Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SIMON VAN DER SCANS -RE DOODSTRAF
SIMON VAN DER SCANS -RE DOODSTRAF [boodskap #30010] Do, 20 April 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Simon
Die opmerking wat ek gemaak het is teenoor n persoon wat net een sienning
het van n probleem en maak nie saak wie wat se nie sy niemand anders se
siening aanvaar nie. Ek het reeds my siening oor die probleem in Zimbawe
gese en gaan nie meer daaroor praat nie.

Ek het n vraag gevrae wat op baie Suid Afrikaners en oorsee se mense se
gemoed is en ons in Suid Afrika mag seker ons mening lig sonder dat persone
wat nie hier bly ons aanhoudend afkraak nie. My skrywe aan haar was omdat ek
net moeg geraak het vir haar eensydige siening van ons hier aan die Suid
punt van Afrika .As jy my ander skrywes gelees het wat ek reeds hier gepos
het sal jy merk dat dit my eerste opmerking in daardie trat was. Ek het nog
altyd n ander persoon se sy probeer verstaan en respekteer maar as die
persoon voortgaan aftebreek dan kan n mens net so ver.

Ek sal dit waardeer as jy jou mening kan gee dan kan ons soos groot mense
daaroor praat en nie soos kinders aangaan nie.
Vorige onderwerp: Sutherland in die Roggeveld, die geboorteplek van NP van Wyk Louw
Volgende onderwerp: Re Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 18:33:30 MGT 2024