Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Low. lower, lou
Low. lower, lou [boodskap #30467] Di, 09 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina: Tot tyd en wyl Wouter Basson
skuldig bevind word, is hy onskuldig in die
siening van die wet. En jy as polisieman
behoort dit te weet.

Lou: My donder Antie - JY is die een wat ons
heeltyd vertel hoe slegs en skuldig Wouter
Basson dan is - en nou praat JY die strooi
hierbo. Probeer tog konsekwent wees!>>

Ferdi Greyling: Sy is. Mens noem dit rule
of law. Al daarvan gehoor, Lou?

Lou: Al weer van die punt af ou Ferdi! Lees
tog die thread! Weet jy ooit wat konsekwent
beteken?

Ek stem bitter selde met die antie en met ou
Ferdi saam, maar die opskrif hierbo dui op
jou IK, Lou.
Re: Low. lower, lou [boodskap #30488 is 'n antwoord op boodskap #30467] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
My liewe Gl oudina.

Ek het nog nooit 'n skuilnaam op hierdie groep gebruik nie, en anders as jy,
gebruik ek 'n geldige e-posadres.

As jy in die toekoms uitlatings aan my wil toeskryf, moet jy jou gereedmaak
om dit te ondersteun met bewyse. (Iets waarin jy gladnie uitblink nie, soos
ons weet.)

Allervriendelikste groete, Leendert

skryf in boodskap news:39188394.AD3B07EB@home.com...
> A.S. Pris wrote:
>
>> Ek stem bitter selde met die antie en met ou
>> Ferdi saam, maar die opskrif hierbo dui op
>> jou IK, Lou.
>
> Jy het nou weer terug in die doppie gebruik,Leendert. Wat onderskei
> Leendert Oostrum
> van A.S. Pris? Lyk my laasgenoemde is
> bietjie meer besadig as Oom Leendert. En
> moenie vir Lou met die agterhand slaan nie.
> Soos hy vantevore verklaar het oor my:
> hy is my vyand.
>
> Gloudina
>
Re: Low. lower, lou [boodskap #30489 is 'n antwoord op boodskap #30467] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
A.S. Pris wrote:
>
> Gloudina: Tot tyd en wyl Wouter Basson
> skuldig bevind word, is hy onskuldig in die
> siening van die wet. En jy as polisieman
> behoort dit te weet.
>
> Lou: My donder Antie - JY is die een wat ons
> heeltyd vertel hoe slegs en skuldig Wouter
> Basson dan is - en nou praat JY die strooi
> hierbo. Probeer tog konsekwent wees!>>
>
> Ferdi Greyling: Sy is. Mens noem dit rule
> of law. Al daarvan gehoor, Lou?
>
> Lou: Al weer van die punt af ou Ferdi! Lees
> tog die thread! Weet jy ooit wat konsekwent
> beteken?
>
> Ek stem bitter selde met die antie en met ou
> Ferdi saam, maar die opskrif hierbo dui op
> jou IK, Lou.

Om met die Antie en Ferdi saam te stem is jou reg.

Om ook stupid te wees dan natuurlik ook. :)

Maar kom ek klaar my standpunt nou uit:

Basson is nog nie skuldig bevind nie. Dat daar duidelik 'n moerse vuur
is as mens al die rook sien is wel waar. Die kanse dat hy sal wegkom is
nul.

Dat Gloudina vir Basson lankal op die nuusgroep kruisig is 'n feit maar
dat sy nou skielik toe Reenen Basson wil fusileer haar storie verander
is ook waar.

Ek staan dit nie voor dat Basson moet wegkom nie en ook nie dat hy
sonder verhoor gekruisig word (Gloudina (afhangend van haar bui) of 'n
koeel kry (Reenen).

Verstaan jy nou of moet ek stadiger tik?
Re: Low. lower, lou [boodskap #30491 is 'n antwoord op boodskap #30467] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> A.S. Pris wrote:
>
>> Ek stem bitter selde met die antie en met ou
>> Ferdi saam, maar die opskrif hierbo dui op
>> jou IK, Lou.
>
> Jy het nou weer terug in die doppie gebruik,Leendert. Wat onderskei
> Leendert Oostrum
> van A.S. Pris? Lyk my laasgenoemde is
> bietjie meer besadig as Oom Leendert. En
> moenie vir Lou met die agterhand slaan nie.
> Soos hy vantevore verklaar het oor my:
> hy is my vyand.
>

En waar sou ek dit verklaar het Gloudina of lieg jy alweer??
Vorige onderwerp: Re: afrikaans in the uk
Volgende onderwerp: Boetman gooi 'n tantrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:39:07 MGT 2024