Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ooo, nag!
Re: Ooo, nag! [boodskap #29290] Ma, 13 Maart 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> "ARMED war veterans invaded more white-owned farms in Zimbabwe

> 4 000 white farmers

Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit boeretoegelaat
word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly. As ek nou 'n swart
inwoner van Zimbabwe was, het ek al lankal 'n vryheidsoorlog teen
daardie wit boere begin. Een setlaar op sy tabakplaas (wat die
wereld se longe verbrand) een koeel.

Gloudina

>

>
Re: Ooo, nag! [boodskap #29291 is 'n antwoord op boodskap #29290] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Charles van der Wath"

> Nou sal ek waardeer dat ProPacem (en @home as sy wil) sy vrinne van
> annerkant die Limpopo vir ons verdedig.

Anders as jy, van der wath, bekyk ek nie die wereld uitsluitlik deur raslense
nie. Om dus aan te neem dat ek noodwendig met die gebeure in zimbabwe saamstem
bloot omdat dit swart mense is, is so rassisties soos wat ons jou leer ken het
hier. Die situasie in Zimbabwe verg meer begripskompleksiteit as jou enge
rasdikotomie. En, quite frankly, ek dink nie jy is tot sulke kompleksiteit in
staat nie.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies om: Noordelike Provinsie se ekonomie te groei
Volgende onderwerp: Re: Moving to Pretoria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:50:47 MGT 2024