Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Samuel Murray gaan Johannesburg toe
Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30298] Di, 02 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Vir die wat belangstel of wat belange het...

Ek het 'n vertaalpos by die Afrikaanse koerant Beeld in Johannesburg
aanvaar, en sal so teen middel-Mei al in Johannesburg woon. My
webadresse, e-posadresse en selnommer bly voorlopig dieselfde.

Samuel Murray
smurra...@yebo.co.za
http://www.oocities.org/lacialacia/
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30329 is 'n antwoord op boodskap #30298] Do, 04 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Samuel Murray skryf in boodskap news:8eml9s$96r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vir die wat belangstel of wat belange het...
>
> Ek het 'n vertaalpos by die Afrikaanse koerant Beeld in Johannesburg
> aanvaar, en sal so teen middel-Mei al in Johannesburg woon. My
> webadresse, e-posadresse en selnommer bly voorlopig dieselfde.
>
> Samuel Murray
> smurra...@yebo.co.za
> http://www.oocities.org/lacialacia/
>
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
'n ou wat Kaapstad verruil vir Jo'burg het 'n skroef los ................
Gaat jou goed Samuel, meskien het Die Burger eendag 'n possie vir jou, dan kan jy weer huistoe kom.
Groete van huis tot huis
Tobie
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Parrot owners visit these sites:
------------------------------
http://www.parrotline.org/
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm
http://www.upatsix.com/liz/ (Parrotbehavior)
--------------------------------------------
My Parrot Photo Album:
-------------------------
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse (new photos)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30338 is 'n antwoord op boodskap #30298] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 May 2000 19:06:24 +0200, "Tobie"
wrote:
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30356 is 'n antwoord op boodskap #30298] Sa, 06 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ferdie het jy vir Samuel die joppie by Beeld gekry, jy werk mos by Beeld nê?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:39159591.5426422@news.is.co.za...
> On Thu, 4 May 2000 19:06:24 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30357 is 'n antwoord op boodskap #30298] Sa, 06 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Tobie skryf in boodskap news:8f1qhq$22o$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ferdie het jy vir Samuel die joppie by Beeld gekry, jy werk mos by
Beeld nê?

Nee, een van die gawe subs by Beelt het die vakatureberig op 'n e-poslys
gepos en ek het die kans aangegryp. Ek weet nie of ek sy naam mag noem
nie.
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30387 is 'n antwoord op boodskap #30298] So, 07 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja Samuel, en vir die wat wil weet, vir eers bly ek net hier.
Jou selnommer bly dieselfde? Is jy dan steeds in dieselfde sel?

Davie Davis

Samuel Murray skryf in boodskap news:8eml9s$96r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vir die wat belangstel of wat belange het...
>
> Ek het 'n vertaalpos by die Afrikaanse koerant Beeld in Johannesburg
> aanvaar, en sal so teen middel-Mei al in Johannesburg woon. My
> webadresse, e-posadresse en selnommer bly voorlopig dieselfde.
>
> Samuel Murray
> smurra...@yebo.co.za
> http://www.oocities.org/lacialacia/
>
Vorige onderwerp: And so say all of us.........
Volgende onderwerp: Re: Welkom terug Leendert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:35:37 MGT 2024