Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar word die sirkel gebreek
Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29303 is 'n antwoord op boodskap #29311] Di, 14 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Een vrou bring ses kinders in die wêreld. Sy kan nie vir almal sorg nie, so
die kinders word genoodsaak om die skool te los en werk te doen om aan die
lewe te bly. Agv 'n gebrek aan opvoeding kry hulle nooit behoorlike werk
nie, word misdadigers en verwek sef ses kinders in hulle leeftyd.

Nou my vraag is waar en hoe word die sirkel dan nou gebreek, sonder dat jy
daarvan beskuldig word dat jy 'n rasis is, of wat ook al. Persoonlik dink ek
bogenoemde is Suid-Afrika en sekerlik Afrika as 'n geheel se grootste
probleem, want alle toekomstige probleme het hulle wortel in eersgenoemde
probleem.

En dit is nie vir my aanvaarbaar dat sommige groepe se kultuur 'n groot
gesin vereis nie. Daar word te dikwels vir te lank nou reeds agter die
luukse weg gekruip.

Wat moet mens doen, moet ons maak soos in China en slegs 1 kind per paartjie
toelaat of wat. Dit is wat ek bedoel het toe ek vir Ferdi gevra het vir 'n
praktiese oplossing. Natuurlik sal die breek van so sirkel praktiese
probleme laat ontstaan, enigeiets van rassisme tot wie weet wat.

Maar wat ek gekry het is 'n "hoofpynpil" en nie die oplossing om te kyk
hoekom daar 'n hoofpyn is nie.

En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
"oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.

Dit het donners wil tyd geword dat al wat swart man / vrou is ook erken dat
dit nie net die witmense is wat moet omverskoning vra nie, maar dat hulle
self ook 'n groot aandeel in hulle eie gemors het.

** Sal interesant wees om te sien na hoeveel kommentaar die onderwerp gekaap
gaan word deur 'n liberale wat nie antwoorde het nie en dit dan in 'n taal
sirkus wil laat ontaard**
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29304 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> VERDUIDELIK asb die velkleur persentasie verskille in US tronke

Ag hel, tog nie weer die een nie. Sosioekonomiese KLAS, jou eenogige sot,
verduidelik misdaad statisties beduidend sodat ras dan nie beduidend is nie.
Voorts is daar ook 'n beduidende korrelasie met diskriminasie wat 'n groter
porsie van die variansie verduidelik as ras.

> Dit is ook (scientifically) bewys dat hoe laer jou I.K.is hoe groter kans
> het jy om 'n groot gesin te he.

Ag hel, tog nie weer die een nie. Hoe meer jy na jerry springer kyk op tv (of
wwf stoei) hoe groter die kans dat jy 'n groot gesin sal he. Sien jy die
sotlikheid in hierdie argument - maar dit is tog "wetenskaplik" waar.
Korrelasie is nie kousaliteit nie. Dit is ook so dat meer rural,
werkersklasmense na wwf stoei kyk en wanneer jy dan KLAS in die matematiese en
statistiese uitdrukking plaas, sal jy uitvind dat die veranderlike (stoei in
hierdie geval, en IK in joue) wat jy oorspronklik as empiries verklarend
voorgehou het, in oneer verval. Maar dan is dit mos ou ding van rassiste en
revisioniste - om met statistiek te lieg en te glo dat julle jul nare rassisme
onder die sambreel van "objektiewe wetenskap" kan wegsteek.
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29305 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
> "oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
> die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
> die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
> bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.
>
>

Dieselfde ou wit rasse-gebrabbel. Wil nie sien dat "Afrika" vandag nogdeur die
wit kolonialistiese setlaars uitgesuig word nie. Byvoorbeeld die
4000 wittes wat nog op een-derde van die grond van Zimbabwe sit.
Studies het aangetoon dat as daardie een-derde van die land aan swartes
gegee word, en hulle bloot "subsistence farming" daarop doen, hulle vir
hulle self kan sorg en geen hulp van buite die land nodig het om vir hulself
kos te voorsien nie. Dis die groot getalle swart mense wat deur
Rhodes se 4000 nalatenskappe van hulle grond gejaag het, en nou in siek
stede sit en doodgaan, wat die kos uit die buiteland nodig het. Selfde met
Suid-Afrika. Dis daarom dat radikale en vinnige "land reform" nodig is in
dele van Afrika, net soos dit ook deel van die probleem is in Noord en
Suid Amerika. (Ja, en dit sluit Kanada in.)

Gloudina
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29306 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Sosioekonomiese KLAS, verduidelik misdaad statisties beduidend. Sodat ras dan nie beduidend is nie.
> Voorts is daar ook 'n beduidende korrelasie met diskriminasie wat 'n
groter porsie van die variansie verduidelik as ras.

Jy se dus hoe meer die Britte teen die Iere diskrimineer, hoe meer Iere gaan
in Die Maze opeindig?
Of, hoe meer die Britte teen SAfrikaners in London diskrimineer, hoe meer
van ons gaan in Britse tronke opeindig?

Omdat ek ryk is en mense wettig kan besteel maak my 'n beter KLAS as die
Heroin-slaaf wat sy "habit" moet voer?

>> Dit is ook (scientifically) bewys dat hoe laer jou I.K.is hoe groter
kans het jy om 'n groot gesin te he.
>
> maar dit is tog "wetenskaplik" waar.
> Dit is ook so dat meer rural, werkersklasmense 'n laer IK het en wanneer jy dan KLAS in die matematiese en
> statistiese uitdrukking plaas, sal jy uitvind dat die veranderlike wat jy oorspronklik as empiries verklarend
> voorgehou het, in oneer verval.

I rest my case...
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29307 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Ek objekteer
> teen die rassistiese gebabbel dat iemand met 'n swart vel, met
> enkele uitsonderings, misdadige leunings het.

VERDUIDELIK asb die velkleur persentasie verskille in US tronke.

> Armoede is die ding wat Afrika terughou. Dis 'n welbekende feit, oor
> die hele wereld, dat hoe armer jy is, hoe groter die gesin is.

Dit is ook (scientifically) bewys dat hoe laer jou I.K.is hoe groter kans
het jy om 'n groot gesin te he.
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29308 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

>> Ek objekteer
>> teen die rassistiese gebabbel dat iemand met 'n swart vel, met
>> enkele uitsonderings, misdadige leunings het.
>
> VERDUIDELIK asb die velkleur persentasie verskille in US tronke.

Ja-nee, aan die vlekke op hulle vel sal jy hulle ken, die rassistiesehyenas.
Sit in Europa maar spreek rassistiese opinies uit oor die
vasteland van Noord-Amerika. Vir jou informasie: hulle het nou
begin om "rasse-tipering" 'n misdaad te verklaar. Dis as gevolg
van rasse tipering wat 'n swart man in New York met 'n beursie
in sy hand voor sy eie deur dertig maal in minder as dertig sekondes
doodgeskiet is deur vier wit konstabels.

>
>
> Dit is ook (scientifically) bewys dat hoe laer jou I.K.is hoe groter kans
> het jy om 'n groot gesin te he.

Se dit vir een van my skoondogters wat die dertiende kind is van'n Rooms
Katolieke Kanadees. En ek neem aan dat die mense
daar in Ierland dan ook seker maar lae IK's moet he, volgens
jou argumente. Nee, ou paul bester, mense wat in armoede lewe
het baie kinders - dis 'n sosio-ekonomiese feit. Hoe ryker hulle
word, hoe minder kinders het hulle. Dit het ook in SA gebeur onder
die Afrikaners in die laaste paar eeue. Wil jy nou vir my vertel dat
hulle IK's ook laag was. Sies, ou paul bester, dat jy ons voorsate
so beswadder.

Die tannie met die vonke wat blits in haar oge
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29309 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis as gevolg van rasse tipering wat 'n swart man in New York met 'n
beursie in sy hand voor sy eie deur dertig maal in minder as dertig sekondes
doodgeskiet is deur vier wit konstabels.

30 keer dood geskied ?. Hoeveel lewens het die ou gehad.
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29310 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan schreef...
> ** Sal interesant wees om te sien na hoeveel kommentaar die onderwerp gekaap
> gaan word deur 'n liberale wat nie antwoorde het nie en dit dan in 'n taal
> sirkus wil laat ontaard**

Meteen al?

Sorry Riaan, maar er zijn nu eenmaal mensen die liever niet over dit soort
zaken in de openbaarheid discussiëren. Ik lees zelf een hoop berichten ook
alleen maar omdat ze in het Afrikaans zijn geschreven, de inhoud doet er
minder toe.

Maar leg eens uit, wat is in Zuid Afrika nu precies een liberaal? Mij is
namelijk opgevallen dat er wereldwijd een groot verschil is tussen mensen
die zich liberaal noemen (of die liberaal genoemd worden). In de Verenigde
Staten bijvoorbeeld staat "liberal" voor iemand die zich een behoorlijk eind
naar de linker kant van het politieke spectrum bevindt. In Nederland is een
"liberaal" juist iemand die vrij ver aan de rechter (conservatieve) kant
staat. Hoe zit dat in Zuid Afrika?

Of moet ik uit je opmerking opmaken dat Nederlanders (want die maken er op
deze nieuwsgroep graag een taalcircus van, ondergetekende incluis) per
definitie "liberaal" zijn, hetgeen jij kennelijk niet zo positief vindt?

Groeten,
Arthur
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29311 is 'n antwoord op boodskap #29303] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> . Agv 'n gebrek aan opvoeding kry hulle nooit behoorlike werk
> nie, word misdadigers en verwek sef ses kinders in hulle leeftyd.
>
> Nou my vraag is waar en hoe word die sirkel dan nou gebreek,

Jou premise is verkeerd. Ek is moeg daarvan dat julle soort mensevir Afrika
as 'n vasteland van misdadigers beskuldig. Ek objekteer
teen die rassistiese gebabbel dat iemand met 'n swart vel, met
enkele uitsonderings, misdadige leunings het. Dis een van die deuntjies
wat die regse wittes in SA sing. Lees JM Coetzee se analise van hoe
subtiel hierdie soort van afleidings gemaak word en later 'n hele groep
mense van 'n ander velkleur beswadder. Dis wat in die dae van apartheid
gebeur het. Hou op daarmee. Ons is MOEG MOEG MOEG daarvan.
Armoede is die ding wat Afrika terughou. Dis 'n welbekende feit, oor
die hele wereld, dat hoe armer jy is, hoe groter die gesin is. Sodra daar
groot middelklasse onder die nie-blanke bevolkings in Afrika ontwikkel,
sal die getal kinders per gesin onmiddellik daal. Dit het niks met die mans
te doen nie. Dis middelklas vroue wat VERKIES om minder kinders in
die lewe te bring.

Gloudina

>
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29312 is 'n antwoord op boodskap #29311] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina/Tannie/ProPacem:

>> VERDUIDELIK asb die velkleur persentasie verskille in US tronke.
>
> Sit in Europa maar spreek rassistiese opinies uit oor die vasteland van
Noord-Amerika.

Ek klassifiseer my bg. vraag nie as 'n rassisties statement nie.
(Om jou die waarheid te vertel, glo ek standvas dat dit NIE die kleur van
jou vel is, wat jou 'n k***er maak nie.)

>> Dit is ook (scientifically) bewys dat hoe laer jou I.K.is hoe groter kans
>> het jy om 'n groot gesin te he.
>
> Se dit vir een van my skoondogters wat die dertiende kind is van'n Rooms
> Katolieke Kanadees.

(I rest my case)

Daar is 2 gelowe op aarde wat my naar maak:
Islam & Catolosism

Ek stem nie saam met die rol wat Islam aan vroue gee nie, ek glo ook nie in
"Holy Wars" nie.
Ek hou nie daarvan dat die Pope stipuleer dat voorbehoed middels en aborsie
nie die individu se keuse is nie.

> En ek neem aan dat die mense daar in Ierland dan ook seker maar lae IK's
moet he,

Jy neem 100% korrek aan.
Hiedie donders is "as thick as a dingo's toenail"
Al wat hulle goed kan doen is suip

> Dit het ook in SA gebeur onder die Afrikaners in die laaste paar eeue. Wil jy nou vir my vertel dat
> hulle IK's ook laag was. Sies, ou paul bester, dat jy ons voorsate
> so beswadder.

Dit pas nie, hoekom het Verwoerd dan die "Please-baby" era begin, as onse
wit maatjies volgens jou dan so goed voort geplant het.
Lyk my jy hou van duimsuig.
>
> Die OU tannie met die MOEE vonke wat blits in haar EENSAME oge
>
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29339 is 'n antwoord op boodskap #29311] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Riaan wrote:
>
>> En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
>> "oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
>> die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
>> die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
>> bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.
>>
>
> Dieselfde ou wit rasse-gebrabbel. Wil nie sien dat "Afrika" vandag nogdeur die
> wit kolonialistiese setlaars uitgesuig word nie.

Se dit wit kanadese setlaar ...

> Byvoorbeeld die
> 4000 wittes wat nog op een-derde van die grond van Zimbabwe sit.
> Studies het aangetoon dat as daardie een-derde van die land aan swartes
> gegee word, en hulle bloot "subsistence farming" daarop doen, hulle vir
> hulle self kan sorg en geen hulp van buite die land nodig het om vir hulself
> kos te voorsien nie.

Dis nou die Studies volgens Gloudina Brouwer?

> Dis die groot getalle swart mense wat deur
> Rhodes se 4000 nalatenskappe van hulle grond gejaag het, en nou in siek
> stede sit en doodgaan, wat die kos uit die buiteland nodig het. Selfde met
> Suid-Afrika. Dis daarom dat radikale en vinnige "land reform" nodig is in
> dele van Afrika, net soos dit ook deel van die probleem is in Noord en
> Suid Amerika. (Ja, en dit sluit Kanada in.)
>

Deur net vir mense klein lappies grond te gee beteken niks nie. Volgende
week is daar 'n oorstroming, droogte, springkane en die hele oes is in
sy maai en daarmee die landbouer en sy gesin se volgende jaar se kos. En
dan moet die wereld uitspring en help.

Miskien moet oom Mugabe bietjie sy en sy meelopers se landgoede verdeel
onder die agtergeblewenes.
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29340 is 'n antwoord op boodskap #29311] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Riaan" wrote:
> Een vrou bring ses kinders in die wêreld. Sy kan nie vir almal sorg nie, so
> die kinders word genoodsaak om die skool te los en werk te doen om aan die
> lewe te bly. Agv 'n gebrek aan opvoeding kry hulle nooit behoorlike werk
> nie, word misdadigers en verwek sef ses kinders in hulle leeftyd.
>
> Nou my vraag is waar en hoe word die sirkel dan nou gebreek, sonder dat jy
> daarvan beskuldig word dat jy 'n rasis is, of wat ook al. Persoonlik dink ek
> bogenoemde is Suid-Afrika en sekerlik Afrika as 'n geheel se grootste
> probleem, want alle toekomstige probleme het hulle wortel in eersgenoemde
> probleem.
>
> En dit is nie vir my aanvaarbaar dat sommige groepe se kultuur 'n groot
> gesin vereis nie. Daar word te dikwels vir te lank nou reeds agter die
> luukse weg gekruip.
>
> Wat moet mens doen, moet ons maak soos in China en slegs 1 kind per paartjie
> toelaat of wat. Dit is wat ek bedoel het toe ek vir Ferdi gevra het vir 'n
> praktiese oplossing. Natuurlik sal die breek van so sirkel praktiese
> probleme laat ontstaan, enigeiets van rassisme tot wie weet wat.
>
> Maar wat ek gekry het is 'n "hoofpynpil" en nie die oplossing om te kyk
> hoekom daar 'n hoofpyn is nie.
>
> En dit is my groot probleem met die sogenaamde "liberale" mense, Julle
> "oplossings" is 99% van die geval 'n moderne Robin Hood geval van vat weg by
> die een en GEE vir die ander. Dit het natuurlik volgens my veroorsaak dat
> die hele Afrika dit as die reel gevat het waar hulle net die hele tyd
> bakhandjie staan en bedel, terwyl die ander maar net moet voorsien.
>
> Dit het donners wil tyd geword dat al wat swart man / vrou is ook erken dat
> dit nie net die witmense is wat moet omverskoning vra nie, maar dat hulle
> self ook 'n groot aandeel in hulle eie gemors het.
>
> ** Sal interesant wees om te sien na hoeveel kommentaar die onderwerp gekaap
> gaan word deur 'n liberale wat nie antwoorde het nie en dit dan in 'n taal
> sirkus wil laat ontaard**

Als je mij bedoelt: ik vrees dat mijn houding ten opzichte van dit
onderwerp nog een stuk cynischer en harder is dan dat van jou....ik mag
graag met de ogen van Darwin naar overpopulaties kijken....wat de natuur
veroorzaakt moet de natuur ook zelf maar weer oplossen (en met die
filosofie kun je zelfs de doodstraf in vele vormen goedpraten....de mens
heeft door de eeuwen heen moord en doodslag gepleegd....de kans is groot
dat bv. een Hitler vandaag de dag minder snel gestopt zou kunnen worden dan
een halve eeuw geleden, doordat men zo huiverig is geworden om dingen met
geweld op te lossen (ook Kosovo was een voorbeeld van pappen en nathouden,
zonder veel risiko's te durven nemen, Irak idem dito).

Milde opvatting: schijnt dat door educatie van de vrouw een groot deel van
die bevolkingsexplosie te voorkomen is....alleen wordt in dat soort
theorieen zo vaak de nadruk gelegt op het voorkomen van kindersterfte dat
ik vermoed dat het eindresultaat voor de bevolkingsgroei gelijk
is....minder kinderen, maar relatief meer kinderen die overleven.

Overigens is de China-politiek ook verre van perfekt....door culturele
invloeden is er in de nabije toekomst een enorm overschot aan
jongens/mannen....dat moet catastrofaal zijn voor elke sociale
struktuur....misschien wel een grotere tikkende tijdbom dan overbevolking
op zich....

Religieuze insteek: wat overbevolking (en Aids) betreft heeft de kerk
eigenlijk nog het meeste bloed aan de handen kleven....da's ooit begonnen
met missionarisen (geloof niet dat de Paus dat zo duidelijk in zijn Urbi et
Sorry heeft uitgesproken), en in 3000 kan'ie ook hiervoor zijn excuus gaan
aanbieden....

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29341 is 'n antwoord op boodskap #29311] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Phatti" pau...@hotmail.com

> Jy se dus hoe meer die Britte teen die Iere diskrimineer, hoe meer Iere gaan
> in Die Maze opeindig?

Ja.

> Omdat ek ryk is en mense wettig kan besteel maak my 'n beter KLAS as die
> Heroin-slaaf wat sy "habit" moet voer?

?? Ek verstaan nie wat jy probeer se nie.

> I rest my case...

Jy het nie 'n case om te rest nie, boetie. Jy is egter oneerlik - jy knip en
verander selfs my pos om dit 'n heel ander betekenis te gee. Dit is absoluut
despicable en reflekterend van jou digte onvermoe om met my te redeneer op
grond van die kwessie dat jy jou moet wend tot lae bedrog. Om 'n sin van myne
te knip en dit dan buite konteks voor te hou as validering vir jou
drogargumente is siek en willens krimineel.
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29342 is 'n antwoord op boodskap #29311] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ly jy ann Alzheimer's desease, of iets. .?

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000315095001.22003.00001912@ng-cd1.aol.com...
>> "Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Jy se dus hoe meer die Britte teen die Iere diskrimineer, hoe meer Iere gaan
>> in Die Maze opeindig?
>
> Ja.
>
>> Omdat ek ryk is en mense wettig kan besteel maak my 'n beter KLAS as die
>> Heroin-slaaf wat sy "habit" moet voer?
>
> ?? Ek verstaan nie wat jy probeer se nie.
>
>> I rest my case...
>
> Jy het nie 'n case om te rest nie, boetie. Jy is egter oneerlik - jy knip en
> verander selfs my pos om dit 'n heel ander betekenis te gee. Dit is absoluut
> despicable en reflekterend van jou digte onvermoe om met my te redeneer op
> grond van die kwessie dat jy jou moet wend tot lae bedrog. Om 'n sin van myne
> te knip en dit dan buite konteks voor te hou as validering vir jou
> drogargumente is siek en willens krimineel.
>
Re: Re : Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29344 is 'n antwoord op boodskap #29303] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
he,he...
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29363 is 'n antwoord op boodskap #29311] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
> Jy is egter oneerlik - jy knip en
> verander selfs my pos om dit 'n heel ander betekenis te gee. Dit is absoluut
> despicable en reflekterend van jou digte onvermoe om met my te redeneer op
> grond van die kwessie dat jy jou moet wend tot lae bedrog. Om 'n sin van myne
> te knip en dit dan buite konteks voor te hou as validering vir jou
> drogargumente is siek en willens krimineel.

Leswin??? Is dit jy??
Re: Waar word die sirkel gebreek [boodskap #29364 is 'n antwoord op boodskap #29311] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Jy het nie 'n case om te rest nie, boetie. Jy is egter oneerlik - jy knip en
> verander selfs my pos om dit 'n heel ander betekenis te gee. Dit is absoluut
> despicable en reflekterend van jou digte onvermoe om met my te redeneer op
> grond van die kwessie dat jy jou moet wend tot lae bedrog. Om 'n sin van myne
> te knip en dit dan buite konteks voor te hou as validering vir jou
> drogargumente is siek en willens krimineel.

Hau! Maybabo! Hoor wie praat?!?!
Vorige onderwerp: Advies vir: Beter verhoudinge met Vrymesselaars (re-Icke)
Volgende onderwerp: EK het die antwoord!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 03:05:00 MGT 2024