Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Voorafgevaardigde wooneenhede vir Afrika
Toekoms Advies vir: Voorafgevaardigde wooneenhede vir Afrika [boodskap #29800] Ma, 10 April 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
die effektiewe beleids bestuur aangaande die verskaffing van
hulp bystand, en brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Plaaslike en Internasionale Banke, veral die IMF,
Chase Manhatten, en die Wereld Bank gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die
verskaffing van menige dienste aan die gemeenskap - plaaslik en
internasionaal. Veral om lenings toe te staan vir nasionale en
internasionale projekte, om die ekonomiee van Lande op die
Planeet te stimuleer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun
om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Navorsers en ontwikkelaars van voorafgevaardigde
wooneenhede, Argitekte, Ingenieurs en Huisbouers en Kontrakteurs
in ons Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir verskaffing
van menige dienste, om die huise in Lande op die Planeet te
verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van persone te verhoog wat woon in informele wooneenhede, in ons
Paradys, en in SAOG lidlande, indien enige. Behou geloof, hoop
en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Definisie van voorafgevaardigde wooneenhede: Woon eenhede wat
maklik opgerig kan word, en uit plastiek, asbestos, en/of enige
ander lae koste materiaal bestaan.

En om met hierdie waardevolle bydrae voort te gaan:

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Munisipaliteite,
Private, Informele en ander Sektore nie hier genoem, asook
Organisasies en Individue. Om die verhoging van
voorafgevaardigde wooneenhede van die 2020 plan in ons Paradys,
en in SAOG lidlande te bespreek. Asook, om geleendhede te
identifiseer waar voorafgevaardigde wooneenhede verhoog kan
word, tot die voordeel van die gemeenskap, en die ekonomie in
geheel.

Verbeteringe kan ook verhoog word aan voorafgevaardigde
wooneenhede. Wil voorstel op 'n oop plan kombuis, met kosmaak en
opwas fasiliteite, 'n woonkamer, badkamer en 2-4 kamers in te
sluit, indien moontlik. Asook om die beskerming van
voorafgevaardigde wooneenhede teen die vlambaarheids aspek
asemrowend te verhoog. Asook beskerming te verhoog veranderende
weerstoestande, bv. reen, wind, hael, koue, ens.

Voorafgevaardigde wooneenhede kan vryelik beskikbaar gestel word
die eerste jaar, indien moontlik. Daarna kan huur betaal word
vir fasiliteite. Verkieslik om huur te betaal van dag een af as
'n afbetaling om die eenheid te kan besit. En later vir die erf
te betaal, indien die huurder/eienaar belangstel. Asook om
krediet fasiliteite te verhoog, om hierdie transaksie in werking
te stel. Afhangende van die finansiele vermoë van die
huurder/eienaar. Asook enige ander faktore nodig om hierdie
besluit te neem.

Ook moet daar in aanmerking geneem word, dat persone wat in
informele wooneenhede bly, baie potensiaal besit, en vinnig op
die been kan kom, indien hulle ondersteuning geniet -
Khayelitsha se jaarlike opbrengs van goedere en dienste gelewer
is gemeet teen R 74 miljoen. (Bron: Clem Sunter, The New
Century, p 178)

Wette kan ook verhoog word vir voorafgevaardigde wooneenhede. Om
dieselfde behandeling te geniet as wooneenhede waarvoor daar
alreeds voorsiening gemaak word. Asook om in aanmerking te neem
die wooneenheid is voorafvervaardig.

Ontmoetings met Banke en Geld skieters kan ook verhoog word, om
vir lenings aan te vra, om voorafgevaardigde wooneenhede van ons
Paradys te verhoog, waar nodig. Asook tussen Lande en Banke en
Geld skieters, of enige ander prosedure wat gevolg moet word om
fondse te verkry om die pad stel te verhoog in SAOG lidlande.

Koste berekeninge kan ook verhoog word in gebiede waar
voorafgevaardigde wooneenhede verhoog word. Om berekeninge te
bepaal om met projekte te begin. Projekte kan ook prioritiseer
word. Hoogtens aanraai om plekke/gemeenskappe te prioritiseer
waar mense op lang waglyste is, indien enige. Asook in gebiede
en lande wat deur vloede affekteer is, indien enige, bv. Kaapse
Vlaktes, Oos Kaap, Natal, Gauteng en omliggende gebiede,
Mpumalanga, Noordelike Provinsie, asook elders in ons Paradys.

En in Mosambiek, Zimbabwe. Daarna om verder noord te beweeg, bv.
Tanzania, Kenia, Zambie, Ivoorkus, Nigerie, ens. Baseer op die
beskikbaarheid van hulpbronne, plaaslik en internasionaal, asook
toerusting en materiaal benodig en beskikbaar.

Die rekenarisasie van waglyste kan ook verhoog word in ons
Paradys,en in SAOG lidlande. Om te dien as maatstawwe vir
beplanning deur Munisipaliteite en Plaaslike, Provinsiale en
Sentrale Regerings Strukture.

Daarna kan ontmoetings met huis bouers verhoog word, plaaslik en
internasionaal, verkieslik Westerse, veral VSA, vriendelike
firmas, indien moontlik. Asook, om die huidige verhoudinge met
Lande en SAOG lidlande te behou, afhangende van die keuse van
Lande self waar voorafgevaardigde wooneenhede verhoog word. Dan
om met projekte voort te gaan waar die oprigting van
voorafgevaardigde wooneenhede verhoog word, in ons Paradys, en
in SAOG lidlande terselfdertyd. Lang termyn doelwitte kan ook
met firmas verhoog word, afhangende van die prestasie en
kwaliteit van dienste gelewer tydens projekte, o.a. Suid
Afrikaanse huis bouer firmas kan prioriteit gegee word, indien
moontlik, en so verkies deur Lande alreeds genoem.

Die produksie van voorafgevaardigde wooneenhede, en inhoud
daarvan, kan ook verhoog word by fabrieke. En opgerig word waar
en wanneer nodig. Om projekte vinniger af te handel om
voorafgevaardigde wooneenhede in ons Paradys, en elders in SAOG
lidlande te verhoog.

Inginieurs kan ook ondersteuning lewer om die suksesse van die
Afrika en Suid Afrika Renaissance te verhoog, indien moontlik.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Meer
wooneenhede kan die ekonomie asemrowend verhoog. :) Die huurder
kan die eienaar van die wooneenheid word, indien daar
belanggestel word. :) Die lewens standaard van persone wat in
voorafgevaardigde wooneenhede bly, kan asemrowend verhoog word.
:) Werk verskaffings geleendhede kan asemrowend verhoog word in
ons Paradys, en in SAOG lidlande. :) Ekonomiee, en potensiële
ekonomiee kan asemrowend stimuleer word. :) Onafhanklikheid, en
inter-afhanklikheid, kan asemrowend verhoog word. :) Vredevolle
multi-kulturele verhoudinge kan asemrowend veroog word. :)
Doelwitte vir 'n beter lewe vir almal in die Suid Afrika en
Afrika Renaissance kan asemrowend vinniger bereik word. :) Vrede
en voorspoed kan asemrowend verhoog word. :) Gemeenskaplike
belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: oorseese strontgatte
Volgende onderwerp: Winnie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:00:31 MGT 2024