Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wit boere probeer vrede maak
Wit boere probeer vrede maak [boodskap #30247] Sa, 29 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink net dit is eronies dat die wit boere in Zim. vrede probeer maak.
Nog nie een van hulle het opgetree teen die besetters nie ,behalwe in
selfverdediging. Dan is daar nog altyd mense wat die besetters goedpraat.Ek
kyk die ander dag op die nuus hoe die besseters een plaashuis aanval en toe
die mense nie daar was nie hulle toe maar die diere doodslaan.Maar sulke
optrede word nog altyd goed gepraat.AS dit die boere was wat die besetters
se diere doodgemaak het sou hulle uitgekryt gewees het as barbare.

Reenen van Niekerk
Re: Wit boere probeer vrede maak [boodskap #30284 is 'n antwoord op boodskap #30247] Ma, 01 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Johan & Tania Sch  is tans af-lyn  Johan & Tania Sch
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ook interessant hoedat die SABC se nuus nou simpatie begin toon met die
besetters.
Re: Wit boere probeer vrede maak [boodskap #30285 is 'n antwoord op boodskap #30247] Ma, 01 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nou wat het jy gedink die sabc is die hoorkussing van die anc die is n goed
koop manier om hulle self te bevorder.
Rocco

Johan & Tania Schultz skryf in boodskap news:8ej470$cj2$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ook interessant hoedat die SABC se nuus nou simpatie begin toon met die
> besetters.
>
Vorige onderwerp: vra oor ke e:/xarra//ke
Volgende onderwerp: Seressekaroo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 19:03:40 MGT 2024