Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "My naam is Ferdi" deur MeesterPhat
"My naam is Ferdi" deur MeesterPhat [boodskap #31023] Vr, 26 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
My naaam is Ferdinand Greyling
Ek is 'n mislukte politikus
Die boy, hy, like nie om vir die witman te stem
Maar ek's te dom om dit te besef

Ek is so bietjie onseker van myself
'n Ertjiepit is groter as my brein.

Ek wil so graag swart wees en besluite neem.
Almal moet my erken!
Ek het tot my siel verkoop
En my herkoms vir 'n vote verstoot.

Maar more as onse regering sou val
Is ek gou-gou weer die Boer se pal.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: "My naam is Ferdi" deur MeesterPhat [boodskap #31059 is 'n antwoord op boodskap #31023] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
"banale"
Dis mos Leswin se Godshoee Afrikaans daai.
Probeer asb oorspronklik wees, Ferdi

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:393133e2.32416194@news.icon.co.za...
> On Fri, 26 May 2000 14:56:46 GMT, pha...@my-deja.com wrote:
>
> Baie vergeetbar twak.
> Dit rym nie eers nie. 'n Bietjie rym sou dit 'n rympie gemaak het.
> Dis ook nie snaaks nie.
> Ook nie beledigend nie.
> Bloot banale, vervelige twak.
>
> Shame.
>
>
> > Ek is 'n mislukte politikus
>> Die boy, hy, like nie om vir die witman te stem
>> Maar ek's te dom om dit te besef
>>
>> Ek is so bietjie onseker van myself
>> 'n Ertjiepit is groter as my brein.
>>
>> Ek wil so graag swart wees en besluite neem.
>> Almal moet my erken!
>> Ek het tot my siel verkoop
>> En my herkoms vir 'n vote verstoot.
>>
>> Maar more as onse regering sou val
>> Is ek gou-gou weer die Boer se pal.
>>
>>
>>
>>
>>
>> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
>> Before you buy.
>
Re: "My naam is Ferdi" deur MeesterPhat [boodskap #31060 is 'n antwoord op boodskap #31023] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 May 2000 14:56:46 GMT, pha...@my-deja.com wrote:

Baie vergeetbar twak.
Dit rym nie eers nie. 'n Bietjie rym sou dit 'n rympie gemaak het.
Dis ook nie snaaks nie.
Ook nie beledigend nie.
Bloot banale, vervelige twak.

Shame.

Ek is 'n mislukte politikus[/color]
> Die boy, hy, like nie om vir die witman te stem
> Maar ek's te dom om dit te besef
>
> Ek is so bietjie onseker van myself
> 'n Ertjiepit is groter as my brein.
>
> Ek wil so graag swart wees en besluite neem.
> Almal moet my erken!
> Ek het tot my siel verkoop
> En my herkoms vir 'n vote verstoot.
>
> Maar more as onse regering sou val
> Is ek gou-gou weer die Boer se pal.
>
>
>
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Re: "My naam is Ferdi" deur MeesterPhat [boodskap #31098 is 'n antwoord op boodskap #31023] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 May 2000 22:36:04 GMT, "MeesterPhat" wrote:

Probeer asb oorspronklik wees, Ferdi>>[/color]

Dis 'n baie ou woord. Jy kan nog sulkes in enige woordeboek kry.
Maar dis seker te veel gevra dat jy jou woordeskat van 50 woorde moet
uitbrei?
Vorige onderwerp: Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Volgende onderwerp: Paul Bester....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 12:48:21 MGT 2024