Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haiku deur DEON KESTING
Haiku deur DEON KESTING [boodskap #29162] Di, 29 Februarie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kruipende mis:
die kransduif se koer
verdiep

Ysige skemer
in die kaggelhoutmandjie
slaap 'n slangetjie

In die enigste gleuf
van die druppende rotswand -
die blou duif
Vorige onderwerp: berig vir reisiger
Volgende onderwerp: Afrikaanse (en miskien Suid Afrikaanse) kultuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:32:53 MGT 2024