Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Internasionale Media Bydraes Versoek
Toekoms Advies vir: Internasionale Media Bydraes Versoek [boodskap #29702] Do, 06 April 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
die effektiewe beleids bestuur aangaande die verskaffing van
hulp bystand, en brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir die lewering van menige
programme en artikels aan die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. Veral aangaande miv+/vigs. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Planeet, veral Vrymesselaars, te
verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Dit sal inniglik waardeer word indien internasionale bydraes
verhoog word. Veral in Koerante wat op 'n Sondag verskyn, in die
maande van April en Mei 2000. Om ondersteuning te lewer om die
kwaliteit van lewe van die Persone van ons Planeet te verhoog,
deur die profesiee van Nostradamus, en andere, as basis te
gebruik. In 'n poging om dieselfde suksesse te herhaal wat
bereik is om die kwaliteit van lewe te verhoog deur die
profesiee van Siener van Rensburg, en andere, as basis te
gebruik. Asook om vreedsame veelvolkige en multi-kulturele
verhoudinge op die Planeet te verhoog.

Daar word beplan om beide bydraes van internasionale belang,
asook bydraes aan die Suid Afrika en Afrika Renaissance te
lewer. Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog, indien moontlik.

Ekonomiese bydraes ten bate van ons Paradys kan oor die naweek,
en daarna verwag word, nl. Infra struktuur, Bekostigbare
behuising, Meer effektiewe debatvoering, ens. Asook 'n paar
internasionale bydraes, om uitstaande projekte af te handel
(Indie, om verhouding met Indiers in ons Paradys te verhoog,
Pakistan, om verhoudinge met Moslems in ons Paradys te verhoog,
Sjina en mense regte, ens.) Eers later gaan met navorsing oor
Nostradamus begin word, wat eers miskien 'n paar maande na
Augustus gelewer gaan word, heel waarskynlik. Om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op Planeet,
asemrowend te verhoog.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
ekonomie van die Planeet kan asemrowend verhoog word, indien
moontlik. :) Die Midde Oosterse Besigheids Gemeenskap, die Nepal
Besigheids Gemeenskap, en andere, kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem. :) Ondersteuning aan die Regerings van ons Paradys en
Planeet kan asemrowend verhoog word. :) Vrede en voorspoed kan
uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

En dit kan verseker wees: Wanneer die reisiger sukses behaal,
wen almal. :) My Paradys asook my Planeet is my Porsche. En my
Porsche het Perfeksie nodig.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Internasionale Media Bydraes Versoek [boodskap #30872 is 'n antwoord op boodskap #29702] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wat is fout Reisiger, was jy moeg gewees toe jy die boodskap getik het want
gewoonlik bedank jy eers almal en wie weet wat nog vir die super sukses wat
behaal is in een of ander ding

"reisiger" skryf in boodskap news:00f687bb.d0af7443@usw-ex0105-036.remarq.com...
> Wil hoogstens dank aan die Media uitspreek om aan hierdie
> versoek te voldoen. Navorsing is voltooi sover vir die Afrika
> Kontinent. 'n Bydrae kan in hierdie verband verwag word, soos
> elders belowe.
>
> Aangaande internasionale bydraes - die leer van Frans en die
> bestudering van Nostradamus in die oorspronklike taal is nodig
> om eers afgehandel te word, voordat enige bydraes in die verband
> gelewer kan word.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Toekoms Advies vir: Internasionale Media Bydraes Versoek [boodskap #30873 is 'n antwoord op boodskap #29702] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil hoogstens dank aan die Media uitspreek om aan hierdie
versoek te voldoen. Navorsing is voltooi sover vir die Afrika
Kontinent. 'n Bydrae kan in hierdie verband verwag word, soos
elders belowe.

Aangaande internasionale bydraes - die leer van Frans en die
bestudering van Nostradamus in die oorspronklike taal is nodig
om eers afgehandel te word, voordat enige bydraes in die verband
gelewer kan word.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Vorige onderwerp: Re: Secret Squirrel
Volgende onderwerp: Ferdi Grilling - mislukte politikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:35:43 MGT 2024