Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Plaaslyn stories
Re: Plaaslyn stories [boodskap #30097] Ma, 24 April 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> "Ja, en daar lees ek en die ouvrou toe gist'raand oor die Galdeërs, en net
> na ons klaar gebid en gesing het sit sy die draadloos aan, en daar hoor ek
> toe maar die galdeers het toe wragtag vir hiekler ok aangeval! Glo in
> Frankryk aan land gegaan.

Dankie, Thys. Moes nou eers bietjiedink voor ek besef het die "galdeers"
is eintlik die geallieerdes.

Gloudina
Vorige onderwerp: Onwettige immigrante uit Noord Afrika
Volgende onderwerp: Re: Kommunikasie: Kuns of 'n Klug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 14:42:35 MGT 2024