Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Intelligensie ?!
Intelligensie ?! [boodskap #29881 is 'n antwoord op boodskap #29882] Sa, 15 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ek merk dat in hierdie NG mense se intelligensie gereeld in twyfel getrek
word as 'n gesprek begin warm word of as 'n persoon 'n opinie lug waarvan jy
nie hou nie.

Wat is intelligensie? Die uitslag van jou IK toets, hoe goed jy in wiskunde
was op skool, hoe goed jy kan debat voer of jou gedagtes op papier sit. Is
die ou wat blitsvinnig 'n pittige antwoord het op alles, maar nie 'n
akedemiese reus is nie intelligent?

Die ouens wat meganies of prakties aangele is, is gewoonlik nie baie
akedemies nie. Die akedemies aangelegde persoon is gewoonlik nie baie
prakties nie.
As Mnr Einstein nou met sy stukkende kar by die Garage kom en die
werktuigkundige luister net na die enjin en identifiseer dadelik die
probleem is hy slimmer as Einstein of ken hy net sy werk (onderwerp)?

Einstein en Jonty sit in die klas en moet uitwerk wat is die trajek van 'n
krieketbal en teen watter spoed trek hy as dit met x hoeveelheid energie in
x rigting geslaan is met x hoogte. Binne sekondes het Einstein die
antwoord. Jonty krap kop en sukkel. Sy antwoord is verkeerd.

Op die krieketveld kan Einstein nie eers amper 'n bal raak vang nie. Jonty
hardloop en duik skuins en opwaarts en vang 'n bal perfek wat teen 85km/h
trek.
My logika sê vir my dat Jonty die som van trajek, spoed, punt van impak in
'n breukdeel van 'n sekonde gemaak het, die regte antwoord gekry het, en
boonop daarop reageer het.
Wie van Einstein en Jonty is die beste in fisika? (slimste)

Nog twee vragies. Kan iemand my sê wat abstrakte intelligensie is? Ek het
gehoor ons gebruik net tussen 3 en 5 persent van ons breinkrag, is dit so?

Hennie
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29882 is 'n antwoord op boodskap #29881] Sa, 15 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Het is niet zo dat 95% van je hersencapaciteit nooit benut wordt (waarom
> zouden we dan immers zo'n zwaar hoofd moeten meeslepen....), het betekent
> alleen maar dat op een willekeurig moment -afhankelijk van waar je mee bezig
> bent- slechts een klein percentage aktief gebruikt wordt. De rest is dan
> passief (of in rust), maar kan op een ander moment worden aangesproken.
>

Ja, hulle kan die brein se temperatuur meet. Dis warmer waar
daar aktiwiteit is. Hulle dui aan dat wanneer vroumense dink,
meer dele van die brein "aktief" is as wat dit die geval is met
mans. As ek reg onthou, is die intensiteit egter groter by mans in
die dele wat aktief is. Dis die rede hoekom mans somtyds beter is met
sekere soorte intellektuele arbeid, maar hoekom vroumense
altyd meer kante van 'n saak kan raaksien.

Gloudina
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29883 is 'n antwoord op boodskap #29882] Sa, 15 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hennie schreef...

> Nog twee vragies. Kan iemand my sê wat abstrakte intelligensie is? Ek het
> gehoor ons gebruik net tussen 3 en 5 persent van ons breinkrag, is dit so?

Wat abstrakte intelligentie is weet ik ook niet precies, maar het verhaal
dat we maar een klein deel van onze hersenen gebruiken heb ik al eerder
gehoord. Het verhaal is feitelijk juist, maar wordt vaak verkeerd uitgelegd.

Het is niet zo dat 95% van je hersencapaciteit nooit benut wordt (waarom
zouden we dan immers zo'n zwaar hoofd moeten meeslepen....), het betekent
alleen maar dat op een willekeurig moment -afhankelijk van waar je mee bezig
bent- slechts een klein percentage aktief gebruikt wordt. De rest is dan
passief (of in rust), maar kan op een ander moment worden aangesproken.

Groeten,
Arthur
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29911 is 'n antwoord op boodskap #29882] Ma, 17 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Het is niet zo dat 95% van je hersencapaciteit nooit benut wordt (waarom
>> zouden we dan immers zo'n zwaar hoofd moeten meeslepen....), het betekent
>> alleen maar dat op een willekeurig moment -afhankelijk van waar je mee bezig
>> bent- slechts een klein percentage aktief gebruikt wordt. De rest is dan
>> passief (of in rust), maar kan op een ander moment worden aangesproken.
>>
>
> Ja, hulle kan die brein se temperatuur meet. Dis warmer waar
> daar aktiwiteit is. Hulle dui aan dat wanneer vroumense dink,
> meer dele van die brein "aktief" is as wat dit die geval is met
> mans. As ek reg onthou, is die intensiteit egter groter by mans in
> die dele wat aktief is. Dis die rede hoekom mans somtyds beter is met
> sekere soorte intellektuele arbeid, maar hoekom vroumense
> altyd meer kante van 'n saak kan raaksien.

Ik heb van zulke theorieën ook gehoord, maar ik weet nooit zo goed wat ik
ermee aan moet. Ik ben er nooit zeker van of de schrijver/schrijfster van
zo'n theorie niet één of andere verborgen (chauvinistische of feministische)
agenda heeft.

Laten we het er maar op houden dat als we door te oefenen de intensiteit van
het gebruik en de "breedte" van het gebruik kunnen stimuleren, we er in
ieder geval niet dommer van zullen worden, toch?

Groeten,
Arthur
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29912 is 'n antwoord op boodskap #29882] Ma, 17 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Ik heb van zulke theorieën ook gehoord, maar ik weet nooit zo goed wat ik
> ermee aan moet. Ik ben er nooit zeker van of de schrijver/schrijfster van
> zo'n theorie niet één of andere verborgen (chauvinistische of feministische)
> agenda heeft.
>
> Laten we het er maar op houden dat als we door te oefenen de intensiteit van
> het gebruik en de "breedte" van het gebruik kunnen stimuleren, we er in
> ieder geval niet dommer van zullen worden, toch?
>
>

Ja, dis vir my ook moeilik om toe te gee dat daarverskille is in die
breinaanwending van die twee
geslagte, veral as mens in aanmerking neem dat
die verskille tussen "manlik" en "vroulik" ook maar
moeilik te bepaal is. Maar wat die bostaande teorie
wat ek noem vir my help verstaan, is hoekom my
man, wie se breinkapasiteit baie groter is as myne
in baie spesifieke opsigte, so absoluut dom kan dink
in sekere andere opsigte. En ek sien dit om my ook
Vroumense dink en deurdink dinge net baie meer
logies as mans, wanneer dit by komplekse situasies
kom.Daar is natuurlik altyd uitsonderings.

Gloudina
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29928 is 'n antwoord op boodskap #29882] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Soveel cliches, ou Paul. Is jy al getroud?

Ek is.

> Dan is die kanse goed dat jou vrou
> heelwaarskynlik al die "besigheid" in die huis behartig.

Negatief. Sy is 'n finansiele vockop.

> Baie van die cliches wat jy hierbo verkondig, is "verdedigings-
> meganismes" wat mans gebruik om hulle macho te laat voel teenoor
> die groter wydte en breedte van vroumense se begrip van "wat
> aangaan."

Pls eloborate...

> En jong moeders behoort net aan hulself en die kleintjies
> te dink wat hulle sopas in die lewe ingebring het.

Ja, dan kry manlief nie meer sy knippie nie, want die baba is honger, of die
baba het die heeldag gehuil en sy is te moeg vir 'n goeie pomp. Wat dan?
Dan gaan pomp ons iemand anders, en wat dan?
Dan is ons Satan.

> Dis die rol wat die natuur vir hulle gegee het.

Die rol wat die natuur aan julle gegee het is om stil te bly en voort te
plant.

> Maar as jy 'n regte pa is, dan is jy nog meer broeis oor die kleintjies as
sy.

Ja, anders is ons in die kak.
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29929 is 'n antwoord op boodskap #29882] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

>>> Vroumense dink en deurdink dinge net baie meer
>>> logies as mans, wanneer dit by komplekse situasies
>>> kom.Daar is natuurlik altyd uitsonderings.
>
> Jammer, Gloudina, maar nou praat jy stront!
> Vroumense is emosionele goed. Hulle voel, dink en reageer met hulle
> hartjies, nie met hulle koppe nie.
> Emosie en Logika is verder verwyder as somer en winter.
>
> As jy enige vrou met 'n komplekse situasie "present" sal hulle antwoord 99%
> van die tyd in $$$ opeindig. Veral jong moeders. Hulle dink gewoonlik slegs
> aan hulleself en hulle "offsprings".

Soveel cliches, ou Paul. Is jy al getroud? Dan is die kanse goeddat jou vrou
heelwaarskynlik al die "besigheid" in die huis behartig.
Baie van die cliches wat jy hierbo verkondig, is "verdedigings-
meganismes" wat mans gebruik om hulle macho te laat voel teenoor
die groter wydte en breedte van vroumense se begrip van "wat
aangaan." En jong moeders behoort net aan hulself en die kleintjies
te dink wat hulle sopas in die lewe ingebring het. Dis die rol wat die
Natuur vir hulle gegee het. Maar as jy 'n regte pa is, dan is jy nog
meer broeis oor die kleintjies as sy.

Gloudina
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29930 is 'n antwoord op boodskap #29882] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
>> Vroumense dink en deurdink dinge net baie meer
>> logies as mans, wanneer dit by komplekse situasies
>> kom.Daar is natuurlik altyd uitsonderings.

Jammer, Gloudina, maar nou praat jy stront!
Vroumense is emosionele goed. Hulle voel, dink en reageer met hulle
hartjies, nie met hulle koppe nie.
Emosie en Logika is verder verwyder as somer en winter.

As jy enige vrou met 'n komplekse situasie "present" sal hulle antwoord 99%
van die tyd in $$$ opeindig. Veral jong moeders. Hulle dink gewoonlik slegs
aan hulleself en hulle "offsprings".
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29961 is 'n antwoord op boodskap #29882] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

>>> Baie van die cliches wat jy hierbo verkondig, is "verdedigings-
>> meganismes" wat mans gebruik om hulle macho te laat voel teenoor
>> die groter wydte en breedte van vroumense se begrip van "wat
>> aangaan."
>
> Pls eloborate...

Vroumense oor die algemeen neem baie meer faktore inag wanneer hulle tot 'n
besluit kom. Dit klink soms onlogies
vir mans, maar dit is omdat dat daar net baie meer informasie
ingevoer is om die konklusie te maak. Ek sien dit by my
kinders. Een van my seuns het al geleer om nie my soms
eienaardige voorspellings te bevraagteken nie. Dis omdat ek
omtrent vyf of ses stappe voor hom uit dink. Heel praktiese
dinge: soos kry meer paspoortkiekies as jy oorsee gaan
studeer as die minimum wat jy nou in Kanada nodig het. As
hy na my geluister het, sou hy hom ure en ure se pyn in 'n
vreemde land gespaar het (in hierdie geval Frankryk.)

>
>
>> En jong moeders behoort net aan hulself en die kleintjies
>> te dink wat hulle sopas in die lewe ingebring het.
>
> Ja, dan kry manlief nie meer sy knippie nie, want die baba is honger, of die
> baba het die heeldag gehuil en sy is te moeg vir 'n goeie pomp. Wat dan?
> Dan gaan pomp ons iemand anders, en wat dan?
> Dan is ons Satan.
>
>> Dis die rol wat die natuur vir hulle gegee het.

Ek vind bostaande 'n baie kille benadering van die lewe. Ek voeldat mans wat
sulke dinge se, nie "mature" is nie. Sulke mans is
nog pre-addolessent: wil nog die "moeder" se aandag he, wil nog
"instant" gratification" he. My teorie is dat mans nie behoort te
trou totdat hulle self kinders wil he nie, en dan 'n moeder soek
wat hulle as geskik vir hulle nageslag beskou.
Mens moet die vraag ook vra: as die vroumens nou werklik
nie geinteresseerd in jou is nie, is dit omdat jy so oninteressant
en selfsugtig in die bed is, dat sy maar enige ekskuus gryp om
nie vir jou daar te ontmoet nie. Enige man wat weet hoe om 'n
vrou te plesier, sal die vrou uit sy hand laat eet. Probeer dit 'n
bietjie.

> Die rol wat die natuur aan julle gegee het is om stil te bly en voort te
> plant.
>
>> Maar as jy 'n regte pa is, dan is jy nog meer broeis oor die kleintjies as
> sy.
>
> Ja, anders is ons in die kak.

Dis die wat ek se mens behoort 'n eksamen te skryf engekeur te word, voordat jy
toegelaat word om te trou,
en 'n nog strenger toelatingstoets voordat jy toegelaat word
om kinders te he.

Die tannie wat vier kinders in minder
as vyf jaar in die lewe gebring het
met die hulp van 'n wonderlike
vader.
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29962 is 'n antwoord op boodskap #29882] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> Die rol wat die natuur aan julle gegee het is om stil te bly en voort te
> plant.

Rassis, Anti-Semiet, en nou ook Seksis. Ek is steeds nie verbaas nie.
Re: Intelligensie ?! [boodskap #29990 is 'n antwoord op boodskap #29882] Do, 20 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Heel praktiese
> dinge: soos kry meer paspoortkiekies as jy oorsee gaan
> studeer as die minimum wat jy nou in Kanada nodig het. As
> hy na my geluister het, sou hy hom ure en ure se pyn in 'n
> vreemde land gespaar het (in hierdie geval Frankryk.)

Dis nie JY wat slim is nie, Gloudina, dis jou laaitie wat dom is.
Dit neem absoluut geen intelegensie om altyd ge-"stamped" kopiee van jou
paspoort/geboorte sertifikaat en extra paspoort fotos aan jou te he as jy
rondvlieg nie:
IT'S ABSOLUTE COMMON SENSE. En moet asb nie nou vir my se jy reken jy's
"sienend" nie.

> My teorie is dat mans nie behoort te
> trou totdat hulle self kinders wil he nie, en dan 'n moeder soek
> wat hulle as geskik vir hulle nageslag beskou.

Uitstekende idee!!
Dus moet ek "single" bly totdat ek
voel ek wil voortplant en gaan soek dan 'n middeljarige vrou
op die brink van menopause?

> dit omdat jy so oninteressant
> en selfsugtig in die bed is, dat sy maar enige ekskuus gryp om
> nie vir jou daar te ontmoet nie.

Korrek, ek probeer beslis ons bed vermy, ek verkies haar "best friend's" se
plek.
2 +1 = yum-yum.
(Ek kan tot vir jou .JPGs stuur, of .AVIs as jy van motion pictures hou)

> Dis die wat ek se mens behoort 'n eksamen te skryf engekeur te word, voordat jy
> toegelaat word om te trou,
> en 'n nog strenger toelatingstoets voordat jy toegelaat word
> om kinders te he.

Wie stel jy voor stel die inhoud van hierdie eksamen saam?
Die Pope, Bill Clinton of Die Ayatollah Gomeni?
Op grond waarvan sal jy toegelaat word om kinders te he?
Op grond waarvan sal jy afgekeur word?

> Die tannie wat vier kinders in minder
> as vyf jaar in die lewe gebring het
> met die hulp van 'n wonderlike
> vader.

HOERA vir die jollie bobbejaan!
Re: Intelligensie ?! [boodskap #30129 is 'n antwoord op boodskap #29882] Di, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> Hmm, weet jy darem waar kinders vandaan kom? En dat hulle somtyds sommer
> net gebeur :) en jy nie papiere nodig het om hulle te laat gebeur :)
> nie?

So kinders "gebeur" sommer net somtyds, ou Lou. Soos in"immaculate conception"?
Wereld.

Gloudina
Re: Intelligensie ?! [boodskap #30130 is 'n antwoord op boodskap #29882] Di, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
> Dis die wat ek se mens behoort 'n eksamen te skryf engekeur te word, voordat jy
> toegelaat word om te trou,
> en 'n nog strenger toelatingstoets voordat jy toegelaat word
> om kinders te he.
>

Hmm, weet jy darem waar kinders vandaan kom? En dat hulle somtyds sommer
net gebeur :) en jy nie papiere nodig het om hulle te laat gebeur :)
nie?
Re: Intelligensie ?! [boodskap #30185 is 'n antwoord op boodskap #29882] Wo, 26 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Hmm, weet jy darem waar kinders vandaan kom? En dat hulle somtyds sommer
>> net gebeur :) en jy nie papiere nodig het om hulle te laat gebeur :)
>> nie?
>
> So kinders "gebeur" sommer net somtyds, ou Lou. Soos in"immaculate conception"?
> Wereld.
>

Huh? Is jy nou prosaies of net deurmekaar?
Vorige onderwerp: Re: Kan iemand dalk onthou
Volgende onderwerp: Re: ke e:/xarra //ke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:25:41 MGT 2024