Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aangename Kennis
Aangename Kennis [boodskap #30936] Wo, 24 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Bennie  is tans af-lyn  Bennie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Goeie dag aan al die deelnemers!

Ek het besluit om my status vanaf sluiper na aktiwe lid te verander.
Van die artikels hier moet ek sê dat ek Kaapse Kind s'n die meeste
waardeer.

Bestaan daar so iets soos 'n BGV (FAQ) vir hierdie groep? Of is die
enigste reël dat daar geen reëls is nie?

Geniet die dag,
Bennie
Re: Aangename Kennis [boodskap #30937 is 'n antwoord op boodskap #30936] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
nog een wat bang is om sy e-pos adres te gebruik .............. ek dink
ons kan probleme kry van dié (im) 'poster'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Bennie skryf in boodskap news:8gg8d5$ro$1@nnrp1.deja.com...
------------- knip --------------------
> Van die artikels hier moet ek sê dat ek Kaapse Kind s'n die meeste
> waardeer.

> Bennie
Re: Aangename Kennis [boodskap #30977 is 'n antwoord op boodskap #30936] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bennie  is tans af-lyn  Bennie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tobie,
Dankie vir die verwelkoming.
Ek hoop om 'n positiewe bydra tot die nuusgroep te lewer.

Groete
Bennie

In article ,
"Tobie" wrote:
> nog een wat bang is om sy e-pos adres te gebruik .............. ek dink
> ons kan probleme kry van dié (im) 'poster'
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Bennie skryf in boodskap news:8gg8d5 $ro$1@nnrp1.deja.com...
> ------------- knip --------------------
>> Van die artikels hier moet ek sê dat ek Kaapse Kind s'n die meeste
>> waardeer.
>
>> Bennie
>
>
Vorige onderwerp: Daar's 'n nuwe girl innie dorp...
Volgende onderwerp: Re: my eerste keer!! (vir MeersterPhat)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:16:22 MGT 2024