Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Life changing Opportunity in South Africa only.
Life changing Opportunity in South Africa only. [boodskap #29379] Vr, 17 Maart 2000 00:00
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom is die sap nie gewoon op winkelrakke te koop nie?
Daar is honderde soortgelyke produkte. Hoekom sal hierdie een spesiale
verkoopstegniek vereis? Tupperware, Golden Products-styl?

> Here is a little opportunity I would like you to know about.
>
> please read the attachment, and then tell me what you think.
>
> the attachment is in Afrikaans and English.
Re: Life changing Opportunity in South Africa only. [boodskap #29380 is 'n antwoord op boodskap #29379] Vr, 17 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
HalfTime  is tans af-lyn  HalfTime
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die sap is nie in die winkels te koop nie omdat dit slegs deur hierdie
besigheidsgeleentheid beskikbaar is. Wanneer jy 'n verspreider van die sap
word, kan jy die sap koop...elkeen van ons koop in elk geval sap. Hoekom
sal jy nou dit by die winkel gaan koop, as jy jou eie onderneming kan
ondersteun.
Die sal is goedkoper as in die winkels, al vereiste is dat jy 'n verspreider
moet word.

Die verkoopstegniek is glad nie soos Tupperware of Golden Products nie.
Dit is baie makliker en dit vereis geen harde werk nie.
As jy meer belangstel laat weet my.

Groete

Johann Steynberg

Rosie skryf in boodskap news:8asp4f$8mt$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hoekom is die sap nie gewoon op winkelrakke te koop nie?
> Daar is honderde soortgelyke produkte. Hoekom sal hierdie een spesiale
> verkoopstegniek vereis? Tupperware, Golden Products-styl?
>

Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Mosambiek Ontwikkelings Inisiatief
Volgende onderwerp: "Patzers" deur LOUIS ESTEHUIZEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 19:33:44 MGT 2024