Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Welkom terug Leendert
Welkom terug Leendert [boodskap #30386] So, 07 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Welkom terug Leendert, hoop om nog weer
vir 'n lang tyd van jou briewe te lees.
BTW, ek hou van jou webwerf ......
'n interessante ng. op die oomblik is soc.culture.zimbabwe
Groete
Re: Welkom terug Leendert [boodskap #30422 is 'n antwoord op boodskap #30386] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Haai Tobie,
>
> Dankie dat jy my laat wekom voel. Ek kan ongelukkig nie bly nie. Het net kom
> kyk of Boeman se tantrum hier aandag gekry het.

Dit het jou darem soos 'n slag in die midrifgetref, ne, Leendert? Toe moes jy
haastig
kom om dit 'n" tantrum" te kom bestempel,
anders raak sake nou bietjie handuit?

Gloudina

>
Re: Welkom terug Leendert [boodskap #30423 is 'n antwoord op boodskap #30386] Ma, 08 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39160984.AAB7D582@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Haai Tobie,
>>
>> Dankie dat jy my laat wekom voel. Ek kan ongelukkig nie bly nie. Het net kom
>> kyk of Boeman se tantrum hier aandag gekry het.
>
> Dit het jou darem soos 'n slag in die midrifgetref, ne, Leendert? Toe moes jy
> haastig
> kom om dit 'n" tantrum" te kom bestempel,

Tut....tut... Die woord "tantrum" het eers by my opgekom toe ek sien jy
beskryf Chris Louw (ou vergter teen apartheid en Dakarganger soos hy homself
graag voorstel) as 'n "Cry-baby".

> anders raak sake nou bietjie handuit?

Hmmm.... Ek wou maar net sien of die nuusgroep nog kennis neem van sulke
dinge. Ek moes verwag het dat jy weer die aandag van Louw se hele boodskap
wou probeer aflei deur voor te gee dat dat hy "apartheidsvarke ontmasker".
Vorige onderwerp: Vir die taalkundiges
Volgende onderwerp: N.P. van Wyk Louw en die ooievaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:46:55 MGT 2024