Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir al die Kaasneuse op hierdie NG
Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Laat ons gou een ding hier uitklaar.

Moenie my kom staan en e-mail met julle kritiek teen apartheid en sulke
snert nie want ek wil dit nie hoor nie. Ons waardeer julle bydraes op
hierdie NG net wanneer dit buite politieke verband gebeur.

Julle sal nooit die ware prentjie sien as julle nie al self julle klompe op
Afrika geplant het nie. Afrika is nie vir sissies nie boet.
Was jy al in die posisie waar jy die enigste wit persoon op straat is tussen
'n mag der menigte swartes? Dieselfdes wat net gister jou buurman van agter
met 'n haelgeweer doodgeskiet het? Nee, so asb, get a pulse.
En ek dink persoonlik julle normes en waardes in daardie plek van julle stel
julle nie in die posisie om ons te kom hier jy sies ga rassis hier en daar
nie. Sies man! As mense aan Amsterdam dink dan is dit Walletjie Straat
waarna die gedagtes eerste skiet.

--
"Gives a man a mix tape, and he'll dance for a night.
But teach him how to scratch, and he'll dance for a generation."
-Ali G
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30665 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nou wonder ek watse pedigree Bob het. Ek kan raai.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39222FC1.D662C65C@eskom.co.za...
>
>
> Charles van der Wath wrote:
>
>> Laat ons gou een ding hier uitklaar.
>>
>> Moenie my kom staan en e-mail met julle kritiek teen apartheid en sulke
>> snert nie want ek wil dit nie hoor nie. Ons waardeer julle bydraes op
>> hierdie NG net wanneer dit buite politieke verband gebeur.
>> (Snipped)
>
> I'm getting the impression that anything said by anyone who is not "Afrikaner"
> is wrong. Are they sensitve for critisism or is there another reason why they
> are always fighting, complaining etc etc etc. Just asking?
> Regards
> Bob (proud with a pedigree)
>
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30666 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
What warning.

Do you say that my blood is mixed.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:3922890D.90CF6FF9@eskom.co.za...
> Why the warning????? Although I'm english and has a pure pedigree (no mixed blood) I
> also have a view of certain things and I am entitled to say what I want to. At least
> in a proper way, not using foul language like some other members on the newsgroup
> Bob
>
> lou wrote:
>
>> b...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>> Charles van der Wath wrote:
>>>
>> TROLL WARNING!!! Ignoreer Bob en Charles asseblief tog!
>>
>> Ek dog die nuusgroep kry nou lewe toe het ons net 'n klomp trolle wat
>> erkenning soek bygekry.
>
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30667 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 13:57:02 +0200, b...@eskom.co.za wrote:
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30668 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 17 May 2000 13:57:02 +0200, b...@eskom.co.za wrote:
>
[color=blue]>
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30669 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
> En ek dink persoonlik julle normes en waardes in daardie plek van julle stel
> julle nie in die posisie om ons te kom hier jy sies ga rassis hier en daar
> nie. Sies man! As mense aan Amsterdam dink dan is dit Walletjie Straat
> waarna die gedagtes eerste skiet.

Denk je dat er in anders steden geen walletjes zijn ( hoeren)
In Hamburg heb je de Reperbaan...........in Parijs Londen enz.......overal
Amsterdam is een van de steden waar het het eerst openlijk gebeurde door
voor de ramen te zitten en daarom is Amsterdam beroemd.......
In ZA gebeuren de meeste verkrachtingen van de hele wereld..........
Misschien was ook voor Kaapstad de Kaapse walletjes een uitkomst ;-))

Groetjes
Emmy
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30670 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
"L&P" skryf in boodskap news:ant1709070b0M3Mb@camerama.demon.nl...
> Date: Wed, 17 May 2000 00:20:15 +0100
> From: Charles van der Wath
> Subject: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG

(verkort)
> --Julle sal nooit die ware prentjie sien as julle nie al self julle klompe op
> --Afrika geplant het nie. Afrika is nie vir sissies nie boet.

Ek kon nie meer met jou saamstem nie... Die prentjie wat hierdie mense van
Afrika het is net so vaag soos dié wat mens in SA het, oor Nederland...

> --Was jy al in die posisie waar jy die enigste wit persoon op straat is tussen
> --'n mag der menigte swartes? Dieselfdes wat net gister jou buurman van agter
> --met 'n haelgeweer doodgeskiet het? Nee, so asb, get a pulse.

Hierdie mense het nie 'n clue oor wat 'n menige swartes is nie.
(Nederlanders noem hulle "Kleurlingen"). Die hitsige "state of mind" waarin
so 'n groep mense gaan, wat bv toi-toi, ken hulle nie. Hier is nogal gou 'n
negatiewe gevoel teenoor ander rasse, bv Turke en Marokkane, hoewel dié maar
v�r in die minderheid is. Teenoor swartes, niks. Nee, hierdie mense is geen
rassiste nie.

Oor die buurman... miskien 'n wilde opmerking, maar kom jy agter dat daar
nou al in byna elke famile iemand in die loop van 'n geweer moes kyk...

> --En ek dink persoonlik julle normes en waardes in daardie plek van julle stel
> --julle nie in die posisie om ons te kom hier jy sies ga rassis hier en daar
> --nie. Sies man!

Hulle doen dit nie, hoor. Ek het nog nie dié indruk gekry van enige van die
Nederlanders waarmee ek te doen kry nie.

> --As mense aan Amsterdam dink dan is dit Walletjie Straat
> --waarna die gedagtes eerste skiet.
>
> Wat nou asof Amsterdam slegs uit hoere bestaan. Ek sien waar jou kop sit en waar
> jou gedagtes deurlopend na uitgaan.

Dit was een van die eerste plekke wat ek ook moes heen!!!

Hierdie het ek ge"cut" en "paste" uit 'n ander mail van my.
________________________________________________
Nederlanders is die mees verfynde mense wie ek nog ooit die voorreg gehad
het om te ontmoet. Ek voel dit my plig om in te spring en te verdedig...

Omdat 'n regering weet hoe om hulle volk en land te regeer maak jy daai
opmerkings?

- "De meiden achter het ramen" betaal almal belasting op hulle inkomste...
- Moenie dink jy gaan rook "wiet" in Nederland, sonder dat meer as die
helfte van wat jy daarvoor betaal in die staatskoffers beland nie...

Jy het die reg om hierdie dinge openlik te doen, deur dit te verban, dryf
hulle dit net die onderwêreld in...en steeds is daar skelm maniere om dit te
doen, maar hulle maak geld uit die grootste klomp.

>
> Helaas vir jou ou konserwatief jou opvattings sal met jou sterf en die nuwe
> generasie bou 'n betere samelewing oor jou graf waarin jy rondtol sonder
rus !

konserwatief?

KK

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:392a6fdc.16287394@news.is.co.za...
> On Wed, 17 May 2000 00:20:15 +0100, "Charles van der Wath"
> wrote:
>
> >
>> Moenie my kom staan en e-mail met julle kritiek teen apartheid en sulke
>> snert nie want ek wil dit nie hoor nie. Ons waardeer julle bydraes op
>> hierdie NG net wanneer dit buite politieke verband gebeur.>>
>
> 1. Die persoon praat nie namens die nuusgroep nie. NIEMAND praat
> namens die nuusgroep nie.
> 2. As julle oor politiek wil pos (of enige ander onderwerp), wel, dan
> kan julle dit doen, Niemand kan julle keer nie.
> 3. Ek vir een (daar is moontlik ander ook) sal graag sulke politieke
> boodskappe wil lees.
>
> So, pos gerus.
>
> klompe op
>> Afrika geplant het nie. Afrika is nie vir sissies nie boet.
>> Was jy al in die posisie waar jy die enigste wit persoon op straat is tussen
>> 'n mag der menigte swartes? Dieselfdes wat net gister jou buurman van agter
>> met 'n haelgeweer doodgeskiet het? Nee, so asb, get a pulse.
>> En ek dink persoonlik julle normes en waardes in daardie plek van julle stel
>> julle nie in die posisie om ons te kom hier jy sies ga rassis hier en daar
>> nie. Sies man! As mense aan Amsterdam dink dan is dit Walletjie Straat
>> waarna die gedagtes eerste skiet.>>
>
> Ongelukkig sukkel sommiges in SA ook met sekere insigte.
>
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30671 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Why the warning????? Although I'm english and has a pure pedigree (no mixed blood) I
also have a view of certain things and I am entitled to say what I want to. At least
in a proper way, not using foul language like some other members on the newsgroup
Bob

lou wrote:

> b...@eskom.co.za wrote:
>>
>> Charles van der Wath wrote:
>>
> TROLL WARNING!!! Ignoreer Bob en Charles asseblief tog!
>
> Ek dog die nuusgroep kry nou lewe toe het ons net 'n klomp trolle wat
> erkenning soek bygekry.
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30672 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 00:20:15 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

[/color]
> Moenie my kom staan en e-mail met julle kritiek teen apartheid en sulke
> snert nie want ek wil dit nie hoor nie. Ons waardeer julle bydraes op
> hierdie NG net wanneer dit buite politieke verband gebeur.>>

1. Die persoon praat nie namens die nuusgroep nie. NIEMAND praat
namens die nuusgroep nie.
2. As julle oor politiek wil pos (of enige ander onderwerp), wel, dan
kan julle dit doen, Niemand kan julle keer nie.
3. Ek vir een (daar is moontlik ander ook) sal graag sulke politieke
boodskappe wil lees.

So, pos gerus.

Afrika geplant het nie. Afrika is nie vir sissies nie boet.[/color]
> Was jy al in die posisie waar jy die enigste wit persoon op straat is tussen
> 'n mag der menigte swartes? Dieselfdes wat net gister jou buurman van agter
> met 'n haelgeweer doodgeskiet het? Nee, so asb, get a pulse.
> En ek dink persoonlik julle normes en waardes in daardie plek van julle stel
> julle nie in die posisie om ons te kom hier jy sies ga rassis hier en daar
> nie. Sies man! As mense aan Amsterdam dink dan is dit Walletjie Straat
> waarna die gedagtes eerste skiet.>>

Ongelukkig sukkel sommiges in SA ook met sekere insigte.
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30673 is 'n antwoord op boodskap #30664] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Charles van der Wath wrote:

> Laat ons gou een ding hier uitklaar.
>
> Moenie my kom staan en e-mail met julle kritiek teen apartheid en sulke
> snert nie want ek wil dit nie hoor nie. Ons waardeer julle bydraes op
> hierdie NG net wanneer dit buite politieke verband gebeur.
> (Snipped)

I'm getting the impression that anything said by anyone who is not "Afrikaner"
is wrong. Are they sensitve for critisism or is there another reason why they
are always fighting, complaining etc etc etc. Just asking?
Regards
Bob (proud with a pedigree)
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30715 is 'n antwoord op boodskap #30664] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Reenen van Niekerk"

-> Do you say that my blood is mixed.

Yes. Seven per cent of it. According to very
reputable research. Accept it and adapt or
die.
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30716 is 'n antwoord op boodskap #30664] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou kan jy se met wat is my bloed gemeng.

Reenen van Niekerk

A.S. Pris skryf in boodskap news:392537a0.15135402@news.mweb.co.za...
> Also sprach "Reenen van Niekerk"
>
> -> Do you say that my blood is mixed.
>
> Yes. Seven per cent of it. According to very
> reputable research. Accept it and adapt or
> die.
Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG [boodskap #30743 is 'n antwoord op boodskap #30664] Vr, 19 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 May 2000 23:01:49 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

>

Met jy weet wat.

(Ha, ha)
Vorige onderwerp: E.J. POTGIETER
Volgende onderwerp: Re: Reenen van Niekerk versus A.J. Pris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:52:45 MGT 2024