Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eugene Terreblance
Eugene Terreblance [boodskap #29786] So, 09 April 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Terreblance is tronk toe vir misdade wat hy gepleeg het. My siening is as hy
skuldig is moet hy sy tyd doen.

Ek wil graag weet hoekom Winnie Mandella nog buite is .Is die owerhede te
bang om haar tronk toe te stuur.

Nog n voorbeeld is Allen Boesak wat miljoene gesteel het wat vir arm mense
bedoel was.Hy pleit nou armmoede maar waar kom die geld vandaan om vir sy
appelsaak te betaal.

ek sal dit wardeer om ander mense se komentaar te hoor op die saak

Reenen
rhe...@iafrica.com
Re: Eugene Terreblance [boodskap #29787 is 'n antwoord op boodskap #29786] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Apr 2000 08:39:08 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

skuldig is moet hy sy tyd doen.[/color]
>
> Ek wil graag weet hoekom Winnie Mandella nog buite is .Is die owerhede te
> bang om haar tronk toe te stuur.>>

Vir wat dit werd is : die hof (onder die NP regering voor 94) het nie
vir haar tronkstraf gegee nie.

Nog n voorbeeld is Allen Boesak wat miljoene gesteel het wat vir arm mense[/color]
> bedoel was.Hy pleit nou armmoede maar waar kom die geld vandaan om vir sy
> appelsaak te betaal.>>

Sover ek weet is dit regshulpraad-geld. Dit is egter 'n redelike ou
tradisie in SA (en ander lande) dat mense wat dit nie kan bekostig
nie, regshulp kry.
Vorige onderwerp: Die Afrikaner en die Hollander (2)
Volgende onderwerp: Re - Perdry om gewig te verloor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:51:09 MGT 2024