Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat Makeer Julle?
Wat Makeer Julle? [boodskap #29457] Wo, 22 Maart 2000 00:00
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wag nou al weke om 'n interesante gesprek op hierdie nuusgroep te sien,
maar al wat ek sien is vervelige heen en weer persoonlike argumente wat so
duidelik op pad ne^rens heen is dat ek nie kan verstaan hoekom julle die
goed nie sommer laat vaar nie. Is daar 'n Afrikaanse ekwiwalent van, "the
wheel's still turning but the hamster is dead"? Of het julle almal waar
wragtig niks om te sê nie?
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Fietse en motorfietse vir Afrika
Volgende onderwerp: Wys die pad aan Ferdi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 11:48:27 MGT 2024