Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "My naam is Gloudina" deur Phatti
"My naam is Gloudina" deur Phatti [boodskap #31017] Vr, 26 Mei 2000 00:00
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
My naam is Gloudina Bouwer
Ek is oud en oor die muur.
Ek het geen vriende
Behalwe vir my bediende.

Geskool daar in Stellenbosch
Geskool deur Smuts en Verwoerd

Ek is vandag @Home
Buite sneeu dit weer.

Miskien moet ek vir Leswin uitnooi
Hier na Ontario
Hy't ook 'n maatjie nodig.
Chicago is darem so ver.

Ek moet sy e-Mail address onthou
(prop...@aol.com)
Miskien sal hy my uitnodiging aanvaar
Dan het ek uiteindelik 'n maatjie
Wat kan saamstap op my paadjie
'n Maatjie wat my Godshoee ego kan streel
En ek kan sy Afrikaans beny.

Ons kan 'n bootjie kry
En saam die sonsak in vry

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Volgende onderwerp: Re: Nationalistisch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 06:47:55 MGT 2024