Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Min het verander
Min het verander [boodskap #29170] Do, 02 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Goeie dag almal

Dit is lekker om terug te wees in SA na 'n paar maande in Brittanje.

Dit wil voorkom of die enigste verandering in die NG slegs Gloudina se ISP
is.Verder praat en baklei julle nog rustig verder.

Geniet julle dag

Riaan
Re: Min het verander [boodskap #29171 is 'n antwoord op boodskap #29170] Do, 02 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 Mar 2000 20:43:32 +0200, "Riaan" wrote:

En Leendert het 'n taktiese terugtog uitgevoer, lyk dit.

Dit is lekker om terug te wees in SA na 'n paar maande in Brittanje.[/color]
>
> Dit wil voorkom of die enigste verandering in die NG slegs Gloudina se ISP
> is.Verder praat en baklei julle nog rustig verder.
>
> Geniet julle dag
>
> Riaan
>
Re: Min het verander [boodskap #29182 is 'n antwoord op boodskap #29170] Vr, 03 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Iewers maak iets vir my nie sin hier nie, ek is ook by 'n ander ISP maar
hier duik nou 'n Ri...@netech.co.za op.

Is iemand hier dalk besig om omder my naam aan te jaag of wat is fout?

Riaan

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38be301a.6534544@news.is.co.za...
> On Thu, 2 Mar 2000 20:43:32 +0200, "Riaan" wrote:
>
> En Leendert het 'n taktiese terugtog uitgevoer, lyk dit.
>
>
>
>> Dit is lekker om terug te wees in SA na 'n paar maande in Brittanje.
>>
>> Dit wil voorkom of die enigste verandering in die NG slegs Gloudina se ISP
>> is.Verder praat en baklei julle nog rustig verder.
>>
>> Geniet julle dag
>>
>> Riaan
>>
>
Re: Min het verander [boodskap #29183 is 'n antwoord op boodskap #29170] Vr, 03 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sorry Sorry Sorry

Blond moment aan my kant, ek het per ongeluk my ou besonderhede nog in my
profile
Re: Min het verander [boodskap #29184 is 'n antwoord op boodskap #29170] Vr, 03 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Mar 2000 02:24:30 +0200, "Riaan" wrote:

[/color]
> Blond moment aan my kant, ek het per ongeluk my ou besonderhede nog in my
> profile>>

Nou is ek gepuzzle.
As Riaan nr 1 verward is oor 'n ander Riaan (noem hom Riaan nr 2) wat
pos en Riaan nr2 se "ek het per ongeluk my ou besonderhede nog in my
profile" dan beteken dit mos dat Riaan nr2 EINTLIK Riaan nr 1 is, maar
hy het intussen aangemove. Nou kla Riaan nr 1 omdat Riaan nr2 nog soms
hy is.

Het ons hier met twee verskynings van Riaan te doen? Het jy, Riaan,
iewers onlangs in 'n alternatiewe universum geslip? Met ander woorde
die een waarin ons nou almal is en nou is daar twee van jou hier?
Vorige onderwerp: maartneus
Volgende onderwerp: "Somomtalie", in AFRIKAANS, vir kleuters tot Graad 3.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:33:24 MGT 2024