Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Tobie in absentia
Vir Tobie in absentia [boodskap #2983] Ma, 24 November 2003 17:05 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor netnou op die radio dat Winston Churchill se papegaai nog
leef! Hy vloek glo soos 'n matroos en leef doodgelukkig voort in een
of ander garden centre (wat is 'n garden centre in Afrikaans? ek kan
my glad nie herhinner dat ek ooit een is SA besoek het nie...).

Lorinda
Re: Vir Tobie in absentia [boodskap #2995 is 'n antwoord op boodskap #2983] Di, 25 November 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311240905.2a389fa0@posting.google.com...
> Ek hoor netnou op die radio dat Winston Churchill se papegaai nog
> leef!

Amazing!

> Hy vloek glo soos 'n matroos

Geleerd van Churchill? Hebben ze dat ook verteld?

en leef doodgelukkig voort in een
> of ander garden centre (wat is 'n garden centre in Afrikaans? ek kan
> my glad nie herhinner dat ek ooit een is SA besoek het nie...).

In het Nederlands heet zoiets een tuincentrum. Je bedoelt toch een plek waar
je allerlei soorten planten en heesters kunt kopen? En ook tuinbanken,
potten, visjes, tuinaarde, bestrating enzovoort.

Roely
Re: Vir Tobie in absentia [boodskap #3001 is 'n antwoord op boodskap #2995] Wo, 26 November 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
>> Hy vloek glo soos 'n matroos
>
> Geleerd van Churchill? Hebben ze dat ook verteld?

Nee, hulle was baie versigtig om nie te noem waar die voel leer vloek
het nie. Maar ek sou dink dit was by hom, hy was bekend vir sy
gekruide taal...


>
> In het Nederlands heet zoiets een tuincentrum. Je bedoelt toch een plek waar
> je allerlei soorten planten en heesters kunt kopen? En ook tuinbanken,
> potten, visjes, tuinaarde, bestrating enzovoort.
>

Ja, dis die plek wat ek bedoel. Dis seker in afrikaans ook 'n
tuinsentrum. Die Afrikaners op die groep los my mos maar gewoonlik om
so voort te ploeter..:-))en dan red jy my gewoonlik.

Lorinda
Re: Vir Tobie in absentia [boodskap #3005 is 'n antwoord op boodskap #3001] Wo, 26 November 2003 21:45 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311261323.6203fafd@posting.google.com...
>>
>
> Ja, dis die plek wat ek bedoel. Dis seker in afrikaans ook 'n
> tuinsentrum. Die Afrikaners op die groep los my mos maar gewoonlik om
> so voort te ploeter..:-))

Ja, jij had wel een goede subjectregel aan dit draadje gegeven, alleen geldt
die absentia niet voor Tobie alleen.......

> en dan red jy my gewoonlik.

:-))) Dankie! Dit geeft mij weer het nodige zelfvertrouwen voor de dag van
morgen.

Roely
Vorige onderwerp: Wit strikkies vir die manne
Volgende onderwerp: Doem Profeet Frikkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:22:53 MGT 2024