Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Waar is my geld
Re: Waar is my geld [boodskap #30630] Di, 16 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39254cb3.7296620@news.is.co.za...
Wel dis nou al maande dat jy aangekondig het jy gaan.

Al enige planne gemaak?

Kaartjie is gekoop en reg vir September ... Sorry, dit beteken ek het nog 'n
paar maande om die rook uit jou te irreteer.......Hmmm en gaan ek dit nie
geniet nie.
Re: Waar is my geld [boodskap #30676 is 'n antwoord op boodskap #30630] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Riaan,

Kan ek ook M-Net kry ?

As Ferdie dit nie wil he^ sal ek dit vat.

Francois

Riaan wrote in message ...
> Ferdi ek wag nou al maande vir die geld wat jy vir my sou stuur om die land
> te verlaat soos wat jy gesê het jy gaan doen.
>
> Tot tyd en wyl gaan ek maar hier probeer geld insamel om vir jou M-Net te
> gee sodat jy Sondae na Carte Blance kan kyk sodat jy kan sien hoe "goed" dit
> in SA gaan.
>
>
> ** En moet nou nie jou luck push en aandring op DSTV nie **
>
Re: Waar is my geld [boodskap #30677 is 'n antwoord op boodskap #30630] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 May 2000 23:18:26 +0200, "Riaan"
wrote:
Re: Waar is my geld [boodskap #30678 is 'n antwoord op boodskap #30630] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 09:27:27 +0200, "Riaan" wrote:

te verlaat soos wat jy gesê het jy gaan doen.[/color]
>
> Tot tyd en wyl gaan ek maar hier probeer geld insamel om vir jou M-Net te
> gee sodat jy Sondae na Carte Blance kan kyk sodat jy kan sien hoe "goed" dit
> in SA gaan.>>

Wel dis nou al maande dat jy aangekondig het jy gaan.

Al enige planne gemaak?
Vorige onderwerp: Re: Boers next on blacks menu...
Volgende onderwerp: Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:09:59 MGT 2024