Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geen verdere e-poste aan die reisiger, asb.
Geen verdere e-poste aan die reisiger, asb. [boodskap #30874] Di, 23 Mei 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe in die geval van gelukwensing en/of advies vir
toekomstige bydraes. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer. Verstaan bydraes gaan aanhoudend hier gelewer word.
Met so nou en dan 'n paar tussenposes.

Wil graag die Afrikaanse en Engelse nuusmedia, veral die
Sondagpers, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Effektiewe verskaffing van berig
gewing. Aansporing, ondersteuning en humor in berigte.
Ondersteunende plakkaat en berig opskrifte. Bywerking en
opdatering van berigte op die internet. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag voorstel vir die Nuusmedia om blinde kolle uit te wys
vir bydraes wat hier gelewer word, indien enige, op 'n daaglikse
basis, todat dit reggestel is, indien dit nie alreeds die geval
is. (Die reisiger is onseker in hierdie verband). Bydraes
aangaande Afrika wat aangevra is, is voldoende. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil hoogstens aanraai die Internet Polisie kontak die reisiger
slegs in die aller noodsaaklikste gevalle, indien enige. Om
goeie verhoudinge met die reisiger te behou. Asook om
aanhoudende bydraes hier te verseker.

Bydraes wat verwag kan word, o.a. :
Algehele Afrika Kontinent ontwikkelings inisiatief.
Meer effektiewe hiv+ en vigs medisyne.
Verhoogde planetere inligtings insamelings inisiatief, wat as 'n
miljoener kaart beskou kan word deur die Intelligensie dienste.
Groep 63 om 'n TV dokumentêr te maak, o.a. oor Afrikaanses.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Vorige onderwerp: Ferdi Grilling - mislukte politikus
Volgende onderwerp: Re: Boertjie : Volksvreemdes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:26:16 MGT 2024