Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - smileys
Re - smileys [boodskap #29895] So, 16 April 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Smileys gaan weer ingesluit word in bydraes, nadat die groen lig
gegee is, waarvoor aangevra is. Om die suksesse wat daarna
behaal gaan word, oor te beklemtoon.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een.

Re: Re - smileys [boodskap #29915 is 'n antwoord op boodskap #29895] Ma, 17 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal my sommer speels maak, ek dog amper jy verkoop "smiley" hier op onse
konserwatiewe NG..

"reisiger" skryf in boodskap news:10a2780a.b3ae7ae5@usw-ex0104-087.remarq.com...
> Smileys gaan weer ingesluit word in bydraes, nadat die groen lig
> gegee is, waarvoor aangevra is. Om die suksesse wat daarna
> behaal gaan word, oor te beklemtoon.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
> vir een.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Vorige onderwerp: Gloudina oor taal
Volgende onderwerp: Re: Hoekom is julle so stil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:22:15 MGT 2024