Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GLODINA SE PROBLEEM
GLODINA SE PROBLEEM [boodskap #29975] Wo, 19 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit raak nou so dat n mens nie redelik met n persoon soos jy kan praat nie.
Ek wonder wat jy sal maak as n groep swartes jou suster vat wat hier bly en
vat en verkrag. Sal jy dan dit nog goed praat.

Volgens jou het die wit regering gemoor, maar wat van die bomme wat die ANC
geplant het,ag jammer hulle mag dit doen wat klein verumbelde Glodina se dit
is reg.

Ek dink jou probleem is dat jou man jou nie genoeg bevredig nie. Loop af na
n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy kan kry en jy weet waar
jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in Suid Afrika. Ons is mans genoeg om
ons eie fokken probleme op te los sonder jou stront.

Los jou aangenome land se eie probleme op

Reenen van Niekerk
Re: GLODINA SE PROBLEEM [boodskap #29976 is 'n antwoord op boodskap #29975] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Volgens jou het die wit regering gemoor, maar wat van die bomme wat die ANC
> geplant het,

Ja, albei kante was betrokke in 'n burgeroorlog in SA. Maar as jygaan optel, sal
daar seker minder mense doodgemaak gewees het
deur bomme as wat daar aan die hande van die lakeie van die
apartheidsvark-regering gedood is. Ek is daarom siek vir julle mense
wat net die swart geweld wil uitskree, maar nooit praat van die wit
geweld wat gepleeg is nie.

>
>
> Loop af na
> n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy kan kry en jy weet waar
> jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in Suid Afrika. Ons is mans genoeg om
> ons eie fokken probleme op te los sonder jou stront.
>
>

En daar het jy dit nou. Mens kan net bietjie wag, dan begin 'n verregse
ouseksuele innuendoes maak. Wat is dit met julle? Hoekom rol die gepraat
oor seks altyd so los oor julle tonge. As dit nie Frikkie is of een van die
ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
te maak oor seks. Gaan soek hulp.

Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?

Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
is.
Re: GLODINA SE PROBLEEM [boodskap #30224 is 'n antwoord op boodskap #29975] Vr, 28 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pw Botha  is tans af-lyn  Pw Botha
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
@home.com wrote in message ...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Volgens jou het die wit regering gemoor, maar wat van die bomme wat die ANC
>> geplant het,
>
> Ja, albei kante was betrokke in 'n burgeroorlog in SA. Maar as jygaan optel, sal
> daar seker minder mense doodgemaak gewees het
> deur bomme as wat daar aan die hande van die lakeie van die
> apartheidsvark-regering gedood is. Ek is daarom siek vir julle mense
> wat net die swart geweld wil uitskree, maar nooit praat van die wit
> geweld wat gepleeg is nie.
>
>>
>>
>> Loop af na
>> n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy kan kry en jy weet waar
>> jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in Suid Afrika. Ons is mans genoeg om
>> ons eie fokken probleme op te los sonder jou stront.
>>
>
> En daar het jy dit nou. Mens kan net bietjie wag, dan begin 'n verregse
> ouseksuele innuendoes maak. Wat is dit met julle? Hoekom rol die gepraat
> oor seks altyd so los oor julle tonge. As dit nie Frikkie is of een van die
> ander wat altyd reg is om die Vierkleur te waai nie, is dit jy wat dink hulle
> kan andersdenkendes doodskree deur hulle te verkleineer deur opmerkings
> te maak oor seks. Gaan soek hulp.
>
> Terloops, hoekom spel jy nie my naam reg nie?
>

Die tannie met die merkpen, nog nooit verander nie

> Die tannie wat wonder of dit Oom Kallie se invloed
> in sekere kwartiere van die Afrikaner-gemeenskap
> is.
>
Vorige onderwerp: Vir die Paasfees: 'n lied in Latyn
Volgende onderwerp: Tannie (cont)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 04:25:53 MGT 2024