Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » John Gordon Davies
John Gordon Davies [boodskap #29218] Wo, 08 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of iemand weet van boekuitgewers in Suidelike Afrika
wat
dalk die boek "Hold my hand I'm dying" deur John Gordon Davies
het. Ek het
nou al gesoek by Amazon.com en Barnes en Noble, maar ek kry nie
die
boek nie. Dit speel af in die ou Rhodesie, en hy het ook n
tweede boek genaamd "The year of the hungry tiger" geskryf. Ek
het dit gelees jare gelede en vreeslik geniet, die man het n
absolute wonderlike styl, maar dit kon
nie te wonderlik gewees het as niemand dit verkoop nie.

Pat
Re: John Gordon Davies [boodskap #29369 is 'n antwoord op boodskap #29218] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Pat, ek dink jy't miskien die titel vergeet, want die "Hold My Hand I'm
Dying" wat ek gesien het is deur James Hadley Chase geskryf. "Chase" het
onder 'n skuilnaam geskryf, so moontlik was John Gordon Davies sy regte
naam?

en

Hallo Ferdi, Hallo reisiger. Ek was lus vir 'n bietjie Afrikaans, so ek het
by hierdie nuusgroep aangesluit. Ek kry die ide" dat ek te veel in die
Soutie stringe begin skryf, so ek sal nou my gifpen tussen beide groepe
regverdig probeer de"l.

PAT skryf in boodskap news:01bf8898$1e27e200$6d85aec7@ms660966.mindspring.com...
> Ek wonder of iemand weet van boekuitgewers in Suidelike Afrika
> wat
> dalk die boek "Hold my hand I'm dying" deur John Gordon Davies
> het. Ek het
> nou al gesoek by Amazon.com en Barnes en Noble, maar ek kry nie
> die
> boek nie. Dit speel af in die ou Rhodesie, en hy het ook n
> tweede boek genaamd "The year of the hungry tiger" geskryf. Ek
> het dit gelees jare gelede en vreeslik geniet, die man het n
> absolute wonderlike styl, maar dit kon
> nie te wonderlik gewees het as niemand dit verkoop nie.
>
> Pat
Vorige onderwerp: Dutchmen = Boere in SAFrica
Volgende onderwerp: Re: Afrikaans musiek op die net?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 04:25:44 MGT 2024