Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: prop...@aol.com
Re: prop...@aol.com [boodskap #30126] Di, 25 April 2000 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Apr 2000 01:34:30 GMT, "Phatti" wrote:

>

Wat is dit met jou?
In die eerste plek lyk dit of jou gunsteling aanvalsmetode is om sg.
persoonlike details van mense op die nuusgroep te plaas, dan skuil jy
self agter 'n vals naam en dan het jy die ding wat jy nou hier ook
gedoen het.
Jy beledig iemand en as hulle dan nie sommer dadelik antwoord nie pos
jy die soort kak wat jy hier gedoen het.

Die mense hou dalk naweek. Of erger, dalk is jy nie so belangrik vir
hulle as wat jy dink nie.
Re: prop...@aol.com [boodskap #30127 is 'n antwoord op boodskap #30126] Di, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy soek om te sink, Grilling.
Jy't my nooit geantwoord oor "guts" nie. . . . .

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:390659b4.1367440@news.is.co.za...
> On Tue, 25 Apr 2000 01:34:30 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> >
>
> Wat is dit met jou?
> In die eerste plek lyk dit of jou gunsteling aanvalsmetode is om sg.
> persoonlike details van mense op die nuusgroep te plaas, dan skuil jy
> self agter 'n vals naam en dan het jy die ding wat jy nou hier ook
> gedoen het.
> Jy beledig iemand en as hulle dan nie sommer dadelik antwoord nie pos
> jy die soort kak wat jy hier gedoen het.
>
> Die mense hou dalk naweek. Of erger, dalk is jy nie so belangrik vir
> hulle as wat jy dink nie.
>
Vorige onderwerp: Kommunikasie: Kuns of 'n Klug
Volgende onderwerp: prop...@aol.com
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:39:07 MGT 2024