Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Vandag uit ons volksgeskiedenis: [boodskap #30968] Do, 25 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vandag uit ons volksgeskiedenis:
25 Mei 1900:In die Vrystaat verower genl CJ de Wet Heilbron van die
engelse.Die Irish Regiment onder bevel van kmdt B Sparks word vasgekeer
in Lindley,na 2 dae se gevegte gee die engelse oor.Hulle verliese is:40
dood,11 gewond en 400 gevange geneem deur die boeremagte.Kmdt J
French(van die boeremagte)steek die Vaalrivier oor by Lindequesdrifen
swenk ooswaarts op teen die rivier.Kmdt HM Lesley-ranch verower
Senekal.Vandag is die 227 dag van die Tweede Vryheiseoorlog.
Re: Vandag uit ons volksgeskiedenis: [boodskap #31009 is 'n antwoord op boodskap #30968] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mooi so Boertjie!

Hou so aan. Monopolies is teen die wet.
Gloudina se eensydige en vervelige postings maak my naar.

In article ,
boertjie wrote:
> Die engelse opmars duur voort,genl.Hunter beweeg vanaf Vryburg na
> Lichtenburg.In die Tvl blaas 'n klompie boere onder bevel van Kapt
> Vermeulen die spoor verbinding oor die Vaalrivier op.Vandag is die 228
> ste dag van die Tweede Vryheidsoorlog.
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Vandag uit ons volksgeskiedenis: [boodskap #31011 is 'n antwoord op boodskap #30968] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dog ek sal maar net die waarheid weergee,want nadat dit gestel is dat
genl De Wet skynbaar wou oorgee met al sy vrystaatse magte,wat so ver van
die waarheid verwyder is,het ek besluit om maar die stukkie geskiedenis elke
dag deur te gee vir die wat sou belangstel.

pha...@my-deja.com wrote:

> Mooi so Boertjie!
>
> Hou so aan. Monopolies is teen die wet.
> Gloudina se eensydige en vervelige postings maak my naar.
>
> In article ,
> boertjie wrote:
>> Die engelse opmars duur voort,genl.Hunter beweeg vanaf Vryburg na
>> Lichtenburg.In die Tvl blaas 'n klompie boere onder bevel van Kapt
>> Vermeulen die spoor verbinding oor die Vaalrivier op.Vandag is die 228
>> ste dag van die Tweede Vryheidsoorlog.
>>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Re: Vandag uit ons volksgeskiedenis: [boodskap #31049 is 'n antwoord op boodskap #30968] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
dankie boertjie, ek waardeer jou moeite
moet jou nie aan andere se s****t steur nie
dis so maklik:

kliek op message ............

kliek dan op block sender .............

en siedaar ................ pyn in die anus verdwyn :-)

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
skryf in boodskap news:392EB589.52A7AE3A@eskom.co.za...
> Ek dog ek sal maar net die waarheid weergee,want nadat dit gestel is dat
> genl De Wet skynbaar wou oorgee met al sy vrystaatse magte,wat so ver van
> die waarheid verwyder is,het ek besluit om maar die stukkie geskiedenis elke
> dag deur te gee vir die wat sou belangstel.
>>>
>>>
>>
>> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
>> Before you buy.
>
Re: Vandag uit ons volksgeskiedenis: [boodskap #31083 is 'n antwoord op boodskap #30968] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee,ek wil hê dat die hele wêreld dit moet lees.

Tobie wrote:

> dankie boertjie, ek waardeer jou moeite
> moet jou nie aan andere se s****t steur nie
> dis so maklik:
>
> kliek op message ............
>
> kliek dan op block sender .............
>
> en siedaar ................ pyn in die anus verdwyn :-)
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> skryf in boodskap news:392EB589.52A7AE3A@eskom.co.za...
>> Ek dog ek sal maar net die waarheid weergee,want nadat dit gestel is dat
>> genl De Wet skynbaar wou oorgee met al sy vrystaatse magte,wat so ver van
>> die waarheid verwyder is,het ek besluit om maar die stukkie geskiedenis elke
>> dag deur te gee vir die wat sou belangstel.
>>>>
>>>>
>>>
>>> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
>>> Before you buy.
>>
Vorige onderwerp: Re: Paul Bester....
Volgende onderwerp: "My naam is Ferdi" deur MeesterPhat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:15:50 MGT 2024