Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gloudina oor misdaad in SA
Re: Gloudina oor misdaad in SA [boodskap #29903] So, 16 April 2000 00:00
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Dit is interessant dat in so 'n veilige land insluitende Pretoria (waar my
ouers woon) die polisie 21400 mense in hegtenis kan neem binne 4 dae. Waneer
laas in Kanada het so iets plaasgevind?
Julian

CRIME BLITZ NETS 21 400 PEOPLE: SOWETAN, 20000414, P.2 - A total of
21 400 people were arrested in a four-day national crime-combating
operation between 29 March and 1 April, national police spokeswoman
Director Sally de Beer said yesterday. De Beer said most of the arrests
were made in raids in Hillbrow, Johhannesburg and Sunnyside, Pretoria
as part of Operation Crackdown.

> Reenen, laat ek nou vir jou iets interessants vertel. Ek "chat"vanmiddag met my
> suster in Pretoria oor hoe veilig dit is waar
> sy bly. (Ek is natuurlik altyd kronies bekommerd oor my
> familie daar in SA omdat julle klomp altyd die plek sit en uit-
> maak as so gevaarlik dat daar 'n moordenaar om elke bos
> skuil. ) Sy stel my toe weer gerus dat sy in haar onmiddellike
> omgewing geen moeilikheid ondervind nie, en gisteraand nog
> 45 minute alleen rondgeloop het. snip>
> Gloudina
>
>>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Verhoogde Vervoer vir Afrika en die Planeet
Volgende onderwerp: RE Julian en Gary
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 14:37:57 MGT 2024