Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Does any one Know if this group is used alot?
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29616] Vr, 31 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "rykheer"

->
->
Gloudina, my antie, het jy nou 'n nuwe alias?
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29617 is 'n antwoord op boodskap #29616] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

A.S. Pris wrote:

> Also sprach "rykheer"
>
> ->
> ->
> Gloudina, my antie, het jy nou 'n nuwe alias?

Nee, my oom Leendert, die vader weet wat hieraangaan. Dis nie eens meer
die regte eposadres
van die betrokke persoon nie. Hoe gaan dit
deesdae met jou. Braak jy nou gal op 'n ander
plek of het jy die lig gesien.

Die tannie met die vraag in haar oge
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29634 is 'n antwoord op boodskap #29616] Sa, 01 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:38E515AC.24D5548E@home.com...
> A.S. Pris wrote:
>
>> Also sprach "rykheer"
>>
>> ->
>> ->
>> Gloudina, my antie, het jy nou 'n nuwe alias?
>
> Nee, my oom Leendert, die vader weet wat hieraangaan. Dis nie eens meer
> die regte eposadres
> van die betrokke persoon nie. Hoe gaan dit
> deesdae met jou. Braak jy nou gal op 'n ander
> plek of het jy die lig gesien.
>
> Die tannie met die vraag in haar oge
>
>
Sien tannie nou? Dis amper soos sing. Uitmuntend! Die woorde sal 'n mens van
sy gesig moet afvee nadat hulle getref het. En dan sal daar nog van daai
taai goedjies agterbly.
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29635 is 'n antwoord op boodskap #29616] Sa, 01 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobbe  is tans af-lyn  Kobbe
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
A.S. Pris schreef in berichtnieuws
38e5e81c.9159472@news.mweb.co.za...
| Also sprach "rykheer"
|
| ->
| ->
| Gloudina, my antie, het jy nou 'n nuwe alias?
|
[ Kobbe: ]
De ene keer schelden die Afrikaners mekaar uit omdat ze vinden
dat die "anderen" alleeen maar kunnen vloeken (draadje "Die
jaar 2003" bevestigt enigszins dat vermoeden), en dan lees je
plots (net na middernacht) deze opmerking.
Dan zit ik te schuddebuiken van 't lachen.

A. Pris, je verdient een prijs. Wat mij betreft word je een rijke
heer !
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29663 is 'n antwoord op boodskap #29616] Ma, 03 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:38E8C9F1.3907B724@home.com...
> Gary Bartholomew wrote:
>
>> . Braak jy nou gal op 'n ander
>>> plek of het jy die lig gesien.
>>>
>>
>> Sien tannie nou? Dis amper soos sing. Uitmuntend! Die woorde sal 'n mens van
>> sy gesig moet afvee nadat hulle getref het. En dan sal daar nog van daai
>> taai goedjies agterbly.
>
> Nee-wat, Gary. Dit sal soos water van 'n eend se rug van homafgly. Jy ken nog
> nie vir Leendert nie.
>
> Die tannie wie se kappie 'n ekstra groot tuit het.
>
>
Tannie moet nooit die mag van kragtige digterswoorde onderskat nie, maar ek
moet dan seker 'n bietjie langer hier bly voordat ek vir "Leendert" goed
leer ken. Ons kom moontlik van dieselfde skoorsoekers-skool af.
Re: Does any one Know if this group is used alot? [boodskap #29664 is 'n antwoord op boodskap #29616] Ma, 03 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Gary Bartholomew wrote:

> . Braak jy nou gal op 'n ander
>> plek of het jy die lig gesien.
>>
>
> Sien tannie nou? Dis amper soos sing. Uitmuntend! Die woorde sal 'n mens van
> sy gesig moet afvee nadat hulle getref het. En dan sal daar nog van daai
> taai goedjies agterbly.

Nee-wat, Gary. Dit sal soos water van 'n eend se rug van homafgly. Jy ken nog
nie vir Leendert nie.

Die tannie wie se kappie 'n ekstra groot tuit het.
Vorige onderwerp: re: AZANIA .. viva !
Volgende onderwerp: Sampie Terblanche en SA landbou in die laaste eeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:24:45 MGT 2024