Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30294] Di, 02 Mei 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

L&P wrote:

> WHO CARES .......
>
>> Vir die wat belangstel of wat belange het...
>>
>> Ek het 'n vertaalpos by die Afrikaanse koerant Beeld in Johannesburg
>> aanvaar

Ek gee om. Seker een van die minmense in Suid-Afrika wat oor die
struktuur van die villanelle nadink.
En wie se oupa-grootjie voor Mandela
op Robbeneiland gebly het.

Tant Mina, wat stroop kook.
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30295 is 'n antwoord op boodskap #30294] Di, 02 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Samuel Murray


WHO CARES .......

> Vir die wat belangstel of wat belange het...
>
> Ek het 'n vertaalpos by die Afrikaanse koerant Beeld in Johannesburg
> aanvaar, en sal so teen middel-Mei al in Johannesburg woon. My
> webadresse, e-posadresse en selnommer bly voorlopig dieselfde.
>
> Samuel Murray
> smurra...@yebo.co.za
> http://www.oocities.org/lacialacia/
>
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30296 is 'n antwoord op boodskap #30294] Di, 02 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Samuel Murray
wrote:
>
> L&P wrote in message
> news:ant021636fc4M3Mb@camerama.demon.nl...
>> In article , Samuel Murray
>>
>>
> Waarvoor staan die L en die P?

Die P staan vir my naam, die L vir my vrou se naam, maar WHO CARES ?

Ek hou van die Tannie wat stroop kook en altyd eers die kop pynig watter mooi
bootskap sy sal pos.
Re: Samuel Murray gaan Johannesburg toe [boodskap #30297 is 'n antwoord op boodskap #30294] Di, 02 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
L&P skryf in boodskap news:ant021636fc4M3Mb@camerama.demon.nl...
> In article , Samuel Murray
>
>
>
> WHO CARES .......
>
>> Vir die wat belangstel of wat belange het...

Well, obviously care jy nie om verder as die eerste sin te lees nie...
oeps, jy lees nie eens die eerste sin nie... naughty naughty...

Waarvoor staan die L en die P?
Vorige onderwerp: Great lyne
Volgende onderwerp: dasy ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:47:52 MGT 2024