Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Virus Warning
Re: Virus Warning [boodskap #12476] Do, 05 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Peter Knop wrote in article
...
> Warning! There is a virus on the loose in South
> Africa by the name of Jani Allan on mweb - check it
> out www.mweb.co.za or go direct to Jani's page at
> www.mweb.co.za/forum/jani/

Kan nie agterkom of Peter ernstig is met die "waarskuwing" en of hy dit
gebruik om vir Jani lesers te werf nie.
Re: Virus Warning [boodskap #30332 is 'n antwoord op boodskap #12476] Do, 04 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

OomGert wrote:

> Ou nuus, Grilling, jy's (alweer) agter die tyd. . . .
>

So wat kan jy ons nog vertel, Oom Gert?
Het jy al uitgevind wie Molly Bloom is?

Die Klawer met vier blare
Re: Virus Warning [boodskap #30333 is 'n antwoord op boodskap #12476] Do, 04 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OomGert  is tans af-lyn  OomGert
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ou nuus, Grilling, jy's (alweer) agter die tyd. . . .

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:391d6d78.17340973@news.is.co.za...
> It seems a virus is doing the rounds in the form of an e-mail with the
> heading I Love You of Love Letter.
> It has a .vbs extention I think.
> It seems it changes all .jpg and MP3 files (and some otherS) to
> .vbs-files.
>
>
> The following from www.symantec.com
>
> Technical description:
>
> This is a preliminary writeup. The information contained within is to
> provide as much information as possible at this time.
>
> VBS.LoveLetter.A is an email worm, mIRC worm, and a file infector.
> VBS.LoveLetter.A will use Microsoft Outlook and email itself out as an
> attachment with the above subject line and attachment name. The body
> of the message will be
>
> kindly check the attached LOVELETTER coming from me.
>
> The virus will also infect files with the following extensions: vbs,
> vbe, js, jse, css, wsh, sct, hta, jpg, jpeg, mp3, and mp2
>
> The virus will drop the following files:
>
> MSKernel32.vbs in the Windows System directory
> Win32DLL.vbs in the Windows directory
> LOVE-LETTER-FOR-YOU.TXT.vbs in the Windows System directory
> WinFAT32.EXE in the Internet download directory
> WIN-BUGSFIX.EXE in the Internet download directory
> script.ini in the mIRC directory
>
>
> SARC recommends Administrators filter on the attachment name and
> Subject line immediately.
>
> This writeup will be verified and formalized within the hour.
>
> Removal:
>
> Delete found infected files.
>
Re: Virus Warning [boodskap #30334 is 'n antwoord op boodskap #12476] Do, 04 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder nog steeds hoeveel waarheid daarin steek dat die meeste (nie almal
nie) virusse deur dieselfde plekke geskryf word wat anti-virus sagteware
vervaardig.
Re: Virus Warning [boodskap #30340 is 'n antwoord op boodskap #12476] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek weet van 'n paar ouens hier by ons wat die ou 'liefdesbriefie' gekry
het, en sulke suckers was en dit jou wragtag gaan staan en 'lees' het...
Luister dus maar en leer: Moenie possies oopmaak van mense wat jy van g'n
adam se kant af ken nie!

Ek's in die rekenaarbedryf en jy sal nogal verbaas wees oor hoe vrot en goed
sommige ouens hierdie virusse skryf. Vrottes word betyds uitgevang, en die
minder vrottes gewoonlik te laat...
Les nommer een: Laat jou rekenaar se 'omgang' met vreemde skywe wees soos jy
jou vrou sal hanteer. Moenie ander skywe sommer goedsmoeds laat lees nie.
'Virus check' die ding eers!!!!

Thys met sy liefde nog intak op die die 'Bos' met sy tak!

Riaan wrote in message ...
> Ek wonder nog steeds hoeveel waarheid daarin steek dat die meeste (nie almal
> nie) virusse deur dieselfde plekke geskryf word wat anti-virus sagteware
> vervaardig.
>
Re: Virus Warning [boodskap #30341 is 'n antwoord op boodskap #12476] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

OomGert wrote:

> Ou nuus

En hoe gaan dit met die familie daarbuite Pretoria, mag ek vra, Oom Gert.

Tant Alie, wat om die draai kom
Re: Virus Warning [boodskap #30342 is 'n antwoord op boodskap #12476] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie virus wat eintlik nie so bad nie. Dis net dat mense so dom was
om die ding oop te maak. Blameer die IT-departemente wat nie hul
l-users oplei om intelligent en seker met e-pos om te gaan nie.
Re: Virus Warning [boodskap #30358 is 'n antwoord op boodskap #12476] Sa, 06 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi, die Love virus is niks in verhouding met die Mugabe virus en sy
ondersteunende virus hier uit ZA nie!

Dave

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:391d6d78.17340973@news.is.co.za...
> It seems a virus is doing the rounds in the form of an e-mail with the
> heading I Love You of Love Letter.
> It has a .vbs extention I think.
> It seems it changes all .jpg and MP3 files (and some otherS) to
> .vbs-files.
>
Re: Virus Warning [boodskap #30359 is 'n antwoord op boodskap #12476] Sa, 06 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul van Deventer  is tans af-lyn  Paul van Deventer
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die probleem met die 'love virus' Thys was juis dat die email van jou
vriende af gekom het. Sodra jy die attachment oopgemaak het, het dit jou
email adresse gelees en dieselfde virus na al jou vriende toe gestuur asof
dit van jou af kom.

Probleem nommer twee Thys is dat jou virus checker hulpeloos is voordat dit
die virus kan herken, wat gewoonlik eers gebeur nadat 'n parlement of twee
sonder rekenaars sit en McAfee hulle werk gedoen het.

Jou advies is goed, maar aan die einde van die dag is daar niks wat jy kan
doen om 'n nuwe virus van jou rekenaar af te hou nie, tensy jy glad nie op
'n netwerk sit nie...

T de Wet skryf in boodskap news:8eul9f$1e2s$1@news.adamastor.ac.za...
> Wel, ek weet van 'n paar ouens hier by ons wat die ou 'liefdesbriefie' gekry
> het, en sulke suckers was en dit jou wragtag gaan staan en 'lees' het...
> Luister dus maar en leer: Moenie possies oopmaak van mense wat jy van g'n
> adam se kant af ken nie!
>
> Ek's in die rekenaarbedryf en jy sal nogal verbaas wees oor hoe vrot en goed
> sommige ouens hierdie virusse skryf. Vrottes word betyds uitgevang, en die
> minder vrottes gewoonlik te laat...
> Les nommer een: Laat jou rekenaar se 'omgang' met vreemde skywe wees soos jy
> jou vrou sal hanteer. Moenie ander skywe sommer goedsmoeds laat lees nie.
> 'Virus check' die ding eers!!!!
>
> Thys met sy liefde nog intak op die die 'Bos' met sy tak!
>
> Riaan wrote in message ...
>> Ek wonder nog steeds hoeveel waarheid daarin steek dat die meeste (nie
> almal
>> nie) virusse deur dieselfde plekke geskryf word wat anti-virus sagteware
>> vervaardig.
>>
>
Re: Virus Warning [boodskap #30424 is 'n antwoord op boodskap #12476] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 May 2000 01:40:17 +0200, "Dave Du Plessis"
wrote:

Verkeerd.
"PW" Mugabe wil nie al my MP3's wat ek met soveel moeite versamel het,
opdonder nie.
Die virus sou as ek die e-mail oopgemaak het!

ondersteunende virus hier uit ZA nie!>>[/color]
Vorige onderwerp: Waarde van hierdie Nuusgroep - indien enige!
Volgende onderwerp: Vir die taalkundiges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:34:08 MGT 2024