Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis'
Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis' [boodskap #30548] So, 14 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Reenen van Niekerk skryf in news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees in die koerant dat Petrus Vaalbooi, voorsitter van die Khomani San
> vereniging in die Noord Kaap gesê het dat die leuse in die uitgestorwe taal
> beteken nie "eenheid in verskeidenheid nie". Volgens hom beteken dit om n
> draai te gaan loop. In plain Afrikaans om te gaan pis.
>
> Wel as dit so is maak dit ons weer 'n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
> Reenen van Niekerk

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ag wat ou Reenen alles word tog deesdae 2 keer of meer oorgedoen, bv. die nuwe id's en volgende jaar
weer nuwe 'slim' id kaarte, herregistrasie van drywerlisensies teen R100 per lisensie.

BTW, wie is die 'ONS' van wie 'n grap gemaak word,
ek is definitief nie deel van dié 'ONS' van wie jy
skryf nie.

Groete van nes tot nes
Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis' [boodskap #30577 is 'n antwoord op boodskap #30548] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Tobie skryf in boodskap news:8fn11e$d8q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Reenen van Niekerk skryf in news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
>> Wel as dit so is maak dit ons weer 'n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
>> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.

> BTW, wie is die 'ONS' van wie 'n grap gemaak word,
> ek is definitief nie deel van dié 'ONS' van wie jy
> skryf nie.

Hmmm, het jy dus geweet wat die regte betekenis is? Andersins is jy
deel van "ons".
Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis' [boodskap #30578 is 'n antwoord op boodskap #30548] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Samuel Murray skryf in boodskap news:8fomnk$98d$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Tobie wrote in message
> news:8fn11e$d8q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Reenen van Niekerk skryf in
> news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wel as dit so is maak dit ons weer 'n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
>>> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>
>> BTW, wie is die 'ONS' van wie 'n grap gemaak word,
>> ek is definitief nie deel van dié 'ONS' van wie jy
>> skryf nie.
>
> Hmmm, het jy dus geweet wat die regte betekenis is? Andersins is jy
> deel van "ons".
>

Wat is hierdie onderonsies weer, nou?
Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis' [boodskap #30609 is 'n antwoord op boodskap #30548] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Garry,

Een ou wat glo kennis het van die taal het gesê die leuse op die nuwe
landswapen beteken om te gaan pis. Tot op hede was daar nog geen reaksie op
sy stelling nie van die persone wat die wapen ontwerp het nie.

Reenen van Niekerk

Gary Bartholomew skryf in boodskap news:8fq2u7$79j$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Samuel Murray skryf in boodskap news:8fomnk$98d$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Tobie skryf in boodskap news:8fn11e$d8q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Reenen van Niekerk skryf in news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wel as dit so is maak dit ons weer 'n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
>>>> wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>>
>>> BTW, wie is die 'ONS' van wie 'n grap gemaak word,
>>> ek is definitief nie deel van dié 'ONS' van wie jy
>>> skryf nie.
>>
>> Hmmm, het jy dus geweet wat die regte betekenis is? Andersins is jy
>> deel van "ons".
>>
> Wat is hierdie onderonsies weer, nou?
>
Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis' [boodskap #30696 is 'n antwoord op boodskap #30548] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja Reenen, ek wou maar net stupid probeer wees, dis al. Ek het maar baie min
met die ding bedoel. Dit laat mens wonder of die stelling enige waarheid
bevat. Dit pla my nie juis nie, al is dit so. Ek hou daarvan dat ek in 'n
land woon met 'n Hotazel, en 'n
Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein, so as die nuwe spreuke uitwerk
as iets soos "ons pis hier" sal dit my net so blymaak as fyn woorde.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3921b01d.0@news1.mweb.co.za...
> Garry
>
> Een ou wat glo kennis het van die taal het gesê die leuse op die nuwe
> landswapen beteken om te gaan pis. Tot op hede was daar nog geen reaksie op
> sy stelling nie van die persone wat die wapen ontwerp het nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Gary Bartholomew skryf in boodskap news:8fq2u7$79j$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Samuel Murray skryf in boodskap news:8fomnk$98d$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Tobie skryf in boodskap news:8fn11e$d8q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Reenen van Niekerk skryf in news:391d0059.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wel as dit so is maak dit ons weer n grap. Ek hoop dit is nie so nie want
>>>> > wat gaan dit kos om weer van voor af n wapen te laat ontwerp.
>>>
>>>> BTW, wie is die 'ONS' van wie 'n grap gemaak word,
>>>> ek is definitief nie deel van dié 'ONS' van wie jy
>>>> skryf nie.
>>>
>>> Hmmm, het jy dus geweet wat die regte betekenis is? Andersins is jy
>>> deel van "ons".
>>>
>>>
>> Wat is hierdie onderonsies weer, nou?
>
Re: Landswapen se leuse beteken 'om te gaan pis' [boodskap #30697 is 'n antwoord op boodskap #30548] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Gary Bartholomew"

antwoordende op een morone bericht van
Reenen van Niekerk:
-> Ek hou daarvan dat ek in 'n
-> land woon met 'n Hotazel, en 'n
-> Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein, so as die nuwe spreuke uitwerk
-> as iets soos "ons pis hier" sal dit my net so blymaak as fyn woorde.

Juis! Dis die enigste tyd wanneer die Boere
ooit saamstaan, is wanneer hulle saam gaan
pis.
Vorige onderwerp: Re: halwe kaasneus
Volgende onderwerp: kak mentaliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:54:48 MGT 2024