Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Ander Koppie en Piering
'n Ander Koppie en Piering [boodskap #30413] So, 07 Mei 2000 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Daar in die Kaiingbulte na Kenhardt se kant toe, naby Verneukpan, is 'n
plaas, Koppie, 'n heel algemene plaasnaam in SA. Net so 'n entjie van hom
is die plaas Piering...

Groete,
Dries Venter

@home.com wrote in message ...
> Maar nou vra ek jou: is die
> koppie en piering waaraan ons
> almal so gewoond is in die
> daaglikse lewe, 'n gewoonte
> wat ons oorgeneem het van
Vorige onderwerp: Boetie se tantrum, op 'n syspoor
Volgende onderwerp: Waarde van hierdie Nuusgroep - indien enige!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 14:13:49 MGT 2024