Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wanneer begin die Englse 'n invloed hê op SA
Re: Wanneer begin die Englse 'n invloed hê op SA [boodskap #29731] Sa, 08 April 2000 00:00
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "E Bessinger" ern...@mweb.co.za

> Herrie die strandloper

Sy naam was Autshumao - Herrie was die paternalistiese naam wat die hollandrs
hom gegee het omdat hulle kwansuis nie sy naam kon uitspreek nie. Die boot wat
tans mense na robbeneiland ferry word dan ook die Autshumao genoem. Heel gepas
omdat hy die enigste (sommigge se een van twee) persoon was wat vanaf
robbeneiland ontsnap het.

> was die eerste native-African wat kon Engels
> praat

Nee, die eerste Khoe of inheemse suid-afrikaan. By hierdie tyd was daar al
talle "native-africans" aan die weskus van afrika wat kon engels praat.

> Waar het hy die taal
> geleer en wanneer. Ten eerste het hy die taal geleer in Engeland

Ek het altyd geleer dat die taal eerste gekom het en die trippie na engeland
later (hy was, na sommigge berigte, ook frans en portugees magtig - ten minste
so dat hy kon interpreteer).

Hy is natuurlik later na robbeneiland verban as die eerste prisonier daar, as
ek dit reg onthou.
Vorige onderwerp: Wanneer begin die Englse 'n invloed hê op SA
Volgende onderwerp: Verengelsing van taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 03:31:25 MGT 2024