Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir mister Laubscher
Vir mister Laubscher [boodskap #29933] Di, 18 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Nou vir julle wat nie van 'n moddergegooiery hou nie, baie jammer, gaan maar
na die volgende header toe, want hier moet eers 'n sakie reggestel word
algaande meneer Leswin se uitlating op ons geagte nuusgroep.

Jammer dat ek jou nie dadelik kan antwoord het nie ou Les, ek was bietjie
landuit vir 'n rukkie, na nerens anders nie as goeie ou SA om die
moedertjies en vadertjies te gaan hello sê.
Net vir die rekords, ek dink nog steeds SA is tops en dat enige ou wat wil
waai daaruit moet die sangoma gaan sien. As die arme Zimbo's so lank kon
uithou met alles wat daar aangaan, het die SA'ners nie regtig veel om oor te
kla nie.

>> From: "Phatti" pau...@hotmail.com
>> Gaan dit goed met Neil en Susan daar in 17 Woodbury Crescent?

> EN

>> From: "Charles van der Wath" charlie.v...@virgin.net
>> Raait, nou weet ons waar om die briefbomme heen te stuur...

En Leswin seg toe...
> Nes ek gedink het - krap die rassis net veldiep en die barbaar bloei
> geweldsdreigemente.

Ja Leswin, natuurlik sou net jy gedink het ek sal die �50 spandeer om vir
Gloudina regtig 'n briefbom te stuur. Dankie vir die ondersteuning wat jy
gee aan die bitter min humor wat ons andersins maar somber nuusgroep PROBEER
opbeur.

> Tipies boelie - te dig om 'n kwessie te debatteer, en
> berus hul dan dikbek op die vuis.

Ag shame, so jy was al darem 'n paar keer in jou lewe hard gedonner vir al
die stront wat jy praat. En o ja, kom ons onthou nou weer wie het eerste
begin met al die moddergegooiery en persoonlike beledigings terwyl die rede
waarom ons almal op hierdie NG is, is suiwer om 'n interpretasie te kry van
ander mense se menings, en om dit te bevraagteken. Sug, lyk my jy moet maar
op sekere mense se vlak afdaal om deur te kom tot hulle ne?...

> Hoe pateties. En dit val my nou net by -
> hoe
> voel dit om deur ;n swarte soos ek uitgekryt te word as patetiese, onnosel
> dwase en sotte?

Ha ha ha, ek het al lankal so 'n spesmaas gehad. Jy kon seker nie WAG om
vroeër die "troefkaart" te speel nie ou Leswin!
Maar wag, nou kom ons by die punt uit.

Hoe opvallend dat die mense van jou velkeur (as jy dan regtig van 'n
oorbepigmenteerde ras is, ons sal seker nooit weet nie ne?) vir my blyk asof
hulle aan 'n globale minderwaardigheids kompleks ly. En dit het ek nou al in
my reise oorsee bevind, veral in die VK waar daar nogal 'n groot populasie
Nigeriërs, Jamaikaners, man, jy noem dit is, en waar ek al in saam met 'n
menigte van hulle gewerk het, op enige vlak. Van die gewone
konstruksiewerkers tot rekenmeesters. Almal ly aan daai ding van 'ons sal
jou wys ons is net so goed soos witmense'. Goed en wel, ek is absoluut mal
oor die skitterende ambisie, maar waarom?

Hier het ons dit nou weer gehad in Leswin se kommentaar oor hoe ek behoort
te voel om uitgekryt te word deur 'n swart man.

Ja ou Les, ek moet seker maar lekker gat voel ne?

Selfs 'n Nigeriese meisie waarmee ek lank gewerk het (wat al 'n graad
verwerf het in haar eie land) sweer hoog en laag dat dit swart mense was wat
die piramidies gebou het! En dit nadat daar nog nooit OOIT deur argeoloë in
Suider Afrika enige teken van eers iets eenvoudigs soos 'n wiel gevind is
nie. Wel 'n paar spiese en knopkieries ja, maar hei, as die leeu jou
basvelle die heeltyd wil hap dan moet jy seker maar 'n plan maak ne?

Maar dis nie waar dit eindig nie. Ek kan vir jou eerlikwaar sê ek was al
blootgestel aan enige vlak van swart mense.
Waar ek grootgeword het was die naaste bure aan ons 10km vér so daarom het
my ouers weens 'n gebrek aan vriende 'n swart seuntjie van my ouderdom
toegelaat om my Jonathan te wees op die plaas. Saam in my kamer geslaap,
saam skaak gespeel, saam klei-osse gebou.
Ek het selfs by Zwele se stroois oorgeslaap as dit te laat was om na my eie
huis terug te stap in die aande. Mieliepap saam geeët uit dieselfde blikbord
en toe eenkeer saam gegaan na sy plaasskool waar ek die enigste wit kind
was tussen 140 ander swart leerlinge.
Zoeloe praat ek vlot, tien teen een beter as Leswin self. Ek het hom
gerespekteer, en hy my.

En orals sien 'n mens dit, nie so erg in SA nie, maar veral oorsee. Leswin,
wat wil julle nasie bewys?
Daar het julle nou die HELE Afrika, en nog steeds maak julle 'n totale,
lagwekkende, oninspirerende, burger-oorloënde,
Amerikaanse-belastingbetaler-se-geld-morsende fokkop daarvan. Puh-leeze, ons
wil nou bietjie resultate begin sien man. Waar is die Afrika rennaissance
waarvoor ons so lank wag?

Vertaan my nie verkeerd nie, ek is doodgelukkig met my mede swart burgers in
SA. Hei, ons was dan almal daar gebore, en ek glo daar sal dalk nog eendag
harmonie wees in SA in my generasie. Julle het nou die regering en julle kan
nou maak en breek soos julle wil. Maar die vet weet niemand moet in my
kultuur kom inmeng, my bure op die plaas kom vermoor of my ouers se voertuie
kom kaap nie. Ek het nog nooit enige onregte gepleeg teen enige swart man in
my land nie, en ek wil ook nie hê daar moet teen my gediskrimineer word oor
my wit vel nie.

En meer teen jou gerig mister Laubscher, ook nie as 'n common rassis genoem
word as jy ook lekker mense klassifiseer op gronde van die kleur van hulle
velle nie. Want dan het jy ook al klaar 'n onderskeid getref.
Ek dink nie minder van mense van 'n ander velkleur nie maar die hemel weet
as hulle almal soos jy was dan het ek.

Verder dink ek maar jy is maar 'n plonker om lekker beer agter 'n
rekenaarskermpie te sit en mense links en regs te beledig terwyl selfs my
nefie in Gr 1 dit ook kan doen. Jy en my nefietjie lyk vir my het een ding
in gemeen: julle het nog altwee baie klein trilletjies. Ag siestog. Dan voel
jy nog dom as jy 'n swart vel het ook. Die lewe moet seker vir jou een lang
hel wees. Tsk tsk Les. Daar is gelukkig hoop vir mense soos jy - die ashoop.

- Die Vierkleur Hoog!
Re: Vir mister Laubscher [boodskap #29965 is 'n antwoord op boodskap #29933] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Net vir die rekords, ek dink nog steeds SA is tops en dat enige ou wat wil
> waai daaruit moet die sangoma gaan sien.

Wel, jy praat darem regtig uit twee kante van jou mond,ou Charles.

> Zwele

Kry jy nie soms nagmerries in die nag oor die manierwaarop
jy van Zwele se rasgenote praat nie. Watter
ontrou pleeg jy teen iemand wat op 'n stadium seker
jou naaste beste vriend was.

> Daar het julle nou die HELE Afrika, en nog steeds maak julle 'n totale,
> lagwekkende, oninspirerende, burger-oorloënde,
> Amerikaanse-belastingbetaler-se-geld-morsende fokkop daarvan. Puh-leeze, ons
> wil nou bietjie resultate begin sien man. Waar is die Afrika rennaissance
> waarvoor ons so lank wag?

Jou arrogante bullebak. En wat het jy en jou soortgedoen
in die jare voor 1994? Die land opgemors
behalwe vir die stukke aarde wat julle vir julle eie
wit velle gereserveer het? Die SA van vandag is myle
beter as wat jy en jou vierkleurdraende broeders dit
gelaat het.

> . Jy en my nefietjie lyk vir my het een ding
> in gemeen: julle het nog altwee baie klein trilletjies. Ag siestog. Dan voel
> jy nog dom as jy 'n swart vel het ook. Die lewe moet seker vir jou een lang
> hel wees. Tsk tsk Les. Daar is gelukkig hoop vir mense soos jy - die ashoop.
>
> - Die Vierkleur Hoog!

Ja-nee, hoekom weet ek sommer, as 'n ou die Vierkleur waai,
dan bring hy altyd seksuele innuendos in en hy pof hom op en maak
of hy so macho is. Soos ou Eugene Terreblanche. Julle is hol
Afrikaners. Al wat julle het, is groot bekke.

VonkdeRidder
Re: Vir mister Laubscher [boodskap #29966 is 'n antwoord op boodskap #29933] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Charles van der Wath"

> Dankie vir die ondersteuning wat jy
> gee aan die bitter min humor wat ons andersins maar somber nuusgroep PROBEER
> opbeur.

As jy dink dit is humoristies om 'n bomdreigement te maak, veral gegee die feit
dat bester duidelik gloudina se privaatheid geskend het, is jy sieker as wat ek
aanvanklik gedink het.

> Ag shame, so jy was al darem 'n paar keer in jou lewe hard gedonner vir al
> die stront wat jy praat.

Of ek nou geboelie was of nie - jy keur bullebakkery dus goed.

> Ha ha ha, ek het al lankal so 'n spesmaas gehad. Jy kon seker nie WAG om
> vroeër die "troefkaart" te speel nie ou Leswin!

Gewoonlik nie. Maar in jou geval wel. Jy sien, dit gee my plesier om te weet
dat jy jou nie meer kan beroep op geinstitutiolaniseerde voorreg om mense te
beledig op grond van hul kleur en dan daarmee weg te kom nie.

>Hoe opvallend dat die mense van jou velkeur (as jy dan regtig van 'n
> oorbepigmenteerde ras is, ons sal seker nooit weet nie ne?)

Nou se gou vir my waarom jy dit betwyfel? Ek wonder of jy in hierdie vraag van
jou sien hoedat jou vooroordeel jou denke kleur.

> vir my blyk asof
> hulle aan 'n globale minderwaardigheids kompleks ly.

Ag hierdie is nie eens 'n antwoord werd nie. En die res van jou pos is al tot
vrvelens to gedebatteer - raadpleeg die argiewe vir my (en ander) response.

> Daar is gelukkig hoop vir mense soos jy - die ashoop.
>
> - Die Vierkleur Hoog!

Smaak my dis presies waar die vierkleur lê - die ashoop. En as jy dit om jou
drapeer, van der wath, weet ons dan ook waar jy lê.
Re: Vir mister Laubscher [boodskap #29967 is 'n antwoord op boodskap #29933] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Net vir die rekords, ek dink nog steeds SA is tops en dat enige ou wat wil
> waai daaruit moet die sangoma gaan sien.

Wel, jy praat darem regtig uit twee kante van jou mond,ou Charles.

> Zwele

Kry jy nie soms nagmerries in die nag oor die manierwaarop jy van Zwele se
rasgenote praat nie. Watter
ontrou pleeg jy teen iemand wat op 'n stadium seker
jou naaste beste vriend was.

> Daar het julle nou die HELE Afrika, en nog steeds maak julle 'n totale,
> lagwekkende, oninspirerende, burger-oorloënde,
> Amerikaanse-belastingbetaler-se-geld-morsende fokkop daarvan. Puh-leeze, ons
> wil nou bietjie resultate begin sien man. Waar is die Afrika rennaissance
> waarvoor ons so lank wag?

Jou arrogante bullebak. En wat het jy en jou soortgedoen in die jare voor 1994?
Die land opgemors
behalwe vir die stukke aarde wat julle vir julle eie
wit velle gereserveer het? Die SA van vandag is myle
beter as wat jy en jou vierkleurdraende broeders dit
gelaat het.

> . Jy en my nefietjie lyk vir my het een ding
> in gemeen: julle het nog altwee baie klein trilletjies. Ag siestog. Dan voel
> jy nog dom as jy 'n swart vel het ook. Die lewe moet seker vir jou een lang
> hel wees. Tsk tsk Les. Daar is gelukkig hoop vir mense soos jy - die ashoop.
>
> - Die Vierkleur Hoog!

Ja-nee, hoekom weet ek sommer, as 'n ou die Vierkleur waai,dan bring hy altyd
seksuele innuendos in en hy pof hom op en maak
of hy so macho is. Soos ou Eugene Terreblanche. Julle is hol
Afrikaners. Al wat julle het, is groot bekke.

VonkdeRidder
Re: Vir mister Laubscher [boodskap #29968 is 'n antwoord op boodskap #29933] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Net vir die rekords, ek dink nog steeds SA is tops en dat enige ou wat wil
> waai daaruit moet die sangoma gaan sien.

Wel, jy praat darem regtig uit twee kante van jou mond,ou Charles.

> Zwele

Kry jy nie soms nagmerries in die nag oor die manierwaarop jy van Zwele se
rasgenote praat nie. Watter
ontrou pleeg jy teen iemand wat op 'n stadium seker
jou naaste beste vriend was.

> Daar het julle nou die HELE Afrika, en nog steeds maak julle 'n totale,
> lagwekkende, oninspirerende, burger-oorloënde,
> Amerikaanse-belastingbetaler-se-geld-morsende fokkop daarvan. Puh-leeze, ons
> wil nou bietjie resultate begin sien man. Waar is die Afrika rennaissance
> waarvoor ons so lank wag?

Jou arrogante bullebak. En wat het jy en jou soortgedoen in die jare voor 1994?
Die land opgemors
behalwe vir die stukke aarde wat julle vir julle eie
wit velle gereserveer het? Die SA van vandag is myle
beter as wat jy en jou vierkleurdraende broeders dit
gelaat het.

> . Jy en my nefietjie lyk vir my het een ding
> in gemeen: julle het nog altwee baie klein trilletjies. Ag siestog. Dan voel
> jy nog dom as jy 'n swart vel het ook. Die lewe moet seker vir jou een lang
> hel wees. Tsk tsk Les. Daar is gelukkig hoop vir mense soos jy - die ashoop.
>
> - Die Vierkleur Hoog!

Ja-nee, hoekom weet ek sommer, as 'n ou die Vierkleur waai,
dan bring hy altyd seksuele innuendos in en hy pof hom op en maak
of hy so macho is. Soos ou Eugene Terreblanche. Julle is hol
Afrikaners. Al wat julle het, is groot bekke.

VonkdeRidder
Re: Vir mister Laubscher [boodskap #30084 is 'n antwoord op boodskap #29933] Ma, 24 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Charles van der Wath"

> Mag ek ook jou net herhinner dat die Vierkleur niks te doen het met
> apartheid, of enige politiek in hierdie land nie

Natuurlik - op dieselfde manier dat die confederacy vlag van die suide niks te
doen het met slawerny, of enige politiek in amerika nie.
Re: Vir mister Laubscher [boodskap #30085 is 'n antwoord op boodskap #29933] Ma, 24 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
knip knip

>>
>> - Die Vierkleur Hoog!
>
> Smaak my dis presies waar die vierkleur lê - die ashoop. En as jy dit om jou
> drapeer, van der wath, weet ons dan ook waar jy lê.

Mag ek ook jou net herhinner dat die Vierkleur niks te doen het met
apartheid, of enige politiek in hierdie land nie, en dat dit vir my suiwer
simboliese is van my volk se 300 jaarlange geskiedenis, en mag hy hierdie
aanslag van mense soos jy ook deurwinter.
Vorige onderwerp: Heel van die punt af
Volgende onderwerp: Onwettige immigrante uit Noord Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 23:54:59 MGT 2024