Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leswin Laubscher
Leswin Laubscher [boodskap #29957 is 'n antwoord op boodskap #29958] Di, 18 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leswin Laubscher, Ph.D.
Northwestern University
Illinois School of Professional Psychology/Chicago Campus

Cross-cultural and counseling psychology.

http://users.iafrica.com/g/ga/garvie/azania.htm
http://www.aspp.edu/faculty.html
http://www.gradprofiles.com/illinoispsych.html

Ah, ek moet om verskoning vra. Prof Laubscher, jy is toe wel geskool en dalk
intelligent ook onder jou hoee en uitsonderlike skriftelike Afrikaans en
kekkel.
Re: Leswin Laubscher [boodskap #29958 is 'n antwoord op boodskap #29959] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> Ah, ek moet om verskoning vra. Prof Laubscher, jy is toe wel geskool en
> dalk
> intelligent ook onder jou hoee en uitsonderlike skriftelike Afrikaans

Wel, daar het jy dit nou, ou Vettie. Weereens moet jyom verskoning vra. Ek dink
jy loop 'n baie gevaarlike
paadjie. Ek het die fout gemaak om vir my man die
vorige ding te wys wat jy gedoen het - om ons adres
op die Net te plaas. Hy was baie kwaad daaroor.
Meer kwaad nog oor die pos van Charles van der
Wath wat verklaar het: "Nou weet ons waar om die
briefbomme te stuur." Ek het vir my man probeer
deur die hele ding weg te lag. Maar hy het dit met
een van ons seuns bespreek. Hy was van opinie dat
die pos van die adres self nie krimineel is nie. Maar
die uiter van die woord "briefbom" wel. Hy het ons
aangemoedig om, bietjie net vir die grap, die Ottawa
polisie te vra om die London polisie te kontak, en 'n
waarskuwing aan Charles van der Wath te gee. Om
oor bomme op die Net te praat, is net so strafbaar
as om daarvan in 'n vliegtuig te praat. Ek moes keer
dat hulle nie die Londonse polisie aan Charles van der
Wath se deur laat klop nie.
Ek neem aan, ou Paul, jy sit en doen hierdie
"navorsing" on company time. Weet jou baas waarmee
jy sy kosbare tyd verspil.

Die tannie met die mes in vir jou.
Re: Leswin Laubscher [boodskap #29959 is 'n antwoord op boodskap #29958] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> Is dit 'n dreigament??

Nee Paul, dis nie 'n dreigEment nie.

Wel, as ek Charles van der Wath is, sal ek van
adres verander en 'n ander naam neem. Ek merk
dat hy nou al vandag die tweede keer van
briefbomme gepraat het. Dis 'n kriminele daad
om dit op die net te doen. As jy dit nie glo
nie, bel jou lokale Dublinse polisie en vra hulle
opinie.

Die tannie met hare op haar tande

>
Re: Leswin Laubscher [boodskap #29987 is 'n antwoord op boodskap #29958] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Ek dink
> jy loop 'n baie gevaarlike
> paadjie.

Is dit 'n dreigament??

> Ek het die fout gemaak om vir my man die
> vorige ding te wys wat jy gedoen het - om ons adres
> op die Net te plaas. Hy was baie kwaad daaroor.

Hoe kwaad is BAIE kwaad?
Duidelik nog nie kwaad genoeg nie . . . .

> Meer kwaad nog oor die pos van Charles van der
> Wath wat verklaar het: "Nou weet ons waar om die
> briefbomme te stuur."

En dit het wat met my te doen?

> Ek het vir my man probeer
> deur die hele ding weg te lag.

Hoekom?
Probeer jy iemand beskerm, of soek jy simpatie?

> Maar hy het dit met
> een van ons seuns bespreek. Hy was van opinie dat
> die pos van die adres self nie krimineel is nie.

No shit, Sherlock!

> Maar die uiter van die woord "briefbom" wel.

Ja?

> Hy het ons
> aangemoedig om, bietjie net vir die grap, die Ottawa
> polisie te vra om die London polisie te kontak, en 'n
> waarskuwing aan Charles van der Wath te gee.

En hulle sou hom waar vind?

> Om oor bomme op die Net te praat, is net so strafbaar
> as om daarvan in 'n vliegtuig te praat.

Jy sal my die "swart op wit" op hierdie een moet wys, Antie Grootbek.

> Ek moes keer dat hulle nie die Londonse polisie aan Charles van der
> Wath se deur laat klop nie.

Ek is seker hy is baie bly daaroor.

> Ek neem aan, ou Paul, jy sit en doen hierdie
> "navorsing" on company time. Weet jou baas waarmee
> jy sy kosbare tyd verspil.

Jou aannemings is verkeerd, Antie Domgat.

> Die tannie met die mes in vir jou.

Is dit 'n dreigament, Gloudina???
Vorige onderwerp: Plaasmoorde in SA
Volgende onderwerp: Sutherland in die Roggeveld, die geboorteplek van NP van Wyk Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:46:27 MGT 2024