Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » S A Polisie
S A Polisie [boodskap #29926] Ma, 17 April 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wag nog om te hoor van polisielede of gewse polisielede wat komisie of
snaakse stories het. Ek is besig om n boek te skryf. Ek het darem antwoord
gehad van Namibie se polisiemanne

Julle kan dit pos aan Posbus 1867, Bellville, 7535 of e-mail my op
rhe...@iafrica.com

Julle staatsaanklaers kan ook van julle laat hoor

Reenen van Niekerk
Re: S A Polisie [boodskap #29927 is 'n antwoord op boodskap #29926] Ma, 17 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek was nooit 'n polisieman nie, maar nadat ek gematriekuleer het in 1990 het
ek vir 'n jaar as 'n sekuriteitsmannetjie gewerk.
In die Sandton area van Noord JHB. Ons HQ was so 5 min se ry vanaf GALLO
MANOR polisiestasie.
"Armed Reaction" het hulle dit genoem: Soos maniakke op en af Rivonia rd
gejaag oppad na huis alarms. Elk geval, ons was goed bevriend met die
laaitjies in Gallo Manor en op nagdiens het hulle altyd vir ons 'n polisie
radio gegee sodat ons hulle kon "back up"

'n Normale Vrydag aand sou hulle kaptein so 7pm spore maak, dan rol ons
groot zolle en raak stink gerook agter die polisie stasie. Teen 11pm begin
die swartes oor die voetbgug (tussen Alexandra en Gallo Manor) migreer vir
kulle weeklikse "shopping" .Hulle trick was om die huise te beroof, dan
hardloop hulle weg met die TV en video en steek dit weg agter 'n elektriese
substatsie (altyd die selfde een), en kom dan later die aand terug om hulle
"loot" te kom haal en terug te vat Alex toe. Dus het ons gewoonlik die
polisiewaens ver weg geparkeer en onder die brug weg gekruip en wag totdat
hulle teen so 4am terug Alexandra toe gaan met hulle TVs en video's. Dit was
altyd die meeste pret, want dan kon ons op hulle skiet terwyl hulle oor die
brug loop. SITTING DUCKS!. Die probleem daarmee was gewoonlik dat die TV
onder op die M1 opeindig en nutteloos is vir herverkoop. As SGT. Pieter Van
Der Westhuizen rerig arm was (gewoonlik na die eerste week van die maand)
het ons die brug vermy en oorkant die Substasies in die bure se jaard weg
gekruip. Dit was nog meer pret want dan skiet ons sommer so 2 of 3 latte op
'n slag.

more sal ek jou van "Aaron" vertel.

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:38fb5cf6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wag nog om te hoor van polisielede of gewse polisielede wat komisie of
> snaakse stories het. Ek is besig om n boek te skryf. Ek het darem antwoord
> gehad van Namibie se polisiemanne
>
> Julle kan dit pos aan Posbus 1867, Bellville, 7535 of e-mail my op
> rhe...@iafrica.com
>
> Julle staatsaanklaers kan ook van julle laat hoor
>
> Reenen van Niekerk
>
Vorige onderwerp: Re: Hoekom is julle so stil
Volgende onderwerp: Tielman (Tieleman etc)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:23:51 MGT 2024