Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PAC is idiote
PAC is idiote [boodskap #29756] So, 09 April 2000 00:00 na volgende boodskap
AapStert  is tans af-lyn  AapStert
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die PAC in sy nuutste uitsprake ondersteun die gebeure in Zimbabwe. Vir my
is dit geen snaaksigheid nie. Ek sien die PAC as a dom, tweedehandse
weergawe van die ANC en het geen redelike, logiese uitspraak in verband met
Zimbabwe gelewer nie. Die bestuur van die organisasie is duidelik net in die
politiek vir twee redes, geld en gesubsidieerde petrol.

Die manne in die party is barbaars en gemeen en het nie werklik (kontra
hulle publike uitsprake) die gesondheid van ons land op die hard nie.

Shame

AapMan
Re: PAC is idiote [boodskap #29853 is 'n antwoord op boodskap #29756] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Apr 2000 14:02:09 +0200, "AapStert" wrote:

is dit geen snaaksigheid nie. Ek sien die PAC as a dom, tweedehandse[/color]
> weergawe van die ANC en het geen redelike, logiese uitspraak in verband met
> Zimbabwe gelewer nie. Die bestuur van die organisasie is duidelik net in die
> politiek vir twee redes, geld en gesubsidieerde petrol.>>

Wat was hul uitspraak?
Vorige onderwerp: ICQ in Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: "Ons Afrikaanse Moedertaal" (1865)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:10:59 MGT 2024