Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ++Bargain!!
++Bargain!! [boodskap #29626] Sa, 01 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kommerwekker to koop!
Splinternuut! Amper nooit gebruik nie.
Wel baie selde gebruik in elk geval.

Enige redelike aanbod sal oorweeg word.
Re: ++Bargain!! [boodskap #29692 is 'n antwoord op boodskap #29626] Wo, 05 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
No laat jy my dink. Dankie man. Ek moet terug laboratorium toe gaan en sien
of ek die kommerwekker aan 'n komkommer kan koppel, dan het ek 'n produk wat
'n moerse klomp pond werd mag wees. Ek trek my aanbod terug tot tyd en wyl
dat my navorsing vrugte afgeweer het.

saxcpt skryf in boodskap news:38eafd62$0$229@hades.is.co.za...
> Klink amper soos my vrou sy komkommer oor alles?
>
> Gary Bartholomew wrote in message
> news:8c59on$3kb$4@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Kommerwekker to koop!
>> Splinternuut! Amper nooit gebruik nie.
>> Wel baie selde gebruik in elk geval.
>>
>> Enige redelike aanbod sal oorweeg word.
>>
>
Re: ++Bargain!! [boodskap #29693 is 'n antwoord op boodskap #29626] Wo, 05 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
saxcpt  is tans af-lyn  saxcpt
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Klink amper soos my vrou sy komkommer oor alles?

Gary Bartholomew skryf in boodskap news:8c59on$3kb$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kommerwekker to koop!
> Splinternuut! Amper nooit gebruik nie.
> Wel baie selde gebruik in elk geval.
>
> Enige redelike aanbod sal oorweeg word.
>
Vorige onderwerp: Sampie Terblanche en SA landbou in die laaste eeu
Volgende onderwerp: DeskTopDollars (Pos checks na Suid-Afrika)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 18:46:53 MGT 2024