Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Paul Vettie
Ou Paul Vettie [boodskap #29418] Ma, 20 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jy is loshande die grootste aap wat die nuusgroep NOG besoek het! Jy
laat Squirrel na 'n intellektueel lyk.
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29436 is 'n antwoord op boodskap #29418] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Mar 2000 10:48:27 GMT, "Phatti" wrote:

>

Ek haal jou aan:
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29437 is 'n antwoord op boodskap #29418] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
JY ANTWOORD NIE DIE 2 VRAE NIE!!!

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000321092559.02159.00002528@ng-fc1.aol.com...
>> Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Jy gebruik 'n graad-een se "reverse phycology".
>
> En jy spel asof jy in graad een is - phycology inderdaad.
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29438 is 'n antwoord op boodskap #29418] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> Jy gebruik 'n graad-een se "reverse phycology".

En jy spel asof jy in graad een is - phycology inderdaad.
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29439 is 'n antwoord op boodskap #29418] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou nogal van jou stelling:

Jy gebruik 'n graad-een se "reverse phycology".
"As jy my lelik noem, gaan ek jou lelik noem"
"As jy my albasters vat, gaan ek jou albasters vat"

OK, ek gaan dit erken, ek BRAND van nuuskierigheid:
1. Ferdi, wat doen jy vir 'n lewe, watse werk doen jy?
2. Hoe oud is jy?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38db75f3.1201589@news.icon.co.za...
>
> Jy is loshande die grootste aap wat die nuusgroep NOG besoek het! Jy
> laat Squirrel na 'n intellektueel lyk.
>
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29440 is 'n antwoord op boodskap #29418] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ag, Here, nou moet ek weer tot jou vlak daal, ag nou-ja:

Liewe Ferdinand Grilling
Dis die oudste trick in die boek om mense se spelfoute te sit en uitknip en
terugpos. Mense doen dit gewoonlik wanneer hulle uit verskonings uitloop en
so bietjie inspirasie nodig het.

En, ja, ek wil nou nie eintlik met jou kontak he nie, maar elke keer as hier
kom het jy vir my 'n ou boodskappetjie gelos, en dan kan ek myself nie help
nie.

Maar antwoord asb. tog y twee vrae.
EK MOET WEET.

(Kan ek raai?
1. Ek weet Susan en Carolien is groot, maar ek dink jy het Mimi swanger
gekry buite die huwelik as 'n jong lat, dus gaan ek jou ouderdom skat as
iets tussen 30 en 35.

2. Ek reken jy is of 'n "grease-monkey" (mechanic) of 'n myner.

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000321092559.02159.00002528@ng-fc1.aol.com...
>> Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Jy gebruik 'n graad-een se "reverse phycology".
>
> En jy spel asof jy in graad een is - phycology inderdaad.
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29441 is 'n antwoord op boodskap #29418] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy is defnitief nie "lawyer" materiaal nie.
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29459 is 'n antwoord op boodskap #29418] Wo, 22 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wel, dan is jy Ferdi se beste maatjie.

"Birds of a feather. . . ."

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000322093657.02155.00002291@ng-ff1.aol.com...
>> "Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Liewe Ferdinand Grilling
>> Dis die oudste trick in die boek om mense se spelfoute te sit en uitknip en
>> terugpos.
>
> Dis nie Ferdi nie, onnosel, maar ek - leswin - wat op die pos gereageer het.
>
> propacem = leswin (get it?)
>
Re: Ou Paul Vettie [boodskap #29460 is 'n antwoord op boodskap #29418] Wo, 22 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Phatti" pau...@hotmail.com

> Liewe Ferdinand Grilling
> Dis die oudste trick in die boek om mense se spelfoute te sit en uitknip en
> terugpos.

Dis nie Ferdi nie, onnosel, maar ek - leswin - wat op die pos gereageer het.

propacem = leswin (get it?)
Vorige onderwerp: Petrol Prys te hoog
Volgende onderwerp: Re: Archives, March 21, 1900
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 13:45:10 MGT 2024