Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ooo, nag!
Ooo, nag! [boodskap #29292] Ma, 13 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Swael, hael en donderweer. Ek sien geskiedenis voor my oge afspeel.

Ons bure van Zim kry dit van hotagter.

Nou sal ek waardeer dat ProPacem (en @home as sy wil) sy vrinne van
annerkant die Limpopo vir ons verdedig.

"ARMED war veterans invaded more white-owned farms in Zimbabwe at the
weekend after President Robert Mugabe gave them the go-ahead, a farming
leader said on Sunday. "It's continuing to escalate," Commercial Farmers'
Union president Tim Henwood said.
More than 400 farms have been invaded in the past couple of weeks by
thousands of squatters led by veterans of Zimbabwe's independence war, who
say they are reclaiming land stolen by white colonialists.
Mugabe said on Friday that the invaders could remain on the farms. "We want
the whites to learn that the land belongs to Zimbabweans," he was quoted as
saying by the Herald newspaper.
Mugabe's statement is a direct contradiction of assurances given to farmers
by his ministers and police, who said the squatters will be evicted. CFU
director David Hasluck said that Mugabe's reported remarks are "unhelpful
and will lead to ongoing confusion insofar as the minister's orders are
concerned, where he has declined to apply the laws of the country."
The CFU, which represents most of Zimbabwe's 4 000 white farmers, has
described the situation as "complete anarchy", and appealed repeatedly for
Mugabe to restore law and order.
Critics accuse the government itself of orchestrating the farm invasions to
"punish" whites, whom it blames for the rejection of a new draft
constitution in a referendum last month. The new constitution would have
given the government the power to seize white-owned land without paying for
it. -- AFP"

--
\|||/
(@@)
ooO_(_ )_Ooo_____
_____|_____|_____|
___|____|_____|____I
Re: Ooo, nag! [boodskap #29293 is 'n antwoord op boodskap #29292] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Calla  is tans af-lyn  Calla
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Feit is dat baie van die boere duisende onbewerkte hektare grond het en
heeltemal bereid was om dit af te gee om die vrede te bewaar. Die skuld vir
die situasie soos dit nou is , is 100% poephol mugabe se regering s'n. Hulle
is te besig om te korrupteer en is blind vir die volk van Zim (blank en
swart)
Re: Ooo, nag! [boodskap #29317 is 'n antwoord op boodskap #29292] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Charles van der Wath wrote:
>
>> "ARMED war veterans invaded more white-owned farms in Zimbabwe
>
>> 4 000 white farmers
>
> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit boeretoegelaat
> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly. As ek nou 'n swart
> inwoner van Zimbabwe was, het ek al lankal 'n vryheidsoorlog teen
> daardie wit boere begin. Een setlaar op sy tabakplaas (wat die
> wereld se longe verbrand) een koeel.
>
> Gloudina

Een wit plakkertjie wat in haar woonstelletjie sit en noodsaaklike hulp
bronne opgebruik en die wereld besoedel - een Indiaanse pyl :).

Die feit bly dat die sogenaamde wit boere die meeste kos produseer in
Zimbabwe wat vanaf 'n voorheen netto uitvoerder van voedsel nou besig is
om 'n invoerder te word. Net soos Mugabe is jy ook besig om die feite te
mis en om eerder vir kortstondige politieke gewin mense polities op te
sweep en daardie hele land in nog 'n Afrika mislukking te verander.

Waar die Zim dollar eers 1 Z$ vir meer as een Rand was is dit nou R1 vir
heelwat Z$'s. So los maar jou politieke retoriek en kyk na die feite.
Re: Ooo, nag! [boodskap #29318 is 'n antwoord op boodskap #29292] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rick  is tans af-lyn  Rick
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Waar die Zim dollar eers 1 Z$ vir meer as een Rand was is dit nou R1 vir
> heelwat Z$'s. So los maar jou politieke retoriek en kyk na die feite.

Ongeveer 16c vir een Zim $.
Re: Ooo, nag! [boodskap #29319 is 'n antwoord op boodskap #29292] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit boeretoegelaat
> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly.

As ek 'n Kanadees was sou ek in jou rigting frons . . .
Re: Ooo, nag! [boodskap #29320 is 'n antwoord op boodskap #29292] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> Waar die Zim dollar eers 1 Z$ vir meer as een Rand was is dit nou R1 vir
> heelwat Z$'s. So los maar jou politieke retoriek en kyk na die feite.

En die Kanadese dollar het in die afgelope dekades met minstens een-derde teen die
Amerikaanse dollar geval. So verklaar nou vir my
hoekom ons ons knie moet buig teenoor die waarde van die Amerikaanse
dollar as 'n meetsnoer van hoe "ryk" ons is. En ek herhaal weer: as ek so
die lewenswyses van die meeste wit kontakte wat ons het in Suid-Afrika
bekyk, dan lewe julle nog in die land van melk en heuning. Ek praat nie van
my familie nie. Hulle ry nie so vreeslik rond nie. Maar meeste van my
universiteitsvriendinne met wie ek nog in kontak is en hulle kinders is nou
in Egipte en dan in die Ooste en dan in Rusland. Die nuwe SA het blykbaar
niemand se style gecramp nie, behalwe die wat arm was toe die muur in
1994 geval het.

Gloudina
Re: Ooo, nag! [boodskap #29321 is 'n antwoord op boodskap #29292] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
ProPacem wrote in message ...
>> "Charles van der Wath"
>
>> Nou sal ek waardeer dat ProPacem (en @home as sy wil) sy vrinne van
>> annerkant die Limpopo vir ons verdedig.
>
> Anders as jy, van der wath, bekyk ek nie die wereld uitsluitlik deur raslense
> nie. Om dus aan te neem dat ek noodwendig met die gebeure in zimbabwe saamstem
> bloot omdat dit swart mense is, is so rassisties soos wat ons jou leer ken het
> hier. Die situasie in Zimbabwe verg meer begripskompleksiteit as jou enge
> rasdikotomie. En, quite frankly, ek dink nie jy is tot sulke kompleksiteit in
> staat nie.

Ah, ek sien. Daar het ons nou die wortel van ou Pro-crappem' se opvoeding
gevind. Dit was nou die TWEEDE keer dat jy my persoonlik aangeval het
seunie, sonder dat ek eenkeer onder jou karakter ingeklim het.
Ek voel *vreeslik* dikvellig teenoor jou beledigings my vriend.

Natuurlik, nes ek gedink het is jy so vooroordelend teenoor Afrikaners
ingestel dat jy glad nie die blatante rassisme van Mugabe en sy siek gespuis
kan raaksien nie, maar as 'n klompie expats in NZ 'n kultuurgroepie wil stig
sal U die eerste een wees wat *heel* toevallig dames en here, sal raaksien
dat daar geen nie-blankes op hulle groep-foto van tien is nie.

Dit los my met die gevolgtrekking dat jou menings glad nie gewaardeer kan
word op hierdie NG nie want jy sal *altyd* net teen my en my kultuur
afbreek.

Let wel, ek sal NIE tot jou verfoeilike vlak van "kompleksiteit" neerdaal om
jou karakter af te breek nie, maar wel jou houding teenoor wat vir my
kosbaar is.

- Die Vierkleur Hoog!
Re: Ooo, nag! [boodskap #29346 is 'n antwoord op boodskap #29292] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Dit los my met die gevolgtrekking dat jou menings glad nie gewaardeer kan
> word op hierdie NG nie want jy sal *altyd* net teen my en my kultuur
> afbreek.
>
> Let wel, ek sal NIE tot jou verfoeilike vlak van "kompleksiteit" neerdaal om
> jou karakter af te breek nie, maar wel jou houding teenoor wat vir my
> kosbaar is.
>
> - Die Vierkleur Hoog!

Wel, ou Charles, gelukkig GELUKKIG is jy nie die enigste een op hierdienuusgroep
nie. Ek waardeer Leswin se menings. En as jy van jou "kultuur"
praat, maak dan net duidelik dat dit nie die kultuur van die Afrikaner is
waarvan jy praat nie. Ek mag nie meer 'n "Afrikaner" en 'n Suid-Afrikaner
wees nie, maar niemand in my familie in Suid-Afrika sal identifiseer met jou
"kultuur" nie. En ek neem aan niemand in die top echelons van die
Broederbond nie. Die Vierkleur inderdaad. Jy is so agteraf soos die ouens
in South Carolina wat die Confederate flag op die staat se kantore wil laat
waai. Word wakker uit die neentiende eeu, ou Charles van Winkle.

Gloudina
Re: Ooo, nag! [boodskap #29347 is 'n antwoord op boodskap #29292] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ongelukkig is die vlge in engels maar dit is insiggewend wat ander persone
te se het oor Zimbabwe en dit te vergelyk met Gloudina se opmerking.

3. MUGABE MUST GO: THE STAR (EDITOR: PETER SULLIVAN), 20000314, P.12
(C) - Those the gods wish to destroy, they first make mad, so the saying
goes. And nowhere is this better illustrated than in the unfortunate
drama presently playing itself out in Zimbabwe. President Robert
Mugabe, who led that country out of colonial bondage, has declared
himself the chief supporter of an orchestrated campaign of
ungovernability in the country. Many will agree that in Zimbabwe, as in
SA, the question of the skewed distribution of land between white and
black citizens is an issue that deserves urgent solution. But no sane
person will agree with a government that allows the land-hungry people
of Zimbabwe to take the law into their own hands and virtually run the
present owners off. Even if government policy may be that land will be
taken without compensation, which is a debatable concept in itself, such
a programme would have to be run by government to ensure that there is
some form of order, equity and justice. To give gangs of former
guerrillas carte blanche to roam and confiscate land can be described
only as foolishness and political opportunism from which Zimbabwe should
be spared through the immediate exit of Mugabe.

carel skryf in boodskap news:38ccf24b.0@news1.mweb.co.za...
> Feit is dat baie van die boere duisende onbewerkte hektare grond het en
> heeltemal bereid was om dit af te gee om die vrede te bewaar. Die skuld vir
> die situasie soos dit nou is , is 100% poephol mugabe se regering s'n. Hulle
> is te besig om te korrupteer en is blind vir die volk van Zim (blank en
> swart)
>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29348 is 'n antwoord op boodskap #29292] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Charles van der Wath" charlie.v...@virgin.net

> Ah, ek sien. Daar het ons nou die wortel van ou Pro-crappem' se opvoeding
> gevind. Dit was nou die TWEEDE keer dat jy my persoonlik aangeval het
> seunie, sonder dat ek eenkeer onder jou karakter ingeklim het.
> Ek voel *vreeslik* dikvellig teenoor jou beledigings my vriend

En ek skat daar sal 'n derde keer wees. En ek is nie jou vriend nie, ou snaar.
By 'n vorige geleentheid, in gesprek met Lou, het ek genoem dat ek sy
argumente as sotlik sou bestempel, maar nie sy persoon nie. Met jou is dit
anders. Ek voel geen skuld nie - jy is 'n dwaas.

> Natuurlik, nes ek gedink het is jy so vooroordelend teenoor Afrikaners
> ingestel dat jy glad nie die blatante rassisme van Mugabe en sy siek gespuis
> kan raaksien nie

Onnosel. Gaan deur my poste en wys my waar, o waar ek Mugabe verdedig het,
zimbabwe bespreek het, of enigiets dergeliks gese het wat jou hierdie idee sou
gee. Jy hallusineer ou bees.

> Dit los my met die gevolgtrekking dat jou menings glad nie gewaardeer kan
> word op hierdie NG nie want jy sal *altyd* net teen my en my kultuur
> afbreek.

Wat is jou kultuur? Een wat rassehaat predik? Indien so gaan ek jou en
daardie aspek van jou "kultuur" afkraak. Ek glo nie eers jy sal vir my kan se
wat jou kultuur behels nie. Kom ek daag jou uit.Wat is die karakteriserende
kenmerke van jou kultuur - verduidelik dit vir my asof ek 'n marsmannetjie is
wat geen kennis dra van jou en "jou kultuur" nie.

> - Die Vierkleur Hoog!

En droog
Re: Ooo, nag! [boodskap #29349 is 'n antwoord op boodskap #29292] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Maarten Jansonius  is tans af-lyn  Maarten Jansonius
Boodskappe: 29
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Mugabe heeft zijn tijd gehad. De stemming van vorige maand was al een
vuile truuk: door alles in één ja-nee vraag te bundelen heeft hij
geprobeerd zijn macht te vergroten. Een "ja" stem was behalve een stem
vóór een landhervorming (door vele zwarten gewenst) ook een stem vóór
nog 10 jaar onbeperkte macht voor Mugabe, en vóór beperking van
persvrijheid (door niemand gewenst). Gelukkig is de (zwarte!) bevolking
niet in zijn oppurtunistische "anti-kolonialistische" praatjes getrapt
en hebben ze te kennen gegeven Mugabe z'n machtswellust zat te zijn,
i.p.v. simpelweg vóór de landhervorming te kiezen.
En nu? Tijd voor de trukendoos. Regerings-gesteunde anarchie. Dat kan
nooit goed zijn voor een land, stabiliteit van bestuur is een
belangrijke factor voor economische groei.

Julian de Beer schreef:
>
> Ongelukkig is die vlge in engels maar dit is insiggewend wat ander persone
> te se het oor Zimbabwe en dit te vergelyk met Gloudina se opmerking.
>
> 3. MUGABE MUST GO: THE STAR (EDITOR: PETER SULLIVAN), 20000314, P.12
> (C) - Those the gods wish to destroy, they first make mad, so the saying
> goes. And nowhere is this better illustrated than in the unfortunate
> drama presently playing itself out in Zimbabwe. President Robert
> Mugabe, who led that country out of colonial bondage, has declared
> himself the chief supporter of an orchestrated campaign of
> ungovernability in the country. Many will agree that in Zimbabwe, as in
> SA, the question of the skewed distribution of land between white and
> black citizens is an issue that deserves urgent solution. But no sane
> person will agree with a government that allows the land-hungry people
> of Zimbabwe to take the law into their own hands and virtually run the
> present owners off. Even if government policy may be that land will be
> taken without compensation, which is a debatable concept in itself, such
> a programme would have to be run by government to ensure that there is
> some form of order, equity and justice. To give gangs of former
> guerrillas carte blanche to roam and confiscate land can be described
> only as foolishness and political opportunism from which Zimbabwe should
> be spared through the immediate exit of Mugabe.
>
> carel wrote in message
> news:38ccf24b.0@news1.mweb.co.za...
>> Feit is dat baie van die boere duisende onbewerkte hektare grond het en
>> heeltemal bereid was om dit af te gee om die vrede te bewaar. Die skuld
> vir
>> die situasie soos dit nou is , is 100% poephol mugabe se regering s'n.
> Hulle
>> is te besig om te korrupteer en is blind vir die volk van Zim (blank en
>> swart)
>>
>>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29350 is 'n antwoord op boodskap #29292] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Waar die Zim dollar eers 1 Z$ vir meer as een Rand was is dit nou R1 vir
>> heelwat Z$'s. So los maar jou politieke retoriek en kyk na die feite.
>
> En die Kanadese dollar het in die afgelope dekades met minstens een-derde teen die
> Amerikaanse dollar geval. So verklaar nou vir my
> hoekom ons ons knie moet buig teenoor die waarde van die Amerikaanse
> dollar as 'n meetsnoer van hoe "ryk" ons is. En ek herhaal weer: as ek so
> die lewenswyses van die meeste wit kontakte wat ons het in Suid-Afrika
> bekyk, dan lewe julle nog in die land van melk en heuning. Ek praat nie van
> my familie nie. Hulle ry nie so vreeslik rond nie. Maar meeste van my
> universiteitsvriendinne met wie ek nog in kontak is en hulle kinders is nou
> in Egipte en dan in die Ooste en dan in Rusland. Die nuwe SA het blykbaar
> niemand se style gecramp nie, behalwe die wat arm was toe die muur in
> 1994 geval het.
>

Ek dog ons praat hier van ZIM? Ek herhaal wat ek gesê het - deur nie
meer gesonde boerdery en ekonomiese praktyke toe te pas nie het
Zimbabwie van 'n uitvoerder na 'n invoerde van voedsel verander. Het
dieselfde in Kanada gebeur? Die Zimbawiese regering het bewys dat hulle
die land in die grond in ry! Waarom SA nou bysleep? Jy geen antwoord op
die punte nie?

Aangaande jou ryk vriende - die uitsondering bewys NIE die reel nie!!!
Soos jou familie kastig bewys. (Persoonlik dink ek jy lieg al weer).

Maar dan sien jy nie wat werklik in SA aangaan nie!
Re: Ooo, nag! [boodskap #29474 is 'n antwoord op boodskap #29292] Do, 23 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RARLOW  is tans af-lyn  RARLOW
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina

En jy noem ander mense rassisties.......luister bietjie na jouself
skryf in boodskap news:38CCE938.70F4F9D0@home.com...
> Charles van der Wath wrote:
>
>> "ARMED war veterans invaded more white-owned farms in Zimbabwe
>
>> 4 000 white farmers
>
> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit boeretoegelaat
> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly. As ek nou 'n swart
> inwoner van Zimbabwe was, het ek al lankal 'n vryheidsoorlog teen
> daardie wit boere begin. Een setlaar op sy tabakplaas (wat die
> wereld se longe verbrand) een koeel.
>
> Gloudina
>
>>
>
>>
>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29475 is 'n antwoord op boodskap #29292] Do, 23 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

RARLOW wrote:

> Gloudina
>
> En jy noem ander mense rassisties.......luister bietjie na jouself
>
>>> 4 000 white farmers
>>
>> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit
> boeretoegelaat
>> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
>> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly.

Dit het niks met ras te doen nie. Dit het te doen met setlaars
(of hulle nou Chinees, Burundies of Engels is, maak nie saak nie)
en met 'n sisteem wat vergelyk kan word met die feudale sisteem
van die Middeleeue, waar 'n klompie mense (in hierdie geval
wit Engelse setlaars) die grond besit en dus amper oor die mense
wat op hulle plase werk heers. Dieselfde het gebeur op ander
kontinente. Die Spanjaarde in Noord-Amerika en Mexico en
die Franse en Engelse hier in Kanada en die Portugese in dele
van Suid-Amerika, en die Engelse in Indie en die Hollanders in
die Verre Ooste. Dis nodig, in die 21 ste eeu dat landhervorming
hierdie soort anomalie verwyder. Dis nodig in Suid-Afrika (waar,
lyk dit my, dit maar met handskoene deur die ANC behandel word.)

Gloudina

>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29481 is 'n antwoord op boodskap #29292] Vr, 24 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek is seker die persone in die berig hieronder asook die ander 700 boere wat
sedert 1994 vermoor is se families sal beter voel as jy(Gloudina) aan hulle
verduidelik dat dit eintlik maar hulle eie skuld is .Dit is ook interessant
dat die aanvallers se ras nie genoem word in hierdie tipe berigte nie.

Uit Beeld 24/03/2000

3 oorleef aanval op plaas
Lizel Steenkamp

Drie mense het 'n plaasaanval in die Noordelike Provinsie op 'n
wonderbaarlike wyse oorleef toe 'n buurman onverwags by die plaashuis
opgedaag en die aanvallers die skrik op die lyf gejaag het.

Mev. Frieda de Klerk (59) van die plaas Mooihoekspoort , sowat 25 km buite
Naboomspruit , het gister vertel hoe sy op hul slaapkamermat gelê en sing
het, terwyl die aanvallers 'n pistool teen haar man se kop gehou het.

"Ek het Hy wat skuil by die Here sal oornag in Sy skaduwee die heeltyd
gesing en gebid dat ons van dié mense verlos sal word," het sy gesê.

Mnr. Willie de Klerk (66), sy vrou en sy skoonma, mev. Elsie Moolman (80),
is Sondagoggend ná kerk om halftwaalf by die hek na hul woning deur twee
gewapende mans ingewag.

Die De Klerks, "wat vir die eerste keer in maande sonder 'n wapen kerk toe
is", se hande is met staaldraad agter hul r�e vasgebind. "Hulle het ons in
die huis gevat en in die kombuis voor die stoof platgestamp.

"Willie het gevra wat hulle wil hê. Die een man het geantwoord: 'Ek is
vandag hier om die geld en die plaas te vat wat jy van my gesteel het. As ek
dit nie kry nie maak ek jou dood.' "

Die De Klerks is na die slaapkamer geneem waar hulle die mans moes wys waar
"die geld en wapens weggesteek word", terwyl Moolman op 'n stoel in die
kombuis moes wag.

"Hulle het R600, twee handwapens, al die ammunisie en my juwele uit die
kluis gehaal. Toe hulle nie genoeg geld kry nie, het een van die mans na
Willie gestap om hom te skiet.

"Hy het gesê 'Jou wit vuilgoed!' en hom geskop. Dis t�� dat ek ons buurseun
by die venster sien. Ek het besef hulle sal hom doodskiet sodra hulle hom
opmerk.

"My man het Stefan gesien en geskree ons word aangeval en hom gewaarsku dat
hulle gewapen is."

Volgens De Klerk het die mans hierna by die slaapkamer uitgehardloop.

"Ek het op my knieë tot by die kamerdeur gekruip, die sleutels in die slot
agter my rug probeer draai en gebede opgesê. Die mans het teruggekom en aan
die deur geskop.

"Ek het my hande losgekry en hulle gewaarsku dat ek hulle deur die toe
kamerdeur gaan skiet. Hulle skiet toe die eerste skoot deur die deur. Hierna
het ek en my man twee skote met 'n .27-jaggeweer en 'n .303-geweer geskiet."

Ná dié oor-en-weer-skietery het die aanvallers gevlug.

skryf in boodskap news:38DA43AA.259B6030@home.com...
> RARLOW wrote:
>
>> Gloudina
>>
>> En jy noem ander mense rassisties.......luister bietjie na jouself
>>
>>>> 4 000 white farmers
>>>
>>> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit
>> boeretoegelaat
>>> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
>>> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly.
>
> Dit het niks met ras te doen nie. Dit het te doen met setlaars
> (of hulle nou Chinees, Burundies of Engels is, maak nie saak nie)
> en met 'n sisteem wat vergelyk kan word met die feudale sisteem
> van die Middeleeue, waar 'n klompie mense (in hierdie geval
> wit Engelse setlaars) die grond besit en dus amper oor die mense
> wat op hulle plase werk heers. Dieselfde het gebeur op ander
> kontinente. Die Spanjaarde in Noord-Amerika en Mexico en
> die Franse en Engelse hier in Kanada en die Portugese in dele
> van Suid-Amerika, en die Engelse in Indie en die Hollanders in
> die Verre Ooste. Dis nodig, in die 21 ste eeu dat landhervorming
> hierdie soort anomalie verwyder. Dis nodig in Suid-Afrika (waar,
> lyk dit my, dit maar met handskoene deur die ANC behandel word.)
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29482 is 'n antwoord op boodskap #29292] Vr, 24 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> Wit na swart = Rassisme
>
> Swart na wit = Regstellende aksie
>
> Moet asb nie vir Gloudina in 'n hoek dryf nie, want die oomblik as dit
> gebeur en sy nie iets het om haar verkrampte idees mee te staaf nie gooi sy
> gou gou die gesprek om in 'n taalkwessie.
>
> En om in die Gloudina tradisie mee af te sluit die volgende:
>
> Die ou wat nie noodwendig dink 'n poes is net 'n kat in Hollands nie

Wat is dit met julle klomp mense (wat ek nie as ware Afrikaners beskounie) dat
saam met julle gesanik oor "rassisme" julle altyd seksuele innuendoes
bysleep. So gereeld soos klokslag. As dit nie aanvalle teen vroue is nie, dan
is dit gewoonlik aanvalle teen gays en lesbiane. Maar die seks sleep julle in.
Is daar iets verkeerd met die "regses" se seksuele maturasie? Luister wat
iemand vir Antjie Krog stuur ( aangehaal in "Country of My Skull.")

"Ou Antjie Somers,
Geniet jy nog die aanklagte en Swartsmeerdery van die Afrikaners?
Is jy nog by jou man of het jy nou 'n hotnot, 'n mede wapendraer in jou
stryd teen die Nasionale Party waarvan jou pa so 'n getroue ondersteuner
is/was.

K.K.K.

Iemand moet 'n Ph.D. navorsing begin oor die verband tussen seksuele
ontwikkeling en die soort persoon wat "regs" is in die SA verband. Of
miskien die persone wat "regs" is oor die hele wereld. Dit sal miskien verklaar

hoekom die regses in die Republikeinse party maande en maande met groot
energie die Monica Lewinsky storie in die VSA aan die lewe gehou het. Vir
hulle is dit meer belangrik wie vir wie waar gevat het, as om iets te doen aan
die toestand van die armes en die pogings om vuurwapens van die strate af en
uit kinders se hande te hou.

Die Ruiter in die Nag
Re: Ooo, nag! [boodskap #29483 is 'n antwoord op boodskap #29292] Vr, 24 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RARLOW  is tans af-lyn  RARLOW
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
dankie julian

Rassime werk mos net as dit wit teen swart is en nie as dit swart teen wit
is nie.
kan iemand asb vir my die betekenis van "rassisme' gee. Is dit iemand wat
swartes haat of is dit iemand wat die belange van sy eie volk voor die van n
ander plaas?

Renier

Julian de Beer skryf in boodskap news:c3IC4.273$md4.5363@news.clear.net.nz...
> Ek is seker die persone in die berig hieronder asook die ander 700 boere wat
> sedert 1994 vermoor is se families sal beter voel as jy(Gloudina) aan hulle
> verduidelik dat dit eintlik maar hulle eie skuld is .Dit is ook interessant
> dat die aanvallers se ras nie genoem word in hierdie tipe berigte nie.
>
> Uit Beeld 24/03/2000
>
> 3 oorleef aanval op plaas
> Lizel Steenkamp
>
>
> Drie mense het 'n plaasaanval in die Noordelike Provinsie op 'n
> wonderbaarlike wyse oorleef toe 'n buurman onverwags by die plaashuis
> opgedaag en die aanvallers die skrik op die lyf gejaag het.
>
> Mev. Frieda de Klerk (59) van die plaas Mooihoekspoort , sowat 25 km buite
> Naboomspruit , het gister vertel hoe sy op hul slaapkamermat gelê en sing
> het, terwyl die aanvallers 'n pistool teen haar man se kop gehou het.
>
> "Ek het Hy wat skuil by die Here sal oornag in Sy skaduwee die heeltyd
> gesing en gebid dat ons van dié mense verlos sal word," het sy gesê.
>
> Mnr. Willie de Klerk (66), sy vrou en sy skoonma, mev. Elsie Moolman (80),
> is Sondagoggend ná kerk om halftwaalf by die hek na hul woning deur twee
> gewapende mans ingewag.
>
> Die De Klerks, "wat vir die eerste keer in maande sonder 'n wapen kerk toe
> is", se hande is met staaldraad agter hul r�e vasgebind. "Hulle het ons in
> die huis gevat en in die kombuis voor die stoof platgestamp.
>
> "Willie het gevra wat hulle wil hê. Die een man het geantwoord: 'Ek is
> vandag hier om die geld en die plaas te vat wat jy van my gesteel het. As ek
> dit nie kry nie maak ek jou dood.' "
>
> Die De Klerks is na die slaapkamer geneem waar hulle die mans moes wys waar
> "die geld en wapens weggesteek word", terwyl Moolman op 'n stoel in die
> kombuis moes wag.
>
> "Hulle het R600, twee handwapens, al die ammunisie en my juwele uit die
> kluis gehaal. Toe hulle nie genoeg geld kry nie, het een van die mans na
> Willie gestap om hom te skiet.
>
> "Hy het gesê 'Jou wit vuilgoed!' en hom geskop. Dis t�� dat ek ons buurseun
> by die venster sien. Ek het besef hulle sal hom doodskiet sodra hulle hom
> opmerk.
>
> "My man het Stefan gesien en geskree ons word aangeval en hom gewaarsku dat
> hulle gewapen is."
>
> Volgens De Klerk het die mans hierna by die slaapkamer uitgehardloop.
>
> "Ek het op my knieë tot by die kamerdeur gekruip, die sleutels in die slot
> agter my rug probeer draai en gebede opgesê. Die mans het teruggekom en aan
> die deur geskop.
>
> "Ek het my hande losgekry en hulle gewaarsku dat ek hulle deur die toe
> kamerdeur gaan skiet. Hulle skiet toe die eerste skoot deur die deur. Hierna
> het ek en my man twee skote met 'n .27-jaggeweer en 'n .303-geweer geskiet."
>
> Ná dié oor-en-weer-skietery het die aanvallers gevlug.
>
>
>
> skryf in boodskap news:38DA43AA.259B6030@home.com...
>> RARLOW wrote:
>>
>>> Gloudina
>>>
>>> En jy noem ander mense rassisties.......luister bietjie na jouself
>>>
>>>> > 4 000 white farmers
>>>>
>>>> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit
>>> boeretoegelaat
>>>> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
>>>> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly.
>>
>> Dit het niks met ras te doen nie. Dit het te doen met setlaars
>> (of hulle nou Chinees, Burundies of Engels is, maak nie saak nie)
>> en met 'n sisteem wat vergelyk kan word met die feudale sisteem
>> van die Middeleeue, waar 'n klompie mense (in hierdie geval
>> wit Engelse setlaars) die grond besit en dus amper oor die mense
>> wat op hulle plase werk heers. Dieselfde het gebeur op ander
>> kontinente. Die Spanjaarde in Noord-Amerika en Mexico en
>> die Franse en Engelse hier in Kanada en die Portugese in dele
>> van Suid-Amerika, en die Engelse in Indie en die Hollanders in
>> die Verre Ooste. Dis nodig, in die 21 ste eeu dat landhervorming
>> hierdie soort anomalie verwyder. Dis nodig in Suid-Afrika (waar,
>> lyk dit my, dit maar met handskoene deur die ANC behandel word.)
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>
>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29503 is 'n antwoord op boodskap #29292] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wit na swart = Rassisme

Swart na wit = Regstellende aksie

Moet asb nie vir Gloudina in 'n hoek dryf nie, want die oomblik as dit
gebeur en sy nie iets het om haar verkrampte idees mee te staaf nie gooi sy
gou gou die gesprek om in 'n taalkwessie.

En om in die Gloudina tradisie mee af te sluit die volgende:

Die ou wat nie noodwendig dink 'n poes is net 'n kat in Hollands nie
Re: Ooo, nag! [boodskap #29504 is 'n antwoord op boodskap #29292] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Miskien moet iemand 'n verhandeling skryf oor politieke masturbasie op die
internet en jou as gevallestudie gebruik.

Maar hierdie soort aandag hou jy mos van. Wanneer hou jy op plak in Kanada?.
Eers het jy as wit Afrikaner in Suid-Afrika geplak. Nou plak jy in Kanada en
probeer oral belangrik geag word sonder veel sukses. Jy is 'n patetiese
ouvrou sonder inhoud of belangrikheid. Nerens nie. Jy kan geen land jou
vaderland noem nie, en so sal jy sterf ook. 'n Reisiger na nerens met 'n
helse minderwaardigheidsgegil terwyl jy jou balans verloor.

Jou bydraes is so ooglopend oorgeneem van een of ander bron, 'n mens wonder
of jy kan slaap sonder 'n handleiding.

wrote in message
news:38DB9324.192849D7@home.com...
> Riaan wrote:
>
>> Wit na swart = Rassisme
>>
>> Swart na wit = Regstellende aksie
>>
>> Moet asb nie vir Gloudina in 'n hoek dryf nie, want die oomblik as dit
>> gebeur en sy nie iets het om haar verkrampte idees mee te staaf nie gooi sy
>> gou gou die gesprek om in 'n taalkwessie.
>>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29505 is 'n antwoord op boodskap #29292] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rick  is tans af-lyn  Rick
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, dit lyk my @home is nou wragtig in 'n hoek gedryf, maar in plaas daarvan
om die aangeleentheid in 'n taalkwessie te omskep, het sy dit nou in
seksuele aangeleentheid verdraai. Baie goeie aflydingstegniek!

Maar as ek nou die ou Antie by die Huis reg verstaan, is almal wat die
belange van Afrikaners, of van witmense op die hart dra, noodwendig
regsgesind.

Met ander woorde, 'n blanke wat uitkyk vir die belange van witmense, is
regsgesind, so 'n swarte, wat uitkyk vir die belange van swartmense, is
noodwendig linksgesind?

Ag foei tog, dit lyk vir my sy het erens in die liberale politiek van die
1960's vasgehaak.

> Wat is dit met julle klomp mense (wat ek nie as ware Afrikaners beskounie) dat
> saam met julle gesanik oor "rassisme" julle altyd seksuele innuendoes
> bysleep. So gereeld soos klokslag. As dit nie aanvalle teen vroue is nie, dan
> is dit gewoonlik aanvalle teen gays en lesbiane. Maar die seks sleep julle in.
> Is daar iets verkeerd met die "regses" se seksuele maturasie? Luister wat
> iemand vir Antjie Krog stuur ( aangehaal in "Country of My Skull.")
>
> "Ou Antjie Somers,
> Geniet jy nog die aanklagte en Swartsmeerdery van die Afrikaners?
> Is jy nog by jou man of het jy nou 'n hotnot, 'n mede wapendraer in jou
> stryd teen die Nasionale Party waarvan jou pa so 'n getroue ondersteuner
> is/was.
>
> K.K.K.
>
> Iemand moet 'n Ph.D. navorsing begin oor die verband tussen seksuele
> ontwikkeling en die soort persoon wat "regs" is in die SA verband. Of
> miskien die persone wat "regs" is oor die hele wereld. Dit sal miskien verklaar
>
> hoekom die regses in die Republikeinse party maande en maande met groot
> energie die Monica Lewinsky storie in die VSA aan die lewe gehou het. Vir
> hulle is dit meer belangrik wie vir wie waar gevat het, as om iets te doen aan
> die toestand van die armes en die pogings om vuurwapens van die strate af en
> uit kinders se hande te hou.
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29534 is 'n antwoord op boodskap #29292] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Emmy wrote:
>
> Rassisme is een negatief oordeel over iemand hebben zonder
> hem te kennen en dit op grond van huidskleur
> sociale klasse, geloof en niet op zijn persoonlijke daden.

Rassisme is presies wat dit sê - diskriminasie op grond van ras -
godsdiens, klasse diskriminasie is NIE reassisme nie.
Re: Ooo, nag! [boodskap #29535 is 'n antwoord op boodskap #29292] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wat is dit met julle klomp mense (wat ek nie as ware Afrikaners beskounie)

Hmmm met die deel van jou sin stem ek so bietjie saam, ek beskou myself nie
as net 'n Afrikaner nie, maar wel as 'n WIT Suid-Afrikaner.

Aanvalle teen vroue ?. Baie debateerbare onderwerp die.
Ek dink die womans lib organisasies is so deurmekaar hulle weet self nie wat
hulle wil he nie

Aanvalle teen gays en lasbiane is volgens my 100% ge-regverdig. Die Bybel is
baie duidelik oor die onderwerp en ek dink nie enige nasie het sulke mense
nodig nie. Maar ek moet byvoeg dit is my persoonlike siening.

Dit sal miskien verklaar hoekom die regses in die Republikeinse party maande
en maande met groot
energie die Monica Lewinsky storie in die VSA aan die lewe gehou het.

Ja wel is dit nie 'n links gesinde ou wat in plaas van planne te beraam om
die toestand te verbeter eerder sy penis in 'n ander vrou se mond ingedruk
het nie.
Re: Ooo, nag! [boodskap #29536 is 'n antwoord op boodskap #29292] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Emmy" wrote:
>
>>> Rassisme is een negatief oordeel over iemand hebben zonder
>>> hem te kennen en dit op grond van huidskleur
>>> sociale klasse, geloof en niet op zijn persoonlijke daden.
>>
>> Rassisme is presies wat dit sê - diskriminasie op grond van ras -
>> godsdiens, klasse diskriminasie is NIE reassisme nie.
>
> Dat is juist naar de letter van de zin.
> Discriminatie kan wel op sociale klasse en vaak zit hier een
> racistische rede achter........trouwens racisme op grond
> van sekse klopt wel.

Hou nou toch op te neuzelen, racisme is gebaseerd op ras, niet op geloof,
sociale status, sekse of weetikwatallemaalnogmeer.
Het woord is GVD niet voor niks uitgevonden, anders had het ook gewoon
discriminatie kunnen heten. Volgens jouw redenering is het woord seksisme
ook overbodig....doe effe normaal.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Ooo, nag! [boodskap #29537 is 'n antwoord op boodskap #29292] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Rassisme is een negatief oordeel over iemand hebben zonder
hem te kennen en dit op grond van huidskleur
sociale klasse, geloof en niet op zijn persoonlijke daden.

Rassisme ontstaat uit angst ( baan verlies...berovingen..overheersing
enz) en men geeft dan iemand de schuld.
Rassisme onstaat uit onwetendheid en een bekrompen geest.

Grt
Emmy

> dankie julian
>
> Rassime werk mos net as dit wit teen swart is en nie as dit swart teen wit
> is nie.
> kan iemand asb vir my die betekenis van "rassisme' gee. Is dit iemand wat
> swartes haat of is dit iemand wat die belange van sy eie volk voor die van n
> ander plaas?
>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29538 is 'n antwoord op boodskap #29292] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> Rassisme is een negatief oordeel over iemand hebben zonder
>> hem te kennen en dit op grond van huidskleur
>> sociale klasse, geloof en niet op zijn persoonlijke daden.
>
> Rassisme is presies wat dit sê - diskriminasie op grond van ras -
> godsdiens, klasse diskriminasie is NIE reassisme nie.

Dat is juist naar de letter van de zin.
Discriminatie kan wel op sociale klasse en vaak zit hier een
racistische rede achter........trouwens racisme op grond
van sekse klopt wel.

Grt
Emmy
Re: Ooo, nag! [boodskap #29539 is 'n antwoord op boodskap #29292] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Rosie heeft geschreven in bericht
> Miskien moet iemand 'n verhandeling skryf oor politieke masturbasie op die
> internet en jou as gevallestudie gebruik.

Waarom reageer je zo grof? Voel je je aangesproken?

Grt
Emmy

> Maar hierdie soort aandag hou jy mos van. Wanneer hou jy op plak in Kanada?.
> Eers het jy as wit Afrikaner in Suid-Afrika geplak. Nou plak jy in Kanada en
> probeer oral belangrik geag word sonder veel sukses. Jy is 'n patetiese
> ouvrou sonder inhoud of belangrikheid. Nerens nie. Jy kan geen land jou
> vaderland noem nie, en so sal jy sterf ook. 'n Reisiger na nerens met 'n
> helse minderwaardigheidsgegil terwyl jy jou balans verloor.
>
> Jou bydraes is so ooglopend oorgeneem van een of ander bron, 'n mens wonder
> of jy kan slaap sonder 'n handleiding.
>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29563 is 'n antwoord op boodskap #29292] Di, 28 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Emmy wrote:
>
>>> Rassisme is een negatief oordeel over iemand hebben zonder
>>> hem te kennen en dit op grond van huidskleur
>>> sociale klasse, geloof en niet op zijn persoonlijke daden.
>>
>> Rassisme is presies wat dit sê - diskriminasie op grond van ras -
>> godsdiens, klasse diskriminasie is NIE reassisme nie.
>
> Dat is juist naar de letter van de zin.
> Discriminatie kan wel op sociale klasse en vaak zit hier een
> racistische rede achter........trouwens racisme op grond
> van sekse klopt wel.
>
> Grt
> Emmy

Boel! Jy het gesê rassisme is om iemand negatief te oordeel sonder om
hom te ken (?) bloot op grond van sy vel kleur sosiale klas en geloof.
Dit is slegs om teen iemand te diskrimineer op grod van sy ras. Die
vlekleur het nie oodwendig iets daarme uit te waai. Kyk maar na die
rassisme teen mense van Turkse afkoms in Nederland.

RASsisme gaan oor ras nie oor geslag, godsdies, taal, klas ens nie, maar
dat mense op hierdie gronde diskrimineer betwyfel ek nie. Jy gebruik die
woord verkeerd.
Vorige onderwerp: O Nag en godsgeloof
Volgende onderwerp: Vloektaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:44:42 MGT 2024