Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » boere dood, hongersnood dryg !
boere dood, hongersnood dryg ! [boodskap #30419] Ma, 08 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek gloo my eie oe nie as ek nou vandag die Nederlanse krant lees. Wat staan
daar ? Swart plaaswerkers in Zim aangeval, plaasbesetters vra (konfiskeer) dus
steel vragmotors, verwoes oest, vermoord plaaseienaars etc.
Wat beoog die besetters, het hulle die opsig die plaase vir hul self op te eis,
gaan hulle die plaase self ontwikkel, waar kry hulle die geld, waar kry hulle
die kundigheid. Wie verskaf hulle die benodigde lenings ? Of bekommer hulle
hulle nie vir die toekoms van hulle self ? Is hulle werklik so kortsigtig.
Of is dit aangestig deur 'n polikieke party wat die mag in die land wil behou?
Is dit die werk of die breinkind van 'n ou diktator wat sig nou so diep in sy
eie waan idee het ingegrawe om sy mag te behou. Ons almal weet hoe meestal
'n diktator eindig - dood ! (sien voorbeelde uit die resente geskiedenis,
Roemenie by voorbeeld) Nou is die verkiesings uitgestel. Hoe lank bly die
boere in Zim virdat hulle na elders trek, Nuw seeland, Australie,etc.
Wat bly orig vir die bevolking van Zim as hulle weg trek ? NIKS, oor twee jaar
heers hongersnood in Zim. Vra dan nie die voedselhulp aan die "westerse lande"
nie. Bekommer julle om julle eie mense wat geen honger en gebrek het nie.
Die kortsigtigheid van die Zim diktator en sy kliek vervul my met 'n geweldige
afskuw. Ek hoop die volk van Zim kom in opstand teen die kliek.
Oorlog in Afrika, ag dis niks nuus nie .........kortsigtigheid, domheid en mag
is wat heers.

P. (nie L nie)
Re: boere dood, hongersnood dryg ! [boodskap #30420 is 'n antwoord op boodskap #30419] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

L&P wrote:

> Ons almal weet hoe meestal
> 'n diktator eindig - dood !

Nie altyd nie. Daar sit ou P.W. Bothanog in SA met 'n nuwe vrou, en Pinochet
in Chile.

Die tannie met die vraag in haar oge
Re: boere dood, hongersnood dryg ! [boodskap #30421 is 'n antwoord op boodskap #30419] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
> L&P wrote:
>
>> Ons almal weet hoe meestal
>> 'n diktator eindig - dood !
>
> Nie altyd nie. Daar sit ou P.W. Bothanog in SA met 'n nuwe vrou, en Pinochet
> in Chile.
>
> Die tannie met die vraag in haar oge

Jy's reg - maar dis polletiek ne? P.
Re: boere dood, hongersnood dryg ! [boodskap #30447 is 'n antwoord op boodskap #30419] Di, 09 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39173086.26537794@home.com...
> L&P wrote:
>
>> Ons almal weet hoe meestal
>> 'n diktator eindig - dood !
>
> Nie altyd nie. Daar sit ou P.W. Bothanog in SA met 'n nuwe vrou, en Pinochet
> in Chile.

En Nujoma in Namibie en Mugabe in Zimbabwe en Kabila en.... en.... en....

In Suid-Afrika, natuurlik, het ons ook 'n goeie tradisie in hierdie verband.
Mense begin praat van 'n diktatoriale meerderheid wat ons nou het.

Hmmm.......
Vorige onderwerp: Re: Katjiepiering - nou ploegskaar
Volgende onderwerp: P-taal reëls en regulasies (wel, net reëls)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:53:12 MGT 2024