Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iets om oor te gesels
Iets om oor te gesels [boodskap #29477 is 'n antwoord op boodskap #29478] Vr, 24 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Geagte lesers,

Kyk ek is nou al 'n stuk of 5 jaar uit Suid-Afrika en het nou die groep van
julli hier gesien en gelees. Boere Afrikaners het my nog geleer om saam te
staan en iets behoorlik te doen nie. Al wat ek nog hier gesien het was
persoonlik aanvale oor en weer.

Kom ons sit onze koppe bymekar en bespreek iets behoorlik.

Wat van die ekonomiese,politieke stand van Suid-Afrika?

Boere groete hier uit 'n koue mislike holland.
Re: Iets om oor te gesels [boodskap #29478 is 'n antwoord op boodskap #29477] Vr, 24 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bep Nieuwhof schreef...
> Geagte lesers,
>
> Kyk ek is nou al 'n stuk of 5 jaar uit Suid-Afrika en het nou die groep van
> julli hier gesien en gelees. Boere Afrikaners het my nog geleer om saam te
> staan en iets behoorlik te doen nie. Al wat ek nog hier gesien het was
> persoonlik aanvale oor en weer.
>
> Kom ons sit onze koppe bymekar en bespreek iets behoorlik.
>
> Wat van die ekonomiese,politieke stand van Suid-Afrika?
>
> Boere groete hier uit 'n koue mislike holland.

Hallo Bep, zo koud is het ook weer niet, we hebben net toch 'n paar dagen
met prachtig weer achter de rug?

Wat ik overigens niet begrijp is waarom je 'n verzoek om 'n behoorlijke
conversatie afsluit met 'n sneer richting het land waar je momenteel
verblijft.

Groeten,
Arthur
Re: Iets om oor te gesels [boodskap #29479 is 'n antwoord op boodskap #29478] Vr, 24 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
voert  is tans af-lyn  voert
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 24 Mar 2000 15:14:35 +0100, "Bep Nieuwhof"
wrote:

> Geagte lesers,
>
> Kyk ek is nou al 'n stuk of 5 jaar uit Suid-Afrika en het nou die groep van
> julli hier gesien en gelees. Boere Afrikaners het my nog geleer om saam te
> staan en iets behoorlik te doen nie. Al wat ek nog hier gesien het was
> persoonlik aanvale oor en weer.
>
> Kom ons sit onze koppe bymekar en bespreek iets behoorlik.
>
> Wat van die ekonomiese,politieke stand van Suid-Afrika?
>
> Boere groete hier uit 'n koue mislike holland.
>

Tja, dis nou maar die probleem van die Internet -- niks in, niks uit.
Dis gelukkig nie 'n nuusgroep vir jabroers en saamjuig-sarels nie.
Die opinies weerspieel meesal werklike standpunte, en die soms
onsinnige argumente ook.

Vra gerus 'n vraag, dalk kruip nog sluipers uit die skrewe ...
Re: Iets om oor te gesels [boodskap #29487 is 'n antwoord op boodskap #29478] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Bep, jy het nie dalk 'n verbintenis met Beppie Bakker nie?
Haar getroude van is onbekend aan my.

Daar is deesdae baie Afrikaanse poslyste waaraan groepe met gemeenskaplike
belangstellings behoort. Verskeie van hierdie poslyste het onbeperkte
deelname en kan enige onderwerp aangeroer word. Die beste loerplek is by die
Knoop om 'n lys van die besprekingsgroepe te kry.
Vorige onderwerp: "Die Lang Pad" deur ANNE MARIE CONRADIE
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Waarde toevoeging aan edel metale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:18:46 MGT 2024