Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die jaar 2003
Die jaar 2003 [boodskap #29587] Do, 30 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
As gevolg van vigs sal daar in die jaar 2003 meer werk wees as wat daar
persone is om dit te doen. Kwazulu Natal het juis in 1999 vir die eerste
keer in die geskiedenis 'n negatiewe geboortesyfer gehad.

Die wet van die natuur is die sterkste een moet oorleef, so dit begin dan
nou vir my lyk asof vigs die natuur se manier is om die wêreld en in
besonder Afrika van oorbevolking te red.

Moeder natuur weet seker nie dat sy met die siekte sy sommer 'n paar vlieë
met een slag doodslaan nie, want nie net keer sy oorbevolking nie maar sy
verminder misdaad, moord, sy skep werk, en nog vele meer.

Moeder natuur weet die beste !
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29588 is 'n antwoord op boodskap #29587] Do, 30 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:

> Was dit nie God se wil dat in Noag se tyd die "hele wereld" uitgewis was
> nie, was dit nie God wat opdrag gegee het dat daar in die Bybelse tyd oorloë
> plaasgevind het nie. En wat lat jou dink "onskuldige mense het nie toe ook
> gely nie.

Dat geloof je toch zeker niet. Je bent middeleeuws met je verstand.
Wordt wakker en kijk wat ze jou allemaal wijsgemaakt hebben al die
jaren en wat jij nu verkondig.....

> En so by the way ... Is jy nie die asshole wat vir my wou kom reken het dat
> Jusus dalk self 'n homoseksueel was en dat die bybel maar net deur mense
> geskryf was nie.
> Doen jouself 'n guns en piss off, jy irreteer die kak uit my uit.

Zielig hoor!! Maar misschien is het nog niet te laat voor je..hoop ik.
Ben je zo kritiekloos tegenover de bijbel...dom hoor......oerdom......

Groetjes
Emmy
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29589 is 'n antwoord op boodskap #29587] Do, 30 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Riaan heeft geschreven in bericht ...
> As gevolg van vigs sal daar in die jaar 2003 meer werk wees as wat daar
> persone is om dit te doen. Kwazulu Natal het juis in 1999 vir die eerste
> keer in die geskiedenis 'n negatiewe geboortesyfer gehad.
>
> Die wet van die natuur is die sterkste een moet oorleef, so dit begin dan
> nou vir my lyk asof vigs die natuur se manier is om die wêreld en in
> besonder Afrika van oorbevolking te red.

Wat een onzin......in de westerse wereld heeft men medicijnen ( aidsremmers)
en arme mensen hebben dat helaas niet.

Hoeveel zieken heeft aids patiënten heeft ZA in toekomst en wie moet die
allemaal verplegen?? Dat kost zoveel geld dat er voor andere ziekenzorg
geen geld meer overblijft. En dat gaat jaren duren........aids openbaart
zich
vaak jaren later.

Nog een vraagje Denk je dat dit gods wil is?? Dan is god wreed met zijn
eigen schepping.....of niet soms vooral voor de kinderen die aids hebben
gekregen in onschuld.

> Moeder natuur weet seker nie dat sy met die siekte sy sommer 'n paar vlieë
> met een slag doodslaan nie, want nie net keer sy oorbevolking nie maar sy
> verminder misdaad, moord, sy skep werk, en nog vele meer.

Denk je!! Een van de oorzaken van misdaad is armoede...........en wie moet
dan het werk doen als de meeste mensen ziek zijn......een ramp voor
jouw en heel Afrika..........
Een economisch drama..........en niet alleen een aidsdrama
Heb je wel eens onderzocht wie alle werk doen in ZA.........en vooral
het minder mooie werk............en wat er voor betaald wordt?
En wat je voor dat geld kunt doen................???
Wat is jouw werk??

Groetjes
Emmy
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29590 is 'n antwoord op boodskap #29587] Do, 30 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Riaan" Ri...@netech.co.za

> Was dit nie God se wil dat in Noag se tyd die "hele wereld" uitgewis was
> nie, was dit nie God wat opdrag gegee het dat daar in die Bybelse tyd oorloë
> plaasgevind het nie.

Die kern van Christendom militeer teen 'n uitlsuitlik ou testamentiese
interpretasie na die "natuur" of "aard" van God. Die boodskap is weliswaar dat
'n Jaloerse ou testamentiese God in die geskenk van Jesus en die Helige Gees,
'n Liefdevolle God word. Die belofte dat daar nie weer 'n sondvloed sal wees
nie is dan juis in Jesus moontlik. Die Nuwe Testament maak dan plek vir die
prostituut, en stenig hom of haar nie.
Nou val dit my gereeld op dat regse "Christene" van die Riaan-verskeidenheid
hul gereeld op die ou testament beroep, en ek vind dit altyd vreemd dat hulle,
ten spyte van die Christen etiket, die nuwe testamentiese lering so gerieflik
vernalaat soos dit hulle pas. Ek sou jou aanbeveel om, benewens die Bybel, ook
Saint Augustine, Saint Anselm, Saint Thomas Aquinas, te lees maar in soverre
jy nie eens die Bybel kan lees en verstaan nie, betwyfel ek jou vermoe om
hierdie godsdienstige filosowe te lees - let alone verstaan. Soos tevore, lyk
my daar is 'n beduidende (miskien kousale) negatiewe verband tussen rassisme en
intellek.

> Doen jouself 'n guns en piss off, jy irreteer die kak uit my uit.

Ditto (behalwe dat dit irriteer is in my geval)
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29591 is 'n antwoord op boodskap #29587] Do, 30 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> Nog een vraagje Denk je dat dit gods wil is?? Dan is god wreed met zijn
>> eigen schepping.....of niet soms vooral voor de kinderen die aids hebben
>> gekregen in onschuld.
>>
> Emmy
>
> Nou wat van Noag se ark? Was dit nie ook maar wreed nie. En daar is nie n
> "Cure" vir aids nie, al wat dit doen is om die lyding te vergemaklik

Geloof je nog in Noach ;-))

Grt
Emmy
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29592 is 'n antwoord op boodskap #29587] Do, 30 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf in boodskap news:8buu1g$1u1d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> As gevolg van vigs sal daar in die jaar 2003 meer werk wees as wat daar
> persone is om dit te doen. Kwazulu Natal het juis in 1999 vir die eerste
> keer in die geskiedenis 'n negatiewe geboortesyfer gehad.
>
> Die wet van die natuur is die sterkste een moet oorleef, so dit begin dan
> nou vir my lyk asof vigs die natuur se manier is om die wêreld en in
> besonder Afrika van oorbevolking te red.
>
> Moeder natuur weet seker nie dat sy met die siekte sy sommer 'n paar vlieë
> met een slag doodslaan nie, want nie net keer sy oorbevolking nie maar sy
> verminder misdaad, moord, sy skep werk, en nog vele meer.
>
> Moeder natuur weet die beste !
>
>
Riaan, jy's van jou kop af, man.

Ek gaan nie ingaan in die feit dat die hele probleem met oorbevolking nie
die oorbevolking op sigself is nie, maar uit vrees vir die "oplossings" wat
daarop volg, nie. (Behalwe vir hierdie sin).

Laat ons maar net na die suiwer ekonomiese kant vant die ding kyk. Van jou
toon, sal ek aanvaar dat jy 'n wrede "oplossing" verwelkom. Is jy te dom om
Emmy se punt hieronder in te sien? Of is dit maar net 'n saak van 'n slim
man wat sy brein afskakel? Hierdie epidemie roei uit die mense van die
ouderdomsgroep wat al die werk doen wat vir jou 'n gerieflike stukkie aarde
skep. Jy by nie op 'n eiland nie. Jy het dinge soos polisiemanne,
verpleegsters, onderwysers ens. nodig om die wereld om jou behoorlik to laat
werk. Nou se my wat gebeur as se maar die polisiemag 'n groot persentasie
van sy mees ervare bemanning verloor? Goeie nuus wat jou plaaslike
misdaadsomgewing aanbetref, of slegte nuus?

En wat val al die VIGS babas. Watse toekoms wag hulle in? Wat is die kanse
vir 'n styging in die misdaadsyfers tot nog bo die wat ons huidiglik
verduur?

VIGS word jou probleem op die oueinde. VIGS maak jou werkers onproduktief,
en vernietig die stelsels wat die vrede om jou onderhou.

Hierdie is uiters kak redes hoekom 'n mens nie bly moet wees oor VIGS nie,
maar ek vermoed dat net hierdie verstand 'n kans het om daai toegemaakte ore
van jou deur te dring na daai grys ding wat jy nou besluit het om nie te
gebruik nie.
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29600 is 'n antwoord op boodskap #29587] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RARLOW  is tans af-lyn  RARLOW
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:38E364A9.41A73102@home.com...
Riaan wrote:

> Was dit nie God se wil dat in Noag se tyd die "hele wereld" uitgewis was
> nie, was dit nie God wat opdrag gegee het dat daar in die Bybelse tyd oorloë
> plaasgevind het nie. En wat lat jou dink "onskuldige mense het nie toe ook
> gely nie.
>
> En so by the way ... Is jy nie die asshole wat vir my wou kom reken het dat
> Jusus dalk self 'n homoseksueel was en dat die bybel maar net deur mense
> geskryf was nie.
>
> Doen jouself 'n guns en piss off, jy irreteer die kak uit my uit.

Sien, hier het ons nou die tipiese "regse" "boer" "afrikaner" wat dinkhy is
'n
Christen en 'n outoriteit van die bybel, (alhoewel hy heelwaar-
skynlik nie meer NG Kerk is nie, want dit is te liberaal vir hom). Hy
gebruik vuil taal asof dit sy moedertaal is. Nou, dis hierdie ou se soort
waaruit meeste van die apartheidsvarke gekom het. Mens hoop maar
net dat hierdie soort "Afrikaner" sal uitsterf in die nuwe Suid-Afrika.
Ongelukkig dink ek sommige van hulle emigreer nou na lande soos
Kanada. Sies.

Minnehaha

En dis presies hoekom jy nou daar oorkant op jou troontjie sit en oplossings
vir al Suid-Afrika se probleme het.
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29601 is 'n antwoord op boodskap #29587] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag ou Emmy jy weet 'n Hollander sa gebabbel is soos die swartes in
Suid-Afrika se engels

Jy verstaan wat hulle se maar dit maar jou ore seer.
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29602 is 'n antwoord op boodskap #29587] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nog een vraagje Denk je dat dit gods wil is?? Dan is god wreed met zijn
eigen schepping.....of niet soms vooral voor de kinderen die aids hebben
gekregen in onschuld.

Was dit nie God se wil dat in Noag se tyd die "hele wereld" uitgewis was
nie, was dit nie God wat opdrag gegee het dat daar in die Bybelse tyd oorloë
plaasgevind het nie. En wat lat jou dink "onskuldige mense het nie toe ook
gely nie.

En so by the way ... Is jy nie die asshole wat vir my wou kom reken het dat
Jusus dalk self 'n homoseksueel was en dat die bybel maar net deur mense
geskryf was nie.

Doen jouself 'n guns en piss off, jy irreteer die kak uit my uit.
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29603 is 'n antwoord op boodskap #29587] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek verwys nie na die hele Brittanje nie. Ek verwys na London as 'n entiteit.
Natuurlik geniet mense in die Scottish Highlands vars water.

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8c2pun$19j$1@porthos.nl.uu.net...
> Paul schreef...
>> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir vir
>> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
>> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
>> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
>> anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
>> skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
>> Naar, maar waar.
>
> Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
> inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water dat
> uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
> getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water maar
> liefst 7 maal moeten hergebruiken.
>
> Groeten,
> Arthur
>
> Aannamen:
> neerslagoverschot: 0,40 meter
> oppervlak: 248 000 km2
> aantal inwoners: 64 000 000
> waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
>
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29604 is 'n antwoord op boodskap #29587] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:38E364A9.41A73102@home.com...
Sien, hier het ons nou die tipiese "regse" "boer" "afrikaner" wat dinkhy is
'n Christen en 'n outoriteit van die bybel.

1. Regse boer = volpunte
2. Outoriteit v/d bybel = baie beslis nie

(alhoewel hy heelwaar-skynlik nie meer NG Kerk is nie, want dit is te
liberaal vir hom).

1. Nie in NG kerk nie = Spot on

Hy gebruik vuil taal asof dit sy moedertaal is.

1. Ek kan regtig nie onthou wanneer ek gevloek het op die NG behalwe vir my
laaste pos nie.

2. Afrikaans is my moedertaal, en het 'n paar lekker vloek woorde in wat
moontlik gebruik kan word.

3. En wat van die gedigte wat jy al hier gepos het soos Die dye trek die dye
aan, gaar word gevloek en ge-karfoefel soos min. Maar oooooo wee dit is mos
onder die "dekmantel" van kuns.

Nou, dis hierdie ou se soort waaruit meeste van die apartheidsvarke gekom
het. Mens hoop maar net dat hierdie soort "Afrikaner" sal uitsterf in die
nuwe Suid-Afrika.

1. Wel as ons uitsterf sal dit beslis nie agv vigs wees nie.

Ongelukkig dink ek sommige van hulle emigreer nou na lande soos Kanada.
Sies.

1. Ek wil nie eers in Kanada gaan vakansie hou nie.
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29605 is 'n antwoord op boodskap #29587] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Riaan heeft geschreven in bericht
...
>> Die wet van die natuur is die sterkste een moet oorleef, so dit begin dan
>> nou vir my lyk asof vigs die natuur se manier is om die wêreld en in
besonder Afrika van oorbevolking te red.
>
> Wat een onzin......in de westerse wereld heeft men medicijnen aidsremmers)
> en arme mensen hebben dat helaas niet.

Emmy, jou taalgebruik is so verfrissend. Verduidelik tog wat "vaak" beteken?
Beteken "groetjes" kleine groete?

>
> Hoeveel zieken heeft aids patiënten heeft ZA in toekomst en wie moet die allemaal verplegen?? Dat kost zoveel geld dat er voor andere ziekenzorg
> geen geld meer overblijft. En dat gaat jaren duren........aids openbaart zich vaak jaren later.
>

Die dwelmhandel is 'n baie groter probleem, maar verskaf soveel werk in die
wereld dat dit haas nie meer uitgeroei MAG word nie.

> Nog een vraagje Denk je dat dit gods wil is?? Dan is god wreed met zijn
eigen schepping.....of niet soms vooral voor de kinderen die aids hebben
gekregen in onschuld.
>

Onskuld? Miskien in die begin, ja. Maar hedendaags? Verseker nie.
Homoseksualiteit het toegeneem; dwelmmisbruik ook; vrye sekspraktyke - nog
meer. Beslis nie oningelig nie. Mense gee net nie om nie. In sommige Afrika
kulture word Vigs ook verwerp as toordery!

> Denk je!! Een van de oorzaken van misdaad is armoede...........en wie moet
dan het werk doen als de meeste mensen ziek zijn......een ramp voor jouw
en heel Afrika..........
>

Dit sal eers 'n ekonomiese ramp word as 'n land soos die V.S.A. met 2%
werkloosheid in dieselfde getalle sterf. Werkloosheid verskans nog die
getalle omdat die werkers nog nie dramaties verminder nie. Oorbevolking is
'n wereldwye probleem. Die natuur is wreed, ja, maar ook regverdig.

Natuurrampe soos modderstortings, siklone, droogtes, aardbewings is ook
besig om baie mense te dood. Oorbevolking is weer eens die oorsaak van die
mens se groter weerloosheid. Weer God se wreedheid?
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29606 is 'n antwoord op boodskap #29587] Vr, 31 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul schreef...
> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir vir
> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
> anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
> skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
> Naar, maar waar.

Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water dat
uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water maar
liefst 7 maal moeten hergebruiken.

Groeten,
Arthur

Aannamen:
neerslagoverschot: 0,40 meter
oppervlak: 248 000 km2
aantal inwoners: 64 000 000
waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29625 is 'n antwoord op boodskap #29587] Sa, 01 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul schreef...
> Ek verwys nie na die hele Brittanje nie. Ek verwys na London as 'n entiteit.
> Natuurlik geniet mense in die Scottish Highlands vars water.

Ik begrijp niet hoe een weldenkend mens dit soort "broodje aap"-verhalen
voor waar kan houden.

Je kent de reputatie van het Engelse klimaat toch? En zelfs Engelsen zijn
niet zo gek dat ze een enorme hoeveelheid energie en chemicali�n gaan steken
in het drinkbaar maken van rioolwater, terwijl er nog steeds aanmerkelijk
makkelijker te zuiveren oppervlaktewater beschikbaar is afkomstig uit de
Thames en de Lea.

Nou ja, waterbottelaars als Perrier, Spa en Victoria varen wel bij de
goedgelovigheid van de mensen. Misschien kwaad gedacht, maar de bron van je
verhaal kan wel eens bij één van hen liggen!

Groeten,
Arthur

> "Arthur Hagen" wrote...
>> Paul schreef...
>>> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir vir
>>> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
>>> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
>>> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit
>>> iemand anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep,
>>> gestort, skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
>>> Naar, maar waar.
>>
>> Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
>> inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water
>> dat uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
>> getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water maar
>> liefst 7 maal moeten hergebruiken.
>>
>> Aannamen:
>> neerslagoverschot: 0,40 meter
>> oppervlak: 248 000 km2
>> aantal inwoners: 64 000 000
>> waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
>
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29637 is 'n antwoord op boodskap #29587] So, 02 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dank je voor die interessante links, Paul. Ik beschouw mezelf als redelijk
goed ge�nformeerd als het om "water"-zaken gaat. Ik ben op de hoogte van
heel veel manieren om verstandiger met water om te gaan en om water zo vaak
mogelijk te hergebruiken.

Meestal gaat het bij dit soort zaken om het hergebruik van afvalwater voor
andere doelen dan drinkwatervoorziening. Bijvoorbeeld in landbouw, industrie
of grijswatercircuits (toiletwater, water voor wasmaschines, water om de
tuin mee te sproeien en dergelijke). En tot dusverre blijft het voornamelijk
(helaas) bij kleine experimentele toepassingen.

Je oorspronkelijke bericht ging echter over drinkwater. Ik haal aan:
"Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.".

Paul schreef...
> I considered you a more informed individual:
> http://www.iawq.org.uk/paris2000/paris3.htm
> http://www.cranfield.ac.uk/sims/ecotech/projects/water.htm
> http://www.ecocentre.org.uk/resources/bog.htm
> http://www.iawq.org.uk/spgroups/wreuse.htm
> http://www.voelckerscience.co.uk/water/waas.html
> http://www.bttg.co.uk/WaterAndEffluent/Default.htm

In geen van deze artikelen is terug te vinden dat er daadwerkelijk op groter
schaal water hergebruikt wordt in Londen. Lees maar eens op de site van
Thames Water wat ze nu precies allemaal doen:

http://www.thames-water.com/treatment/tindex.html

"Water flows into rivers, lakes and underground stores; and more importantly
into our homes and taps. A network of underground pipes, pumping stations
and treatment works ensures that clean, fresh drinking water is delivered to
you every day of the week. After water has been used, Thames Water collects,
transports and then cleans this dirty water and returns it safely back into
rivers where it can continue its journey downstream to the sea."

Groeten,
Arthur
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29638 is 'n antwoord op boodskap #29587] So, 02 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen skryf in boodskap news:8c7atj$buv$1@porthos.nl.uu.net...
> Dank je voor die interessante links, Paul. Ik beschouw mezelf als redelijk
> goed ge�nformeerd als het om "water"-zaken gaat. Ik ben op de hoogte van
> heel veel manieren om verstandiger met water om te gaan en om water zo vaak
> mogelijk te hergebruiken.
>
> Meestal gaat het bij dit soort zaken om het hergebruik van afvalwater voor
> andere doelen dan drinkwatervoorziening. Bijvoorbeeld in landbouw, industrie
> of grijswatercircuits (toiletwater, water voor wasmaschines, water om de
> tuin mee te sproeien en dergelijke). En tot dusverre blijft het voornamelijk
> (helaas) bij kleine experimentele toepassingen.
>
> Je oorspronkelijke bericht ging echter over drinkwater. Ik haal aan:
> "Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in jou
> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit iemand
> anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep, gestort,
> skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.".
>
> Paul schreef...
>> I considered you a more informed individual:
>> http://www.iawq.org.uk/paris2000/paris3.htm
>> http://www.cranfield.ac.uk/sims/ecotech/projects/water.htm
>> http://www.ecocentre.org.uk/resources/bog.htm
>> http://www.iawq.org.uk/spgroups/wreuse.htm
>> http://www.voelckerscience.co.uk/water/waas.html
>> http://www.bttg.co.uk/WaterAndEffluent/Default.htm
>
> In geen van deze artikelen is terug te vinden dat er daadwerkelijk op groter
> schaal water hergebruikt wordt in Londen. Lees maar eens op de site van
> Thames Water wat ze nu precies allemaal doen:
>
> http://www.thames-water.com/treatment/tindex.html
>
> "Water flows into rivers, lakes and underground stores; and more importantly
> into our homes and taps. A network of underground pipes, pumping stations
> and treatment works ensures that clean, fresh drinking water is delivered to
> you every day of the week. After water has been used, Thames Water collects,
> transports and then cleans this dirty water and returns it safely back into
> rivers where it can continue its journey downstream to the sea."
>
> Groeten,
> Arthur
>
>
Phatti sal seker van Windhoek af moet wegbly, maar sy hoofpunt, voor die
illustrasie, is volgens my, reg. Europa is oorbevolk. Daar's amper nie
ruimte daar om asem te haal nie. Sterkte, ou. Eerder jy as ek.
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29639 is 'n antwoord op boodskap #29587] So, 02 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gary Bartholomew schreef...
>
> Phatti sal seker van Windhoek af moet wegbly, maar sy hoofpunt, voor die
> illustrasie, is volgens my, reg. Europa is oorbevolk. Daar's amper nie
> ruimte daar om asem te haal nie. Sterkte, ou. Eerder jy as ek.

Ik ben het helemaal met je eens dat delen van Europa overbevolkt zijn, maar
als iemand dat wil illustreren, laat ie dat dan doen met een WAAR verhaal.
Niet met één of ander indianenverhaal.

Groeten,
Arthur
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29640 is 'n antwoord op boodskap #29587] So, 02 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Arthur

I considered you a more informed individual:

http://www.iawq.org.uk/paris2000/paris3.htm

http://www.cranfield.ac.uk/sims/ecotech/projects/water.htm

http://www.ecocentre.org.uk/resources/bog.htm

http://www.iawq.org.uk/spgroups/wreuse.htm

http://www.voelckerscience.co.uk/water/waas.html

http://www.bttg.co.uk/WaterAndEffluent/Default.htm

I can keep going the whole night, but I'm confident you know how to do
research yourself on the I/net....

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8c5hna$t12$1@porthos.nl.uu.net...
> Paul schreef...
>> Ek verwys nie na die hele Brittanje nie. Ek verwys na London as 'n
> entiteit.
>> Natuurlik geniet mense in die Scottish Highlands vars water.
>
> Ik begrijp niet hoe een weldenkend mens dit soort "broodje aap"-verhalen
> voor waar kan houden.
>
> Je kent de reputatie van het Engelse klimaat toch? En zelfs Engelsen zijn
> niet zo gek dat ze een enorme hoeveelheid energie en chemicali�n gaan steken
> in het drinkbaar maken van rioolwater, terwijl er nog steeds aanmerkelijk
> makkelijker te zuiveren oppervlaktewater beschikbaar is afkomstig uit de
> Thames en de Lea.
>
> Nou ja, waterbottelaars als Perrier, Spa en Victoria varen wel bij de
> goedgelovigheid van de mensen. Misschien kwaad gedacht, maar de bron van je
> verhaal kan wel eens bij één van hen liggen!
>
> Groeten,
> Arthur
>
>> "Arthur Hagen" wrote...
>>> Paul schreef...
>>>> Brittanje, byvoorbeeld, is te klein 'n eiland vir 'n water reservoir
> vir
>>>> 64miljoen mense. Dus "recycle" hulle water.
>>>> Volgende keer wat jy in London is en 'n glasie water geniet of ys in
> jou
>>>> coke gooi, onthou dat daardie einste water al 7 (ja, sewe) keer uit
>>>> iemand anders se piepie uit gekom het, daars in daai water gepoep,
>>>> gestort, skottelgoed gewas en tampons weg gegooi.
>>>> Naar, maar waar.
>>>
>>> Niet zo naar en zeker niet waar. Het totale drinkwatergebruik van alle
>>> inwoners van de Britse Eilanden is nog geen 0,004 procent van het water
>>> dat uit de lucht komt vallen (water dat verdampt heb ik er dan al van af
>>> getrokken), dus kan ik me absoluut niet voorstellen dat ze hun water
> maar
>>> liefst 7 maal moeten hergebruiken.
>>>
>>> Aannamen:
>>> neerslagoverschot: 0,40 meter
>>> oppervlak: 248 000 km2
>>> aantal inwoners: 64 000 000
>>> waterverbruik: 150 liter per persoon per dag
>>
>
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29654 is 'n antwoord op boodskap #29587] Ma, 03 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gary Bartholomew wrote:
>
> Riaan wrote in message
> news:8buu1g$1u1d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> As gevolg van vigs sal daar in die jaar 2003 meer werk wees as wat daar
>> persone is om dit te doen.

> Nou se my wat gebeur as se maar die polisiemag 'n groot persentasie
> van sy mees ervare bemanning verloor

Dit weet ons mos al klaar :)
Vorige onderwerp: Afrikaans follow-up
Volgende onderwerp: re: AZANIA .. viva !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:17:13 MGT 2024