Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: my eerste keer!! (vir MeersterPhat)
Re: my eerste keer!! (vir MeersterPhat) [boodskap #30954] Do, 25 Mei 2000 00:00
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Ladyhawke
Sien jy is in London, as jy eensaam is en graag met ander Afrikaners wil
praat kan ek jou my boetie en niggie se adresse gee. MeesterPhat sit in
Ierland.
My broer is 29 en woon nou al 'n jaar daar. My nig is 24 en is ook nog net
'n paar maande daar.
Good luck!
Geminigirl

ladyhawke schreef in berichtnieuws
959261041.19423.0.nnrp-14.c29f0439@news.demon.co.uk...
> MeesterPhat: ek neem aan dat jy ook hier in london was, of nogsteeds is. Ek
> is nou al 4 maande hier in London, en die rede hoekom ek oorgekom het, is om
> weg te kom van al my probleme. Maar wat ek nie besef het nie, is dat hier is
> eintlik meer. Al bly jy in OVC se 41 Longridge Road, (ja wel: ek was ook
> daar) leer jy baie uit die lewe. Veral as jy soos ek, vir die eerste keer op
> jou eie is. Al werk jy redelik baie, leer jy tog so baie oor verskillende
> kulture en maniere hoe dinge gedoen word. En daar is niks beter as om vir 'n
> naweek weg te gaan: sommer Parys, toe nie. Dit het jy nooit in SA gedoen
> nie. Jy het vir 'n naweek Hermanus toe gegaan, jouself in 'n koma gedrink,
> en dit noem ek self nie vryheid nie. Lekker, maar nie vryheid nie. Net soos
> hier in London vir �5 'n uur werk, (my salaris is darem heelwat hoer), nie
> vryheid is nie, is daar is SA ook nie vryheid nie. Daar is nie so iets soos
> vryheid nie. Orals in die wereld, elke tyd van jou lewe is jy vasgevang in
> situasies, en probleme. Daar is nooit 'n wegkom kans nie......
>
Re: my eerste keer!! (vir MeersterPhat) [boodskap #30957 is 'n antwoord op boodskap #30954] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ladyhawke  is tans af-lyn  ladyhawke
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
MeesterPhat: ek neem aan dat jy ook hier in london was, of nogsteeds is. Ek
is nou al 4 maande hier in London, en die rede hoekom ek oorgekom het, is om
weg te kom van al my probleme. Maar wat ek nie besef het nie, is dat hier is
eintlik meer. Al bly jy in OVC se 41 Longridge Road, (ja wel: ek was ook
daar) leer jy baie uit die lewe. Veral as jy soos ek, vir die eerste keer op
jou eie is. Al werk jy redelik baie, leer jy tog so baie oor verskillende
kulture en maniere hoe dinge gedoen word. En daar is niks beter as om vir 'n
naweek weg te gaan: sommer Parys, toe nie. Dit het jy nooit in SA gedoen
nie. Jy het vir 'n naweek Hermanus toe gegaan, jouself in 'n koma gedrink,
en dit noem ek self nie vryheid nie. Lekker, maar nie vryheid nie. Net soos
hier in London vir �5 'n uur werk, (my salaris is darem heelwat hoer), nie
vryheid is nie, is daar is SA ook nie vryheid nie. Daar is nie so iets soos
vryheid nie. Orals in die wereld, elke tyd van jou lewe is jy vasgevang in
situasies, en probleme. Daar is nooit 'n wegkom kans nie......
Re: my eerste keer!! (vir MeersterPhat) [boodskap #30958 is 'n antwoord op boodskap #30954] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

> ladyhawke schreef in berichtnieuws
>
> Daar is nie so iets
> soos
>> vryheid nie. Orals in die wereld, elke tyd van jou lewe is jy vasgevang in
>> situasies, en probleme. Daar is nooit 'n wegkom kans nie......

Dis wat die Buddha ook verklaar het. Maar dis omdat jy"cling to the ego." Gaan
sit stil, op Hermanus, in Piccadilly
Square, in die Champs Elysees en luister na wat daar vir
jou geleer word. Miskien deur die woorde van Christus.

Gloudina
Vorige onderwerp: Aangename Kennis
Volgende onderwerp: Re: Dutchmen/Boers ... arrogance!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 11:56:40 MGT 2024