Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe en setlaars-lou
Zimbabwe en setlaars-lou [boodskap #29869] Vr, 14 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet darem onthou die hofbevel is nie van toepassing op die regering nie.
Hy mag nog steeds doen wat hy wil. Ek dink demokrasie werk so.

Soos ek verstaan Het ons regering nog niks te se gehad oor die
aangeleentheid nie. Dit laat mens wonder waar hulle oor die aangellentheid
staan.Ons regering het aangebied om R800 miljoen (ek dink dit is die bedrag
wat genoem is) aan Zimbabwe te leen.Kan ons liewers nie daai geld aanwend om
huise te bou vir ons eie mense nie.Hier sit darem baie van ons mense wat nog
nie huise het nie

Reenen van Niekerk
Re: Zimbabwe en setlaars-lou [boodskap #29894 is 'n antwoord op boodskap #29869] So, 16 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
AapStert  is tans af-lyn  AapStert
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het eenkeer op Punt radio gehoor hoe ons Ambasadeur na Zimbabwe vir
Mugabe 'n "comrade" noem...

Iets om oor te dink.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:38f750c6.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet darem onthou die hofbevel is nie van toepassing op die regering nie.
> Hy mag nog steeds doen wat hy wil. Ek dink demokrasie werk so.
>
> Soos ek verstaan Het ons regering nog niks te se gehad oor die
> aangeleentheid nie. Dit laat mens wonder waar hulle oor die aangellentheid
> staan.Ons regering het aangebied om R800 miljoen (ek dink dit is die bedrag
> wat genoem is) aan Zimbabwe te leen.Kan ons liewers nie daai geld aanwend om
> huise te bou vir ons eie mense nie.Hier sit darem baie van ons mense wat nog
> nie huise het nie
>
> Reenen van Niekerk
>
Vorige onderwerp: De Lille op Hansie
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Verhoogde Vervoer vir Afrika en die Planeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 19:00:15 MGT 2024