Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Descartes of Descartus
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2914] Di, 11 November 2003 22:58 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:4so2rvs6k5ihr6ccla6e48l36ohjnqkge0@4ax.com...
> Sterrenkijker wrote:
>
>> Ek het ondertussen eens geloer in die 'Afrikaanse Woordelys en
>> Spelreëls" van Tafelberg en daar staan twee moontlikhede:
>> -Cartesiaans
>> of
>> -Cartesies, -e
>
> Baie dankie vir jou moeite, Norbert. Ja, ek het ongelukkig nie
> Afrikaanse woordeboeke nie. Daarom waardeer ek die hulp sommer baie.
> Ek reken ek sal Cartesiaans gebruik, want dit klink net half beter.
> Nou sal ek vir DD 'n tesis kan skryf as antwoord op sy vorige berig!
> ;-)

Ag hemel Katryn, ek wens ek het net die vertaling van een woord nodig gehad
om 'n filosofiese tesis in Afrikaans te skryf! Ek sukkel met 'n
paragraaf.... Ek moet dink dat die stoom trek om in Afrikaans te
argumenteer: Dis natuurlik waarom ek dit nooit doen nie :-))

Lorinda
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2915 is 'n antwoord op boodskap #2914] Di, 11 November 2003 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ag hemel Katryn, ek wens ek het net die vertaling van een woord nodig gehad
> om 'n filosofiese tesis in Afrikaans te skryf! Ek sukkel met 'n
> paragraaf.... Ek moet dink dat die stoom trek om in Afrikaans te
> argumenteer: Dis natuurlik waarom ek dit nooit doen nie :-))


Het jy my winkende glimlaggie onderaan die boodskap gemis?
Nee, ek glo ek het baie meer woorde nodig, en selfs dan sal dit maar
moeilik gaan. :-))
Maar nie omdat my woordeskat so klein is nie....alhowel....wag, dit
klink na 'n goeie verskoning, so laat ek eerder stilbly, en dalk nog
so kleeeeeiiin bietjie "trots" kan oorhou. :-))
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2916 is 'n antwoord op boodskap #2915] Wo, 12 November 2003 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:efr2rvc6rfm2jmfkbaa9f6lvd7c9cn8hdp@4ax.com...
>
> Het jy my winkende glimlaggie onderaan die boodskap gemis?
> Nee, ek glo ek het baie meer woorde nodig, en selfs dan sal dit maar
> moeilik gaan. :-))
> Maar nie omdat my woordeskat so klein is nie....alhowel....wag, dit
> klink na 'n goeie verskoning, so laat ek eerder stilbly, en dalk nog
> so kleeeeeiiin bietjie "trots" kan oorhou. :-))

Ek is seker jy kan enigiets doen as jy wil, so jy kan met reg baie trots
oorhou! Ek het nie die glimlaggie gemis nie, ek het gedink jy sou my
antwoord met iets soos "Jy Lorinda, het nie net 'n woord nodig nie maar ook
iemand om jou te help om jou anargiste van jou kommuniste te onderskei... "
:-))

Lorinda
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2919 is 'n antwoord op boodskap #2916] Wo, 12 November 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek is seker jy kan enigiets doen as jy wil, so jy kan met reg baie trots
> oorhou! Ek het nie die glimlaggie gemis nie, ek het gedink jy sou my
> antwoord met iets soos "Jy Lorinda, het nie net 'n woord nodig nie maar ook
> iemand om jou te help om jou anargiste van jou kommuniste te onderskei... "
> :-))

LOL! Nee, ek sou nooit so iets sê nie. Maar ek moet erken dat ek
elke keer giggel as ek daaraan dink. :-))
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2922 is 'n antwoord op boodskap #2919] Wo, 12 November 2003 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:gfc5rvgrp2gc7lh0n7830ql3idr2nvqfkd@4ax.com...

> LOL! Nee, ek sou nooit so iets sê nie. Maar ek moet erken dat ek
> elke keer giggel as ek daaraan dink. :-))

Van anargiste en kommuniste gepraat, dink jy DD is besig om daardie site
waarop hy so besig was te vertaal?

Lorinda
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2923 is 'n antwoord op boodskap #2922] Wo, 12 November 2003 22:34 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Van anargiste en kommuniste gepraat, dink jy DD is besig om daardie site
> waarop hy so besig was te vertaal?

Hmmm....ja, dit is natuurlik 'n sterk moontlikheid!! :-))
Vorige onderwerp: Die BoereProfeet "Nuwe Groep"
Volgende onderwerp: Amptelike oorhandiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:07:10 MGT 2024