Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale
Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale [boodskap #29430] Ma, 20 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
vir die voortgesette helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
ander dienste aan diegene in nood. Asook inisiatiewe wat geneem
word deur die ANC en die Private Sektor, om persone op te lei om
edel gesteentes, o.a. tieroog, se waarde te verhoog. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Suid Afrika en
Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om vrede en voorspoed van
Suid Afrikaners, veral van Afrika afkoms, te verhoog. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om kompetisies te verhoog, om die Nuwe Suid
Afrika se beste kunstenaars te soek. Applikante kan versoek word
om hulle naam, adres, bank rekening nommer, asook 'n kunswerk in
te stuur, of by aangewese kantore af te lewer. Asook 'n
fotostaat van die persoon se identifikasie. Die brief hoofd
gedeelte van die persoon se bank staat kan ook ingesluit word,
om oorbetaling van fondse te vergemaklik. Deelnemers kan ook
insluit in watter provinsie hulle wil werk. Kandidate moet kan
Engels praat en/of skryf, indien nodig. Ook kan 'n kort
beskrywing van die kunswerk ingesluit word. Kunswerke kan van
enige soort draad gemaak word, en met goud en/of silwer verf
oorgesproei word.

Alle inskrywings ontvang, kan gekeur word. 'n Standaard brief op
'n rekenaar kan ontwerp word, om terugvoer te lewer, op watter
vaardighede verbeter kan word. Die beste 100 tot 1000
inskrywings per provinsie, tot soveel as 2000 of 3000 in totaal
vir die hele Land, kan gekies word, vanuit alle groepe, om
opgelei te word as goud, platina en ander edel metaal
kunstenaars, om juweliers ware en kuns werke te produseer. Vir
plaaslike en internasionale markte, waar daar voldoende aanvraag
bestaan.

Kunswerke ingestuur kan opgeveil word, indien die deelnemer dit
so verkies, en die gedeelte van fondse, nadat kostes afgetrek
is, kan in die deelnemer se bank rekening nommer inbetaal word.
Resultate kan d.m.v. die Media bekend gemaak word. 'n
Onafhanklike liggaam kan hieroor toesig hou. Hierdie kompetisie
kan later herhaal word, wanneer meer kunstenaars benodig word.

Kandidate gekies kan ook oorsee opgelei word, in verskillende
Lande. Besoeke kan gelewer word aan EU lidlande, VSA, Japan
en/of Korea. Asook elders waar belonende uitvoer markte bestaan.
Tolke kan aangewend word om opleiding na Engels te vertaal,
indien nodig. Borge kan ook uitgenooi word om kandidate te
ondersteun, tydens oorsese reise.

Ontwikkelings fasiliteite kan in alle provinsies van ons Land
verhoog word, waar voldoende kandidate is.

Ook kan markte wereldwyd bestudeer word, voor en na die
kompetisie. Om aanvraag na juweliers ware en kunswerke te
bestudeer. Voorvereistes vir kunswerke wat ingestuur word, kan
ook ingesluit word saam met die kompetisie vorm in die Pers. Om
kandidate te ondersteun, om die tipe juweliers ware en kunswerke
te vervaardig, wat nodig is tydens die keurings proses.

Nadat suksesse behaal is in die Nuwe Suid Afrika, kan dit ook in
SAOG lidlande implementeer word.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Kreatiwiteit kan asemrowend stimuleer word. :) Applikante kan
geld verdien vir kunswerke wat ingestuur word. :) Applikante kan
terugvoer ontvang vir aspekte waarop verbeter kan word. :)
Kandidate kan oorsee reis om kliente markte te bestudeer, asook
opleiding ontvang op dieselfde tyd. :) Opleidings fasiliteite
kan later in die NSA verhoog word. :) Kunstenaars en hulle
families kan verhoogde lewens standaard geniet. :) Werks
geleendhede kan verhoog word. :) Die Nuwe Suid Afrika kan
oorsese valuta verdien vir plaaslik vervaardigde produkte. :)
Die ekonomie kan asemrowend stimuleer word. :) Gemeenskaplike
belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale [boodskap #29449 is 'n antwoord op boodskap #29430] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Reiziger, nog altijd onderweg?

reisiger schreef ...
> (gelukwens).... Asook vir deurlopende
> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000.

Over wat voor stelsels spreek je nu? En waarom een stabiliteit vooral vanaf
1 januari? Stabiliteit is meestel een kwestie van jaren, decennia of eeuwen.
Niet van weken.

Groeten,
Arthur
Re: Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale [boodskap #29464 is 'n antwoord op boodskap #29430] Wo, 22 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
> sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
> Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
> die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
> die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Veral
> vir die voortgesette helikopter reddings pogings in Zimbabwe,
> Mosambiek en elders, om persone na veiligheid te neem gedurende
> vloede. Asook die verskaffing van voedsel, beskerming en menige
> ander dienste aan diegene in nood. Asook inisiatiewe wat geneem
> word deur die ANC en die Private Sektor, om persone op te lei om
> edel gesteentes, o.a. tieroog, se waarde te verhoog. Insluitend
> die menige bydraes wat gelewer word aan die Suid Afrika en
> Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om vrede en voorspoed van
> Suid Afrikaners, veral van Afrika afkoms, te verhoog. Behou
> geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
> hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
> het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
> verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om kompetisies te verhoog, om die Nuwe Suid
> Afrika se beste kunstenaars te soek. Applikante kan versoek word
> om hulle naam, adres, bank rekening nommer, asook 'n kunswerk in
> te stuur, of by aangewese kantore af te lewer. Asook 'n
> fotostaat van die persoon se identifikasie. Die brief hoofd
> gedeelte van die persoon se bank staat kan ook ingesluit word,
> om oorbetaling van fondse te vergemaklik. Deelnemers kan ook
> insluit in watter provinsie hulle wil werk. Kandidate moet kan
> Engels praat en/of skryf, indien nodig. Ook kan 'n kort
> beskrywing van die kunswerk ingesluit word. Kunswerke kan van
> enige soort draad gemaak word, en met goud en/of silwer verf
> oorgesproei word.
>
> Alle inskrywings ontvang, kan gekeur word. 'n Standaard brief op
> 'n rekenaar kan ontwerp word, om terugvoer te lewer, op watter
> vaardighede verbeter kan word. Die beste 100 tot 1000
> inskrywings per provinsie, tot soveel as 2000 of 3000 in totaal
> vir die hele Land, kan gekies word, vanuit alle groepe, om
> opgelei te word as goud, platina en ander edel metaal
> kunstenaars, om juweliers ware en kuns werke te produseer. Vir
> plaaslike en internasionale markte, waar daar voldoende aanvraag
> bestaan.
>
> Kunswerke ingestuur kan opgeveil word, indien die deelnemer dit
> so verkies, en die gedeelte van fondse, nadat kostes afgetrek
> is, kan in die deelnemer se bank rekening nommer inbetaal word.
> Resultate kan d.m.v. die Media bekend gemaak word. 'n
> Onafhanklike liggaam kan hieroor toesig hou. Hierdie kompetisie
> kan later herhaal word, wanneer meer kunstenaars benodig word.
>
> Kandidate gekies kan ook oorsee opgelei word, in verskillende
> Lande. Besoeke kan gelewer word aan EU lidlande, VSA, Japan
> en/of Korea. Asook elders waar belonende uitvoer markte bestaan.
> Tolke kan aangewend word om opleiding na Engels te vertaal,
> indien nodig. Borge kan ook uitgenooi word om kandidate te
> ondersteun, tydens oorsese reise.
>
> Ontwikkelings fasiliteite kan in alle provinsies van ons Land
> verhoog word, waar voldoende kandidate is.
>
> Ook kan markte wereldwyd bestudeer word, voor en na die
> kompetisie. Om aanvraag na juweliers ware en kunswerke te
> bestudeer. Voorvereistes vir kunswerke wat ingestuur word, kan
> ook ingesluit word saam met die kompetisie vorm in die Pers. Om
> kandidate te ondersteun, om die tipe juweliers ware en kunswerke
> te vervaardig, wat nodig is tydens die keurings proses.
>
> Nadat suksesse behaal is in die Nuwe Suid Afrika, kan dit ook in
> SAOG lidlande implementeer word.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
> 'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
> Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
> vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
> die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
> Kreatiwiteit kan asemrowend stimuleer word. :) Applikante kan
> geld verdien vir kunswerke wat ingestuur word. :) Applikante kan
> terugvoer ontvang vir aspekte waarop verbeter kan word. :)
> Kandidate kan oorsee reis om kliente markte te bestudeer, asook
> opleiding ontvang op dieselfde tyd. :) Opleidings fasiliteite
> kan later in die NSA verhoog word. :) Kunstenaars en hulle
> families kan verhoogde lewens standaard geniet. :) Werks
> geleendhede kan verhoog word. :) Die Nuwe Suid Afrika kan
> oorsese valuta verdien vir plaaslik vervaardigde produkte. :)
> Die ekonomie kan asemrowend stimuleer word. :) Gemeenskaplike
> belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
> Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
> 'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
> 21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
> all.
>
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
> Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
> en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
> leiding. :)
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
> sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
> aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
>

Voeg by...

Wil ook graag alle Mynhuise, veral diegene verantwoordelik om
edel metale te myn, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë
en vasberadenheid. En om menige werks geleendhede, met loopbaan
groei potensiaal, te verskaf aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Asook om die ekonomie te stimuleer in
menige gebiede. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Kyk na die asemrowende resultate vir Mynhuise - bo alle
verwagtinge. :) Goedkoper pryse vir juweliers ware en kunswerke
vir die plaaslike mark. :) Meer welgestelde persone, en andere,
kan plaaslik vervaardigde juweliers ware en kunswerke koop. :)
Produksie van edel metale kan verhoog word met die plaaslike
volume verbruik, en meer. :) Kompeterende oorsese pryse kan
verhoog word vir juweliers ware en kunswerke. :) Internasionale
erkenning en respek kan verhoog word vir plaaslike talent. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Re: Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale [boodskap #29485 is 'n antwoord op boodskap #29430] Vr, 24 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Arthur Hagen"
wrote:
> Hallo Reiziger, nog altijd onderweg?
>
> reisiger schreef ...
>> (gelukwens).... Asook vir deurlopende
>> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000.
>
> Over wat voor stelsels spreek je nu? En waarom een stabiliteit vooral vanaf
> 1 januari? Stabiliteit is meestel een kwestie van jaren, decennia of eeuwen.
> Niet van weken.
>
> Groeten,
> Arthur
>
>
>
>

Hier word na 'n super suksesvolle J2K verwys. :)

Re: Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale [boodskap #29506 is 'n antwoord op boodskap #29430] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DIEK HENNING schreef...
> Jy het deskundige hulp nodig, vriend
> voor jy tot raserny gedryf word deur jou skerp verstand.
>
> Arthur Hagen wrote...


Dank je voor het compliment, Diek, maar ik vrees dat ik geen aanspraak mag
maken op een echt scherp verstand; zo'n vaart zal het bij mij dus niet lopen
:)

Of is bovenstaande opmerking een automatisch antwoord op ieder bericht
waarin "Reisiger" voorkomt?

Groeten,
Arthur
Re: Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale [boodskap #29507 is 'n antwoord op boodskap #29430] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
reisiger schreef ...
> "Arthur Hagen" wrote:
>>
>> Hallo Reiziger, nog altijd onderweg?
>>
>> reisiger schreef ...
>>> (gelukwens).... Asook vir deurlopende
>>> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000.
>>
>> Over wat voor stelsels spreek je nu? En waarom een stabiliteit
>> vooral vanaf 1 januari? Stabiliteit is meestel een kwestie
>> van jaren, decennia of eeuwen. Niet van weken.
>
> Hier word na 'n super suksesvolle J2K verwys. :)
>

Alleen het jaar of het hele komende millennium?

Je berichten spreken in de eerste alinea doorgaans in het heden; een
resultaat dat bereikt IS, niet een resultaat dat bereikt ZAL worden. Pas
daarna komt je goede raad voor de toekomst. Ik ging er dus vanuit dat je het
jaar tot dusver bedoelde. Ik vind het nogal voorbarig om van een super
suksesvol J2K te spreken wanneer we nog geen 25% van dit jaar achter de rug
hebben en nog geen 0,025% van dit millennium (als je er sowieso van uitgaat
dat het millennium begonnen is op 1-1-2000). Natuurlijk hoop ik met jou dat
we een suksesvol jaar gaan krijgen.

Maar hoe zit het nu precies met de prijzen van edelmetalen? Gaan die
eindelijk stijgen of verwacht je soms een uiteenspatten van de IT-zeepbel,
waarna beleggers in edelmetalen vluchten? In dat geval zou ik een
waarschuwing enkele dagen vantevoren zeer op prijs stellen ;)

Groeten,
Arthur
Re: Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale [boodskap #29508 is 'n antwoord op boodskap #29430] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
DIEK HENNING[1]  is tans af-lyn  DIEK HENNING[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy het deskundige hulp nodig, vriend
voor jy tot raserny gedryf word deur jou skerp verstand.

Arthur Hagen skryf in boodskap news:8bi4lk$qc9$1@porthos.nl.uu.net...
> reisiger schreef ...
>> "Arthur Hagen" wrote:
>>>
>>> Hallo Reiziger, nog altijd onderweg?
>>>
>>> reisiger schreef ...
>>>> (gelukwens).... Asook vir deurlopende
>>>> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000.
>>>
>>> Over wat voor stelsels spreek je nu? En waarom een stabiliteit
>>> vooral vanaf 1 januari? Stabiliteit is meestel een kwestie
>>> van jaren, decennia of eeuwen. Niet van weken.
>>
>> Hier word na 'n super suksesvolle J2K verwys. :)
>>
>
> Alleen het jaar of het hele komende millennium?
>
> Je berichten spreken in de eerste alinea doorgaans in het heden; een
> resultaat dat bereikt IS, niet een resultaat dat bereikt ZAL worden. Pas
> daarna komt je goede raad voor de toekomst. Ik ging er dus vanuit dat je het
> jaar tot dusver bedoelde. Ik vind het nogal voorbarig om van een super
> suksesvol J2K te spreken wanneer we nog geen 25% van dit jaar achter de rug
> hebben en nog geen 0,025% van dit millennium (als je er sowieso van uitgaat
> dat het millennium begonnen is op 1-1-2000). Natuurlijk hoop ik met jou dat
> we een suksesvol jaar gaan krijgen.
>
> Maar hoe zit het nu precies met de prijzen van edelmetalen? Gaan die
> eindelijk stijgen of verwacht je soms een uiteenspatten van de IT-zeepbel,
> waarna beleggers in edelmetalen vluchten? In dat geval zou ik een
> waarschuwing enkele dagen vantevoren zeer op prijs stellen ;)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Vorige onderwerp: Iets om oor te gesels
Volgende onderwerp: Epos wissel?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:48:04 MGT 2024