Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanse internetseep
afrikaanse internetseep [boodskap #30598] Ma, 15 Mei 2000 00:00
man_with...  is tans af-lyn  man_with...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
hello vrinne,

Hoezit! (http://www.hoezit.co.za) loods eersdaags 'n Afrikaanse
internetsepie, getiteld Wingerdstok. Dit handel oor die intrige van die
mense en gaste van 'n gastehuis in Stellenbosch (Huis Wingerdstok) en lesers
sal aktief betrokke kan wees by die ontwikkeling van die storielyn. Om jou
gratis episodes te ontvang, stuur 'n lee, blanko e-mail aan
00a-wingerds...@egroups.com

jy sal nie spyt wees nie.

leon jacobs
Vorige onderwerp: Afrikaans Music - FREE DOWNLOADING!
Volgende onderwerp: Re: Black is boring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 18:23:42 MGT 2024